Title: Cactus Plant Post by: Trailrider on July 19, 2012, 08:34:42 AM Kyk wat sien ek in Carey se winkel:
Cactus Plant: (http://www.caching.co.za/media/catalog/product/cache/1/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/i/m/img_0230.jpg) http://www.caching.co.za/hide-a-cache/garden/cactus-plant.html Goeie ouers as iemand 'n cache in so ding weg steek sal ek dit seker nooit kry nie. :Scratch: Alhoewel daar is daai een Cache in Worcester wat in 'n boom se stam in geboor is. Dit was nogal cool. En ek het hom darem gekry. :biggrin: Title: Re: Cactus Plant Post by: GRyPH on July 19, 2012, 08:42:26 AM ek het dieselfde gedink toe ek dit op die site gesien het. :evil2:
as die cache listing nie n hint op het nie sal ek mos nie die kaktus probeer skuif nie |