The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: lox on May 13, 2012, 06:15:42 AM



Title: so paar fotos
Post by: lox on May 13, 2012, 06:15:42 AM
Ek het toe gister weer na die dam toe gery waar ek die vorige dag 'n werkie gedoen het en nie my kamera saam gevat het nie en paar fotos geneem.

Op die oomblik is daar so dun stroompie water wat in die dam inloop



(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/08waterinloop.jpg)

die dam is so ent teen die berg op gebou en mens verwonder jou maar met aan die groot krnase wat daar is en dan klim bob en sy fimilie dit asof dit grootpad is wat hulle gebruik.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/09berg.jpg)

Die berg se naam is Badsberg en die plaas is Opstal.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/10badsberg.jpg)

Hier is Badsberg van die ou N1 se kant geneem, dis die BreŽrivier by die 3 wit brue.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/05rivier.jpg)

langs die ou N1 is die plaas met die dam langs die pad.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/06dam.jpg)


en in sepia

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/07damsepia.jpg)

een oggend in parstyd met sonopkoms net na invaltyd toe ek die krane gaan draai het.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/Goudini/03sonopkom.jpg)

dit is Worcester se berge daar in die agtergrond.
 genoeg vir eers voor julle verveeld raak


Title: Re: so paar fotos
Post by: buzzlightyear on May 13, 2012, 07:50:25 AM
Baie dankie lox, dis pragtige fotos! Sal nog eendag afdraai daar.


Title: Re: so paar fotos
Post by: lox on May 13, 2012, 11:02:40 AM
plesier
dis reg jy kan eendga hier indraai, laat weet voor die tyd dan kan ek jou paar plekke wys wat dalk vir jou interessant kan wees.


Title: Re: so paar fotos
Post by: Prins on May 13, 2012, 11:44:17 AM
Dankie man, dis baie mooi


Title: Re: so paar fotos
Post by: Rooibok on May 13, 2012, 11:48:09 AM
mooi!  8)


Title: Re: so paar fotos
Post by: CK1 on May 13, 2012, 04:39:31 PM
Baie nice