The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Trailrider on August 06, 2014, 04:58:51 PM



Title: Suid Afrika skeur in twee!
Post by: Trailrider on August 06, 2014, 04:58:51 PM
Dis nou interessant. Ek sou die kaart ook so getrek het - net die ou Kaap Kolonie die kant en definitief Loftus aan die ander kant! :evil2: :headbang: :tease:

Prins dis nou jammer vir jou lyk my. Jy sit daar tussen die Bulle en The Last British Outpost. :MrGreen: En Malema is ook daar. Ons word verlos maar julle sit nog met die probleme. :MrGreen:

Ek wonder of die diere in Kruger ook oor jare eienaardig uniek sal raak soos in Madagaskar gebeur het.


Title: Re: Suid Afrika skeur in twee!
Post by: Rustyb on August 09, 2014, 09:56:37 PM
Interesting reading.


Title: Re: Suid Afrika skeur in twee!
Post by: tok-tokkie on August 14, 2014, 10:18:20 AM
This is the only joint between tectonic plates that is not underwater - look at the map.  In Ethiopia is is really active and the movement is centimeters each year as the two plates move apart.