The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Pmdb on January 05, 2008, 08:06:03 PM



Title: Gif-files
Post by: Pmdb on January 05, 2008, 08:06:03 PM
Is dit moontlik om 'n afdeling vir Gif-files sÍ nie groter as 1Mb te skep nie. U vriendelike dog vinnige antwoord sal waardeer word :)


Title: Re: Gif-files
Post by: Eisbein on January 05, 2008, 08:37:18 PM
Is dit moontlik om 'n afdeling vir Gif-files sÍ nie groter as 1Mb te skep nie. U vriendelike dog vinnige antwoord sal waardeer word :)

Hoeveel van dit wil jy save ?

Kan jy dit nie stoor op photobucket nie ?

Een of twee behoort nie 'n issue wees nie, maar wel 100 of 300 ...



Title: Re: Gif-files
Post by: Pmdb on January 05, 2008, 09:18:36 PM
Moettie worrie nie


Title: Re: Gif-files
Post by: Trailrider on January 05, 2008, 09:50:55 PM
Van photobucket af kan jy link. Dit gebruik nie bandwyte hier nie. :MrGreen:

Is mos reg Eisbein?


Title: Re: Gif-files
Post by: Eisbein on January 06, 2008, 12:15:34 AM
Van photobucket af kan jy link. Dit gebruik nie bandwyte hier nie. :MrGreen:

Is mos reg Eisbein?

Yip...