The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: GRyPH on April 11, 2013, 07:29:43 AM



Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 07:29:43 AM
More aan die admins.

Wat is die kans dat dit gelaai kan word op RLT sodat ek hierdie forum ook daardeur kan lees?


Ek het dit gelaai, disnogal n lekker app om forums te lees op jou foon.
(Doen tans advrider en wilddogs deur tapatalk en dit werk lekker.)


http://www.tapatalk.com/ (http://www.tapatalk.com/)


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:06:34 AM
Ek sal bietjie loer later.


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:48:01 AM
 :headbang: :headbang:

thanx buzz


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 06:22:40 PM
Kan jy dit probeer en my terugvoer gee asb.


Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 08:01:38 PM
Dit werk great!

Thanx buzz!  

:headbang:
:headbang:

(Ek het die boodskap getik in tapatalk)


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 08:03:12 PM
(http://img.tapatalk.com/d/13/04/12/etuzujuj.jpg)

Tapatalk screenshot


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 08:07:34 PM
as ek n foto wil upload kry ek hierdie boodskap:

(http://img.tapatalk.com/d/13/04/12/yjugu7er.jpg)


Duidelik werk dit as ek dit upload na tapatalk maar dit vat redelik lank.

Is daar n setting wat jy kan verander om die upload van attachments toe te laat of wil julle dit met opset aflos vir data hoeveelhede?


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 08:51:47 PM
Image upload op die forum is aan, ek weet nie na watter setting hulle verwys nie? Sal bietjie loer.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 08:53:15 PM
Hier het ek 'n image geattach.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 08:58:06 PM
Ek gaan gou tapatalk uninstall en 'n nuwer een installeer.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:04:10 PM
Ok, die nuuste een is geinstalleer. Try weer en gee terugvoer asb. :thumb:


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:05:11 PM
Terloops, jy sal sien "Posted from my eyePad using my fingers" word nie onderaan elke post gevoeg nie  :evil2:


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:23:24 PM
Ok, die nuuste een is geinstalleer. Try weer en gee terugvoer asb. :thumb:


Nope. Kry steeds die error: " your forum has disabled attachment upload service"


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:24:17 PM
Terloops, jy sal sien "Posted from my eyePad using my fingers" word nie onderaan elke post gevoeg nie  :evil2:

Hehe dankie tog.

Ek het daai signature aan my kant ook disable.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:25:46 PM
Ok, die nuuste een is geinstalleer. Try weer en gee terugvoer asb. :thumb:


Nope. Kry steeds die error: " your forum has disabled attachment upload service"

Kan jy op WD attachments laai?


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:26:55 PM
Sal gou loer


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:31:08 PM
Nee , ook nie.  So die fout le aan my kant?   Sal bietjie loer wat is fout anders sal ek maar die tapatalk upload gebruik.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:33:22 PM
Ek dink dis 'n probleem met die Tapatalk plugin vir SMF, ek sien WD is op dieselfde weergawe as RLT.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:34:29 PM
Sien iemand anders het dieselfde probleem: http://support.tapatalk.com/threads/can-not-upload-images-through-tapatalk.17097/

En as ek daai boodskap google, kry ek geen direkte hit nie...


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:41:32 PM
Ek was toevallig nou op dieselfde support site

http://support.tapatalk.com/threads/unable-to-upload-a-photo.9524/ (http://support.tapatalk.com/threads/unable-to-upload-a-photo.9524/)

Iets te doen met n extra lyn in die login.php file.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:43:56 PM
Daai lyk soos phpBB, ons is op SMF.


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 11, 2013, 09:51:07 PM
Ahh ok.

Daar wys my onkunde nou. Hehehe.


 
Sal maar die tapatalk upload feature gebruik. Of dalk photobucket se app. :thumbleft:


Thanx vir al die moeite buzz. :thumbleft:


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 11, 2013, 09:58:50 PM
Net 'n plesier. Nou is die forum se sagteware sommer op datum ook.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 16, 2013, 09:07:53 AM
Tergvoer vanaf Tapatalk support:

Quote
I noticed that our plugin for SMF1 doesn't support forum native attachment upload feature as it is too old a kind of system and we will not add any new feature for SMF1 plugin too.

So vir nou sal jy moet Tapatalk se attachments gebruik totdat ons opgradeer na SMF2.


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on April 16, 2013, 09:33:45 AM
 :thumb:    

Thanks buzz.  Sal dit so doen.


Title: Re: Tapatalk
Post by: Trailrider on April 16, 2013, 09:52:04 AM
Dinge het gebeur terwyl ek weg was. :MrGreen: Nice!


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on April 16, 2013, 10:30:04 AM
 :MrGreen:


Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 23, 2013, 10:13:01 PM
Signature Test


Sent from my iPhone using Tapatalk 2


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on July 23, 2013, 10:23:57 PM
sent from my galaxy using my wifi :biggrin:


Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 23, 2013, 11:22:13 PM
Hoe sit ek dit af?    Die signature is disabled aan my kant.


Sent from my iPhone using Tapatalk 2


Title: Re: Tapatalk
Post by: Operator on July 24, 2013, 09:04:40 AM
Daar is erens in die APP se settings 'n boxie wat jy moet untick om dit af te sit.


Dit kan wees dat jy die gratis weergawe het en dit nie kan afskakel nie.
Gewoonlik het hierdie tipe apps 'n gratis weergawe met minder opsies en baie advertensies(gewoonlik)

Met die betaalde weergawes, kan jy dit afskakel.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on July 24, 2013, 10:57:05 AM
Tapatalk is nou gratis, is daar nog 'n betaalweergawe? Miskien is dit 'n feature van die gratisweergawe dat dit adverteer.


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 24, 2013, 08:37:10 PM
Nee, ek het dit gekry toe dit nog nie gratis was nie so dis die vol weergawe. Geen ads en goed nie.

Ek kry die setting vir die signature en dit wys dis disabled maar duidelik werk dit nie.

Buzz het jy nie laaskeer dit asn die server kant ook geblok nie?


Sent from my iPhone using Tapatalk 2


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 24, 2013, 08:43:05 PM
Test


Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 24, 2013, 08:49:00 PM
Ok cool.  

Het gaan google.

Dis blykbaar n bug na die laaste update.

Sodra jy op n forum is wat nie die signatures toelaat nie, soos rlt,(Buzz het laas hierdie forum gestel dat hy dit nie toelaat nie)  word die signature settings in die app uitgeblok.
Maklike fix.
Log in op n forum wat signatures toelaat soos advrider ,dan word die setting in my app vir die signature weer aktief en kan jy dit verander.

En voila, niks meer irriterende signatures nie.


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on July 24, 2013, 09:04:04 PM
Ek dink dit was attachments wat ek gedisable het nie signatures nie.  :MrGreen: Ek dink die module wat ons forum op het is dalk nie heeltemal compatible met daai nuwe app nie.


Title: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 24, 2013, 11:09:19 PM
Oh ok :thumb:  

Ek het na hierdie post van jou gedink dit was n setting wat jy verander het.
Terloops, jy sal sien "Posted from my eyePad using my fingers" word nie onderaan elke post gevoeg nie  :evil2:


Title: Re: Tapatalk
Post by: Trailrider on July 02, 2014, 09:51:13 AM
Tyd vir my om ook te probeer...


Title: Re: Tapatalk
Post by: Trailrider on July 02, 2014, 09:54:31 AM
Posted from tab


Title: Re: Tapatalk
Post by: Trailrider on July 02, 2014, 09:58:30 AM
OK hierdie kom nou weer van die laptop af. Tapatalk lyk goed, lees die forum lekker ens, maar ek sien nie enige "reply" button nie?

Ek moes na "web view" gaan om die post bo te post, which defeats the object somewhat? :-\


Title: Re: Tapatalk
Post by: GRyPH on July 02, 2014, 07:55:21 PM
OK hierdie kom nou weer van die laptop af. Tapatalk lyk goed, lees die forum lekker ens, maar ek sien nie enige "reply" button nie?

Ek moes na "web view" gaan om die post bo te post, which defeats the object somewhat? :-\

watse tablet gebruik jy?

op my foon is daar nie n reply "button" asulks nie, maar heel onder aan die skerm, (selfs nog onder die knoppies om bladsy te ruil) is daar net n oop veld waar ek n boodskap kan tik en send.

soos hierdie : 
(http://img.tapatalk.com/d/14/07/03/y4y3yqeh.jpg)


Title: Re: Tapatalk
Post by: buzzlightyear on August 11, 2014, 08:56:47 PM
Ek het die Tapatalk plugin van die forum opgedatteer, julle mag dalk nodig he om die site te verwyder uit Tapatalk en weer te by te voeg, ek moes op my foon.


Title: Re:
Post by: Trailrider on August 12, 2014, 08:35:27 AM
Thanks! Daar werk by nou!