The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Umdani on March 05, 2012, 08:51:29 AM



Title: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 08:51:29 AM
Ek sukkel met die gps wat ek gekoop het. Daar moet 'n comunicator gedownload word. Ek sal laat weet wat, maar daar is een of ander ding wat firefox nou skynbaar nie kan modify of adapt nie. WTF!!!! Ek mis my kinders!

Ek het ook T4A gekry. MAAR die ding is op so 'n antieke groterige memory card ding waarop Micro SD Adaptor staan. Toe ek die ding koop s die yuppie agter die toonbank:"You just plug this in here" terwyl hy met die verseelde koevertagtige pakkie T4A 'n "indruk aksie" uitvoer by die toe kartondosie waarin die gps is. WTF!!! Da's niks wat nerens kan inplug nie! Beste van alles: Op die T4A koevertjie s hulle baie duidelik dat daar no refund is as die seel gebreek is nie. Dis OK. Ek sal hie onner inni dorp by Louis die geeck gaan kyk wat ek kan kry wat 'n female point het waar so 'n outydse groot male object kan hanteer.

Dan ook... Daar is so 'n antenne draadjie wat twee suiertjies het wat obviously die draaidjie in ontvangs moet hou. Dit het 'n plug aan wat lyk soos 'n earphone plug. Ek is seker daarvan daar sal iewers op meeste selfone 'n plek wees waar daai plug kan in, maar nerens op daai GPS is 'n female plek waal daai klein dun dingetjie kan in nie!

Dit is die Nuvi 2495LT. Dit is skynbaar 'n upgrade van die 2360 of so iets. Ek vermoed dat die antenne draadjie seker is vir die live traffic stream of dalk het dit iets met bluetooth te doen. Daar is net eenvoudig te min inligting in die manuals en ek kry nie wat ek soek om my te help op die web nie.

Miskien het een van julle reeds so een wat reeds genstalleer is en aktief loop wat jy graag sal wil ruil vir my splinternuwe een omdat die ding waarvan jy eintlik hou is om die instalasie te doen. :evil2: Praat met my! :waiting:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on March 05, 2012, 09:04:11 AM
RTFM  :evil1:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 09:20:37 AM
TFMSN!!! :uhm:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 10:47:34 AM
Shit man. Ek dink dis orit Maandag is. Da is 'n klein kaartjie wat uittrek uit die adaptor ding!!! ::) :evil2: :evil2: :evil2:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on March 05, 2012, 11:50:34 AM
 :evil2:

Umdani ek het nie 'n GPS nie, so ek kan nie regtig raad gee nie.  Maar die winkel waar jy gekoop het behoort jou te kan help oor die foon, of Tracks4Africa behoort jou ook te kan help glo ek.



Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Prins on March 05, 2012, 11:55:44 AM
Skakel Avnic by 011 251 9800.  Hulle support is nogal clued-up.  Avnic is die verspreiders van alle Garmin GPSse


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 12:24:56 PM
Dankie... Dit klink my of ek sal regkom. Skynbaar is firefox en garmin nie baie lief vir mekaar nie. Ek gaan nie my browser verander nie, so ek sal sommer by iemand anders gaan registreer. :MrGreen:

Die nder goed waarmee ek gesukkel het was bloot toegeskryf aan ongeduld, onnosel, onwilligheid en ..... soos NK s: die feit dat ek skeinbaar te gewoond daaraan is dat ander mense vir my goed doen! :xxbah:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: cassiebotha on March 05, 2012, 01:32:10 PM
Oom danie! Ek gebruik android
kan dit help


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 02:09:18 PM
Oom danie! Ek gebruik android
kan dit help

Kyk, my maat.... of dit android, bitterlemon of bloot galblaasontsteking is, weet ek nie. Al wat ek weet is dat die ding skynbaar nie van firefox hou nie. Dis nou wat die ouens daar by Cape Union Mart s. Maar moenie worry nie. Ek dink ek is besig om reg te kom. :MrGreen:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Rooibok on March 05, 2012, 02:29:20 PM
Oom danie! Ek gebruik android
kan dit help

android...is jy in malmesbury cassie?  :innocent:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Eisbein on March 05, 2012, 02:58:52 PM
Dankie... Dit klink my of ek sal regkom. Skynbaar is firefox en garmin nie baie lief vir mekaar nie. Ek gaan nie my browser verander nie, so ek sal sommer by iemand anders gaan registreer. :MrGreen:

Die nder goed waarmee ek gesukkel het was bloot toegeskryf aan ongeduld, onnosel, onwilligheid en ..... soos NK s: die feit dat ek skeinbaar te gewoond daaraan is dat ander mense vir my goed doen! :xxbah:

Watter weergawe van Windows loop jy ?

Al het jy Firefox as default browser is daar nog steeds 'n Internet Explorer ingebou.

Of is dit te oud vir wat Garmin wil h ?



Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 03:02:51 PM
Ek het ook so gedink Eisbein. Ek moet nou net die wil kry om te gaan uitvis hoe ek dit moet gebruik. Ek is bereid om jou presies in te laat in die diepste kennis van hedge fund trading en die gebruik van arbitrage geleenthede om in 'n down market ook goeie geld te maak as jy die hele storie vir my pm! :evil2:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 05, 2012, 03:07:58 PM
OK... Ek het hom gekry. Nou moet ek net konsentreer dat die windows ding nie my default word nie. Ek is al klaar diep in die toss oor ek ubuntu laat gaan het en terug geval het op die bree microsoft weg! :evil2:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: cassiebotha on March 05, 2012, 04:27:08 PM
Koek! Jammer
ek dog umdani het probleem met windows en soek alternatiefwe operating system vir sy t4a selfoon


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on March 06, 2012, 07:47:31 AM

Toe ek die ding koop s die yuppie agter die toonbank:"You just plug this in here" terwyl hy met die verseelde koevertagtige pakkie T4A 'n "indruk aksie" uitvoer by die toe kartondosie waarin die gps is. WTF!!! Da's niks wat nerens kan inplug nie! Beste van alles: Op die T4A koevertjie s hulle baie duidelik dat daar no refund is as die seel gebreek is nie. Dis OK. Ek sal hie onner inni dorp by Louis die geeck gaan kyk wat ek kan kry wat 'n female point het waar so 'n outydse groot male object kan hanteer.



Shit man. Ek dink dis orit Maandag is. Da is 'n klein kaartjie wat uittrek uit die adaptor ding!!! ::) :evil2: :evil2: :evil2:


 :laugh top: Jammer as ek lag. :MrGreen: :evil2: Dit was seker 'n groot :idea: oomblik! :MrGreen:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Umdani on March 06, 2012, 08:35:37 AM
Lag vi jou gat! :uhm: HuryriFJ?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on March 06, 2012, 08:54:34 AM
Befaark! :biggrin:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Smidty on April 17, 2012, 10:09:45 AM
Help asseblief

Ek het nou net oorgeskakel van Office 2003 ( running XP ) to office 2010 running 7 (64bit)

How on earth do I send e-mails from word?  I seem to only be able to mail a word document as an attachment  :bang: :bang: :bang: :bang:

Thanks


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on April 17, 2012, 11:20:03 AM
Hoekom wil jy emails van Word af stuur, jy stuur dit mos uit Outlook uit???


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Smidty on April 17, 2012, 11:40:54 AM
Buzz ja, outlook stuur dit, ek het 'n paar word dokumente wat ek gebruik as "templates"   maatskappy logo en 90 % van bewoording is klaar daar, vul net
nuwe naam en bedrae in en stuur.

Verstaan jy? ekke is luigat  :mwink:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on April 17, 2012, 12:16:50 PM
Click die groot ronde knop links bo, 'n ent af op die menu is Send  :thumb:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Smidty on April 17, 2012, 12:23:01 PM
 :Scratch:  ek het nie groot ronde knop nie?

die send wat ek kry sit die word dokument as 'n attachment aan 'n e-mail, ek wil nie die dokument as 'n attachment stuur nie, die dokument self
moet gestuur word!  2003 word het dit baie lekker gedoen  :sad5:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on April 17, 2012, 04:49:10 PM
Ek verstaan wat jy se, maar ek het nie die antwoord nie, is nie so 'n groot boffin op Office nie.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on April 17, 2012, 04:50:37 PM
OK, try dit? http://www.addictivetips.com/microsoft-office/send-word-2010-document-directly-to-mail-recipient-via-outlook-2010/


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Smidty on April 17, 2012, 06:47:37 PM
 :hello2:

Buzz, baie dankie  :clap: :clap: :clap:, sal Maandag oggend kyk wat aangaan.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 07, 2012, 03:58:36 PM
Ons het op 'n stadium hier 'n tipe van 'n Wiki ding aan die gang gehad. Ek wil iets soos dit begin, waar mense kan goed plaas en dit ge-edit kan word en eventueel opbou tot 'n databasis vir almal om te gebruik as verwysing.

Dit moet toegangbeheer h en die edit beperk tot sekere mense.

Iemand wat raad het?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 07, 2012, 05:09:32 PM
Jy kan die MediaWiki sagteware kry by http://www.mediawiki.org/wiki/MediaWiki en dan host op 'n server iewers. Of jy kan dmv Google Docs 'n online spreadsheet met 'n klomp mense deel.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 08, 2012, 02:30:30 PM
Great! Kom ons gaan een stappie verder. S T A D I G. Kos dit geld? Hoe haak ek dit aan 'n website en kan ek dit self doen, link en bedryf, of het ek iemand slim nodig?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 08, 2012, 02:52:25 PM
Die sagteware is verniet. Ek sien hierdie ouens kan die hosting vir jou gratis doen: http://wikkii.com/wiki/Free_Wiki_Hosting Dan het jy nie nog iemand slim nodig nie, hulle is die slim ouens :MrGreen:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 08, 2012, 05:49:31 PM
Moenie die telefoon neersit nie.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 08, 2012, 08:00:10 PM
 :waiting:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 09, 2012, 05:20:03 AM
Ek het nou op altwee sites gekyk, die een gedownload en nou sit ek en staar na die screen. Ek kan nie die twee bymekaar kry nie. Die Mediawiki is so duidelik soos 'n stofstorm in Saudi. Ek het 'n bepaalde agterstand, maar gewoonlik kom die goed later duidelik. Op hierdie stadium is dit nie.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 09, 2012, 11:02:11 AM
Paar vragies:

Moet die fasiliteit wat jy wil he oop wees vir die publiek om te sien sonder om in te log of net vir sekere mense?
Watter tipe inligting wil jy daarop beskikbaar maak?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 09, 2012, 11:18:32 AM
Ek het nie 'n probleem dat mense dit sien nie, dit editing rights moet net beperk wees.

Ek wil 'n interaktiewe databasis skep waar beleide, programme en tegniese inligting beskikbaar kan wees. 'n Dagboek en jaarprogram moet deel wees daarvan. Dit moet 'n bestuurstool wees wat kan help met proaktiewe aksies, maar waar die geskiedenis en lesse geleer opgeteken kan word. Wat ek nie wil he nie is dat 'n mens deur 'n klomp onsinnige spreadsheets moet blaai wat jou so uitput dat jy later opgee. Uiteraard moet dit sigbaar wees vir die grootbase sodat hulle nie hiernatoe hoef te kom om te sien wat aangaan nie. Dus is foto's oplaai belangrik.

Wikipedia se formaat is perfek.

Miskien moet jy vir my iets opstel en dan kan ek dit mos net aflaai?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 09, 2012, 12:03:25 PM
Ok, ek stem dat 'n wiki sal werk. Ek sal later kyk na  http://wikkii.com/wiki/Free_Wiki_Hosting en of dit sal werk vir jou. Dan het jy niks nodig om te installeer nie, alles word op die internet gehost gratis.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 16, 2012, 07:07:26 AM
Jy het twee keuses vir 'n domain waaronder jou wiki sal wees:
jumpwiki.com
wikinet.org

So you wiki sal wees whitestripessewiki.jumpwiki.com of whitestripessewiki.wikinet.org, vervang natuurlik whitestripessewiki met 'n naam van jou keuse  :MrGreen:

As jy jumpwiki kies:
Goed jy moet hiernatoe gaan en registreer: http://jumpwiki.com/w/index.php?title=Special:UserLogin&type=signup
Daarna click jy op hierdie link om jou wiki te skep: http://jumpwiki.com/wiki/Special:Farmer/create

wikinet se instruksies is hier: http://wikinet.org/wiki/Main_Page

Laat weet as jy nog vrae het  :thumb:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on October 16, 2012, 12:07:58 PM
Wonderlik, ek was al besig om jou vliegtuigkaartjie na Saudi te rel, maar ek sal eers wag. Ek is ernstig. Toe ek die mense vertel ek het iemand in ZA om die ding te doen vertel hulle my ek moet jou laat oorkom.  :evil2:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on October 16, 2012, 12:43:34 PM
Hmmmmm......


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on December 18, 2012, 02:58:50 PM
Ek wonder of ek 'n virus of spyware op my rekenaar het. Ek sien op baie plekke in enige teks op websites soos News24 en selfs hier woorde wat onderstreep is en as die cursur daaroor gaan is daar advertensies wat opkom. Weet iemand hoe om daarvan ontslae te raak. Ek het Mcafee en MSE op my rekenaar en het al scans gedoen, maar niks kom op as virus nie.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on December 18, 2012, 06:12:24 PM
dit klink soos n plugin of extension in jou browser. watter browser gebruik jy?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on December 19, 2012, 10:08:36 AM
Ja, ek weet nie wat dit is nie, maar dis flippen irriterend. Ek gebruik Firefox.

Oral waar jy gaan wil mense jou net truuk om op iets te kliek :angry: :angry:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Operator on December 19, 2012, 10:13:39 AM
Klink vir my soos 'n browser hijacker.

Laai Spybot Search and Destroy af en run dit..............in die verlede het dit by my sulke tipe goed
uitsorteer.

Maak hierdie blad oop en kliek op "Download" .............laai af en laat die program 'n scan doen
van jou rekenaar.


Ek s nie dit gaan jou probleem oplos nie, maar daar is 'n taamlike goeie kans dat dit sal werk.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on December 19, 2012, 10:31:15 AM
Ja, ek weet nie wat dit is nie, maar dis flippen irriterend. Ek gebruik Firefox.

Oral waar jy gaan wil mense jou net truuk om op iets te kliek :angry: :angry:

Disable dalk al die extensions in FireFox en kyk dan of dit weggaan?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: White Stripes on December 19, 2012, 04:07:20 PM
Great, ek het dit uitgesort. Thanks Buzz. Extensions (2) gedelete en viola. Ek kry nie spybot aan die gang nie??


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Operator on December 19, 2012, 04:18:00 PM
Sorry ek sien ek het nooit die link gepost nie.......

http://www.safer-networking.org/spybot2-own-mirror-1/ (http://www.safer-networking.org/spybot2-own-mirror-1/)


Install dit in elk geval. As daai cyber gogga op jou pc was, het jy heel moontlik nog ander goggas wat ook
daar skuil.  :evil2:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on December 19, 2012, 04:53:17 PM
Great, ek het dit uitgesort. Thanks Buzz. Extensions (2) gedelete en viola. Ek kry nie spybot aan die gang nie??

Edit: dis 'n plesier.

Jy kan ook Malware Bytes gebruik as spybot nie wil werk nie.



Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Prins on December 19, 2012, 05:04:16 PM
Wanneer ons 'n PC kry wat sulke probleme gee, gebruik ek 3 tools om die PC mee skoon te maak.  Ek scan die pc met al 3 die tools, een na die ander.

Malware Bytes  http://download.cnet.com/Malwarebytes-Anti-Malware/3000-8022_4-10804572.html?part=dl-10804572&subj=dl&tag=button

Kaspersky virus removal tool  http://www.kaspersky.com/antivirus-removal-tool?form=1

en Sophos virus removal tool.  http://www.sophos.com/en-us/products/free-tools/virus-removal-tool/download.aspx

Ek laai elke week die nuutste copy af.
Wanneer ek al 3 die tools gebruik het, is ek redelik seker dat die PC relatief skoon is.  Interresant is dat wanneer 'n PC rerig kwaai geinfekteer is, ek altyd nog goggas optel selfs met die 2de of 3de van die programme wat ek loop, maak nie saak watter een ek eerste gebruik nie.




Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: CK1 on February 24, 2013, 02:59:03 PM
Ek het Vrydag die nuwe Blackberry Z 10 gekry.  Om my calendar te sync moet ek 'n outlook.com e-mail rek h. 
Ek het 'n outlook rekening oop gemaak maar microsoft outlook wil die die goed sync nie.
Dit gee 'n error dat die outlook e-mail adress nie werk nie.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: CK1 on February 24, 2013, 05:04:20 PM
Met 'n groot gesukkel het Ponytail dit reg gekry  :headbang:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Operator on February 24, 2013, 08:22:31 PM
Met 'n groot gesukkel het Ponytail dit reg gekry  :headbang:

Gelukkig het iemand brains in die huis  >:D    :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 24, 2013, 10:10:54 PM
Kry mens 'n program wat monitor waar jou data heen gaan?

VV is deur 2.5 Gig se 3G data in twee dae. :eek:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Fourie on February 24, 2013, 11:36:28 PM
FB games  :evil2: :innocent:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: CK1 on February 25, 2013, 08:11:01 AM
Met 'n groot gesukkel het Ponytail dit reg gekry  :headbang:

Gelukkig het iemand brains in die huis  >:D    :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:
S ek ook  :biggrin:


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 25, 2013, 04:45:58 PM

Kry mens 'n program wat monitor waar jou data heen gaan?


Enige iemand?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on February 25, 2013, 08:34:18 PM
laptop of selfoon?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 25, 2013, 08:42:09 PM
Laptop wat connect deur WIFi van selfoon.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on February 25, 2013, 08:48:25 PM
Android? ek gebruik My Data Manager. Nog nie my laptop deur my foon gebruik nie so toets dit?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 25, 2013, 09:07:53 PM
Ek wil nie die usage monitor nie, ek wil sien watter program gebruik die data.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on February 25, 2013, 09:13:12 PM
Windows XP/7/8?


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 25, 2013, 09:16:55 PM
Windows 7


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: buzzlightyear on February 25, 2013, 09:19:55 PM
As jy Task Manager oopmaak click op die Performance tab. Daar is 'n knoppie Resource Monitor, click dit. In Resource Monitor click die Network tab.

Bo sal hy al die apps lys, en as jy een se box tick, al sy stats in die onderste lyste.


Title: Re: Help bietjie asb gps en IT-manne
Post by: Trailrider on February 25, 2013, 09:20:47 PM
Thanks ek sal kyk.