The Road Less Travelled

On the road less travelled => Under the sea => Topic started by: lox on May 01, 2013, 11:00:32 PM



Title: duik valsbaai
Post by: lox on May 01, 2013, 11:00:32 PM
Ek was vandag see toe. windguru het voorspel die see gaan plat wees, hulle het gepraat van so 1,4 meter deining en 10 sekondes tussen die deinings.
so iets ken ons nie juis hier nie
Groot wa smy verbasing toe ek by die hawe in Grdonsbaai ( harbour island) kom en sien die see is nog platter as voorspel.

die foto is in die hawe geneem. plat water in die hawe

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/01hawe_zps9b3d47c2.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/01hawe_zps9b3d47c2.jpg.html)


en die baai was ook plat, net so effense deining

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/02see_zps566478b5.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/02see_zps566478b5.jpg.html)

ons het so 10 minute met die rubber boot gery tot iewers in die middel van nÍrens. die mense wat weet het gelukkig geweet waar om te stop. ons het ons duikgoed aangetrek en in die water geval en af gegeen, tussen 15 en 17 meter diep.
diet het ons onder gesien. featherstar

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/03featherstars_zps51df05c6.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/03featherstars_zps51df05c6.jpg.html)

en dit ook

rooi seafan

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/04seafan_zpsa00bec2a.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/04seafan_zpsa00bec2a.jpg.html)


(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/05seafan_zps1fd02fb2.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/05seafan_zps1fd02fb2.jpg.html)

daars vreeslik baie van hierdie featherstars.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/07featherstar_zps1d008259.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/07featherstar_zps1d008259.jpg.html)

dis 'n rif wat die mense ontdek het in desember en hulle is die enigste wat nog daar geduik het en die was die 5 de duik daar op die rif. emns kan sien daar is nog geen skade aan die rif gedoen nie. niks is versteur nie.

daai swart see ster is 'n brittlestar

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/06brittlestar_zps1f5469a9.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/06brittlestar_zps1f5469a9.jpg.html)

2 stukkies spons met nog brittle stars.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/08_zps99dcb4b0.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/08_zps99dcb4b0.jpg.html)

die water was nie baie skoon nie maar steeds was dit heerlik

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/09vuilwater_zpsa73818d2.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/09vuilwater_zpsa73818d2.jpg.html)

nudibranch...soort naakslak

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/10_zpsbed08b16.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/10_zpsbed08b16.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/11_zps3fcd9ad7.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/11_zps3fcd9ad7.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/12_zpsdea81f92.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/12_zpsdea81f92.jpg.html)

hier is 'n spons met 'n basketstar aan die anderkant en sy bene kruip oor die kant toe

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/13_zpsdf7aeb66.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/13_zpsdf7aeb66.jpg.html)

hier kan jy sien hoe lyk die basketstar
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/14_zpsc7073554.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/14_zpsc7073554.jpg.html)



nie 'n baie duidelik foto nie, die seestroom het my bietjie rond gewoel. ek dink dis 2 x gasflame nudibranc

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/15_zps4e64b81c.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/15_zps4e64b81c.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/16_zpscab72282.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/16_zpscab72282.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/17_zpsfb6cc44a.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/17_zpsfb6cc44a.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/19_zps01e56457.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/19_zps01e56457.jpg.html)

dis die meeste seesterre wat ek nog bymekaar gesien het.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/18_zpsa149e1e4.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/18_zpsa149e1e4.jpg.html)

lyk soos die veld se plante of blomtuin

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/20_zps87d93af1.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/20_zps87d93af1.jpg.html)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/21_zps058cce58.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/21_zps058cce58.jpg.html)

na 35 minute het ons begin koud kry, 13 grade gewees. sommige van ons luk het ook min geraak. die vrou is saam met my en nog 'n man eerste op pad terug boontoe. sy het eintlik 'n geel duikpak aan maar dit vertoon anders onder water. ek het nei 'n flits of flash gebruik om af te neem nie. as jy met 'n flits kyk na die goe dkom die regte kleur mooi helder uit.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/22_zps1bcadb3d.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/22_zps1bcadb3d.jpg.html)

toe ons bo kom was die water nog platter as voor ons ingegaan het

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/23_zpsdb723197.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/23_zpsdb723197.jpg.html)

hier kan jy sien wat die regte kleur van die vrou se duikpak is

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/24_zps3e341308.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/24_zps3e341308.jpg.html)

kyk net hoe plat kan valsbaai raak

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%202013/25_zps07776866.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/scuba%202013/25_zps07776866.jpg.html)


Title: Re: duik valsbaai
Post by: White Stripes on May 02, 2013, 06:46:12 AM
Flippen cool, Lox. Baie mooi foto's. Min mense weet hoe mooi die koue water kan wees. Gewoonlik gaan soek ons mos altyd the tropiese water op. Dankie.


Title: Re: duik valsbaai
Post by: lox on May 02, 2013, 08:13:00 AM
Plesier WS. ek dink die koue water se rotslewe is meer kleurvol as die warm water se rotslewe. die warm water het die voordeel van baie meer sig en visse maar die korale en rotslewe is baie vaal.

ek sukkel nog so effens om die kamera se verstellings reg te kry vir onder water maar dit gaan al beter. Die duik onderneming betsaan uit Deon en sy vrou Kate. kate is ook erg oor onderwater fotografie en sy gee my redelik tips. my ook geleer om die white balance onder water reg stel want dis anders onder water as bo water. die kamera se onderwater funksie gee ook nie suiwer kleure nie.
die probleem is net mens moet dit onder water oefen en kyk wat werk en wat nie en die tyd is min, net 30 tot 40 minute op i slag.

maar aanhouer wen. ek kan sien die kleure is reeds beter as die vorige fotos wat ek geplaas het.


Title: Re: duik valsbaai
Post by: buzzlightyear on May 02, 2013, 08:49:47 AM
Wow! Het jy jou 600D in 'n housing gebruik lox?


Title: Re: duik valsbaai
Post by: lox on May 02, 2013, 06:52:23 PM
nee Buzz ek het 'n G12 canon wat ek 'n housing voor gekoop het.
ek kan nog nie oor my hart kry om die D600 onder water te vat nie maar die slr kameras se housings is ook vrek duur.

ek glo dis slr sal beter fotos neem maar ek duik te min om myself dit te regverdig om so duur housing te koop.
dalk eendag....maar eers die trekker en snoeimasjien en topmasjien en snoei kompressor en slakpilstrooier koop, dis op die oomblik meer prioriteit want dit kan arbeid minder maak.


Title: Re: duik valsbaai
Post by: buzzlightyear on May 03, 2013, 09:30:23 AM
 :thumb:


Title: Re: duik valsbaai
Post by: Trailrider on May 05, 2013, 10:34:58 AM
Lyk fantasties! Jy het 'n baie groter vis bak as ek! :MrGreen:


Title: Re: duik valsbaai
Post by: lox on May 05, 2013, 04:15:23 PM
daarmee stry ek nie maar jyt weer die voordeel dat jy kan enige tyd na jou visbak kyk en geniet, ek moet werk maak daarvan om by die see uit te kom om te gaan geniet.