The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: lox on April 19, 2013, 04:26:58 AM



Title: kamera lense
Post by: lox on April 19, 2013, 04:26:58 AM
kan een of meer van julle boffins my raad gee asb.
ek het 'n canon 600D SLR met 'n 18-55 mm lens asook 'n 55-250 mm lens.

ek oorweeg dit om 'n sigma lens te kry van 18-250 mm.
praat toe met iemand daaroor en hy beveel toe liewer 'n 28-250mm canon lens aan. die rede daarvoor seg hy is dat die sigma lens se fokus naby aan die onderpunt en bo punt nie so skerp is nie ( soft fokus) en dat die canon lens skerper fokus.

Ek is nie lus vir aanmekaar lense omruil nie en ek neem baie fotos wat lens lengte wissel tussen 45 en 150mm maar soms wil ek ook darem meer wye hoek en meer lang afstand gebruik.
Enige ander voorstelle vir so een in als lens?


Title: Re: kamera lense
Post by: Rustyb on April 20, 2013, 10:36:18 AM
Lox, have you looked at a tele-converters for your camera.
See here: http://digital-photography-school.com/the-pros-and-cons-of-using-tele-converters-extenders-on-your-dslr


Title: Re: kamera lense
Post by: lox on April 22, 2013, 01:24:22 PM
dankie rusty
ek het geloer daar en op baie ander interesante leesstof afgekom.

het jy so converter?


Title: Re: kamera lense
Post by: buzzlightyear on April 22, 2013, 01:34:21 PM
Teleconverters take away a lot of light. And you potentially lose optical quality two. I have a 2x Kenko one, almost never use it... Rather invest in proper lenses.

I don't have experience with the Sigma and other wide-range zooms, I'm guessing they are at the same quality level as the Canon consumer lenses, they just give you that freedom without having to change lenses.