Title: My naam is........... Post by: Fourie on February 01, 2013, 11:14:22 PM 'n Trotse jong Gautengse mamma sien haar enigste seuntjie af by sy skool vir sy eerste skooldag.
'Wees 'n goeie seuntjie, my goggatjie! Dink baie aan Mammie, Soetlappie! Wag vir Mammie by die hek, my skattebolletjie! Mammie is baie lief vir jou, onthou dit Liefling!" Teen die einde van die skooldag wag sy vir hom by die hek. 'En wat het my sterretjie geleer op sy eerste dag by die skool?' Seuntjie: "Ek het geleer dat my faarken naam Hendrik is." Title: Re: My naam is........... Post by: Operator on February 04, 2013, 09:24:30 AM :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:
Title: Re: My naam is........... Post by: buzzlightyear on February 04, 2013, 10:34:30 AM Ek dog dis "Kykdaar" en "SoppiKoppi" :mwink:
Title: Re: My naam is........... Post by: Trailrider on February 04, 2013, 02:27:50 PM :laugh top:
|