The Road Less Travelled

Services and classifieds for members => Moenie dit mis nie! => Topic started by: Rustyb on June 14, 2012, 09:59:07 AM



Title: WINE SALE
Post by: Rustyb on June 14, 2012, 09:59:07 AM
Kennisgewing
Ons het wyn wat vir die uitvoermark bestem was, wat ons nou teen baie spesiale pryse uitverkoop.

Merlot, Cabernet sauvignon en Shiraz @ R20,00 per bottel (almal 2010 oesjaarons wynmakers het die wyn goedgekeur)
Chenin Blanc @ R15,00 per bottel (hierdie wyn het in 2011 n Veritas goud gewen)

Kontak asseblief vir Lucille by die ontvangs om die transaksie te reel.
L.W. ons lewer gratis af as jy meer as 4 x 6 bottel kiste bestel.

Riebeek Cellars   
T +27 (0)22 448-1213
www.riebeekcellars.com


Title: Re: WINE SALE
Post by: Trailrider on June 14, 2012, 10:06:39 AM
Dis mos daar naby Umdani-hulle!


Title: Re: WINE SALE
Post by: Dr Dirt on June 14, 2012, 11:20:17 AM
Kom manne wie in George wil almal bestel dat ons saam bestel.
Drank is altyd n bargain maar die is baie goedkoop.


Title: Re: WINE SALE
Post by: Trailrider on June 14, 2012, 11:53:19 AM
Ek is besig om te skimp rel dat Umdani so bottel of wat koop. Dan sal ek in 'n amptelike hoedanigheid as verteenwoordiger van die George forum lede by hom gaan proe! Sou dit ons geval kan ek sommer die wyn aanry George toe. :thumb:

Om die waarheid te s teen daai prys hoef dit net soos wyn te lyk en dit bly 'n bargain. :biggrin:

Brandvlei kelders (Gatsaam se wyn 8)) verkoop ook vir R20 'n bottel. Rooi en wit. Ek het nou al redelik in daai rooiwyn geval en dit gee nie eers kopseer die volgende dag nie. :thumb: :biggrin:


Title: Re: WINE SALE
Post by: Dr Dirt on June 14, 2012, 05:40:17 PM
Se my RustyB is daar n sekere hoeveelheid of kan ons maar net by die kantoor uitvind ?

Hoeveel bottels in n kas ?

 :thumb:


Title: Re: WINE SALE
Post by: Dr Dirt on June 14, 2012, 05:43:23 PM
Ek is besig om te skimp rel dat Umdani so bottel of wat koop. Dan sal ek in 'n amptelike hoedanigheid as verteenwoordiger van die George forum lede by hom gaan proe! Sou dit ons geval kan ek sommer die wyn aanry George toe. :thumb:

Om die waarheid te s teen daai prys hoef dit net soos wyn te lyk en dit bly 'n bargain. :biggrin:

Brandvlei kelders (Gatsaam se wyn 8)) verkoop ook vir R20 'n bottel. Rooi en wit. Ek het nou al redelik in daai rooiwyn geval en dit gee nie eers kopseer die volgende dag nie. :thumb: :biggrin:

Ek staan op 138 bottels so ver hoeveel kan jy in n kar kry ?


Title: Re: WINE SALE
Post by: Trailrider on June 14, 2012, 05:48:25 PM
Ry met Isuzu bakkie einde van die maand. Murano volgende week.


Title: Re: WINE SALE
Post by: Dr Dirt on June 14, 2012, 05:50:02 PM
Ry met Isuzu bakkie einde van die maand. Murano volgende week.

Mooi dan kan dit werk. :thumb:


Title: Re: WINE SALE
Post by: Trailrider on June 14, 2012, 07:43:32 PM
Daai groot hoeveelheid sal hulle waarskynlik aflewer ook!


Title: Re: WINE SALE
Post by: Rustyb on June 16, 2012, 07:30:53 PM
6 Bottles in a case.   I got it as an email from my sister. For further info call the cellar.


Title: Re: WINE SALE
Post by: White Stripes on June 17, 2012, 02:03:45 PM
Thanks RustyB