The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: lox on September 06, 2013, 10:24:42 PM



Title: Dit is water onder deur die brug
Post by: lox on September 06, 2013, 10:24:42 PM
het vanmiddag 'n werk in 'n dam gaan doen en oppad terug oor die BreŽrivier se laagwater brug gery en toe stilgehou om eers die water af te neem.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/forum%20fotos/01kleinwater_zpse712d970.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/forum%20fotos/01kleinwater_zpse712d970.jpg.html)


Title: Re: Dit is water onder deur die brug
Post by: buzzlightyear on September 09, 2013, 09:01:54 AM
Baie mooi!


Title: Re: Dit is water onder deur die brug
Post by: Operator on September 09, 2013, 09:36:30 AM
Lox, is dit daai laagwater bruggie daar aan die bo-kant van Slanghoek, net voor die pad aansluit by die Worcester
Ceres pad ?

Lyk pragtig.  Goeie werk  :thumb:



Title: Re: Dit is water onder deur die brug
Post by: lox on September 11, 2013, 11:32:20 AM
Dis net soos jy daar seg operater, dis daai brug, so 20 km van ons huis af.