The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: letsgofishing on January 07, 2008, 03:26:12 PM



Title: WD Forum
Post by: letsgofishing on January 07, 2008, 03:26:12 PM
Anyone tried getting onto the WD forum?
Got on once or twice, but when I clicked a thread - I got the"connection problems"  >:(





<Edit - Name changed to WD Forum for a general topic. Hope you dont mind>


Title: Re: WD down again?
Post by: Trailrider on January 07, 2008, 03:29:04 PM
Same here. They've got serious problems today it seems. :-\


Title: Re: WD down again?
Post by: Trailrider on January 12, 2008, 10:17:54 PM
Cool post hierdie Operator :MrGreen: :Thumb:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13623.msg204271#msg204271


Title: Re: WD down again?
Post by: Operator on January 12, 2008, 10:22:26 PM
Ag dis maar net baie "copy and paste".....

Al moet ek dit nou self s................ek dink nogal dis gepas.  :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:

Ek sien Wihan het omtrent sy moer gepluk !!!  :bang:


Title: Re: WD down again?
Post by: Trailrider on January 12, 2008, 10:46:55 PM
Ja, Eisbein is kwaai deesdae. Ek trap maar in my spoor... ;)


Title: Re: WD down again?
Post by: Eisbein on January 12, 2008, 11:53:49 PM
Ja, Eisbein is kwaai deesdae. Ek trap maar in my spoor... ;)

Jy beter...

:D ;D


Het actually baie tyd spandeer om die laaste post voor die o begin rol het so sarkasties moontlik te maak sonder om snedig te probeer wees.

Ek het nog 'n response later getik gehad, maar het toe besluit om dit maar liewers weer uit te vee.

Het julle gesien die aap het my 'n 'signature' verandering laat maak op WD ?



Title: Re: WD down again?
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 08:22:41 AM
apparently it gives you instant skill!! Yay!

 :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:

Hehe

Ek het my maar uit daai thread uit gehou (met moeite). Ek is nie weer lus vir 'n aanval op "julle en julle klein bikes" nie. Is hoe daai "GS only" ride ervaar is hoe Michnus en Uiltjie die "small bike thread" ervaar het? Dit sal nogal baie verduidelik. Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

Is dit net my verbeelding of is daar baie fights op die WD forum die afgelope paar maande? Nie net banter en terg nie (dit was altyd daar). Daar is ook meer trolle en regtige d*se. Kom dit maar net saam met die groot aantal members?


Title: Re: WD down again?
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 08:47:46 AM
Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

En net toe ek dit se kry hy nuwe lewe :MrGreen:


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 08:51:03 AM
Bwaaahahahahaha!

Kyk hier: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13664.msg204350#msg204350

 :MrGreen:


Title: Re: WD down again?
Post by: Eisbein on January 13, 2008, 11:35:42 AM
apparently it gives you instant skill!! Yay!

 :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:

Hehe

Ek het my maar uit daai thread uit gehou (met moeite). Ek is nie weer lus vir 'n aanval op "julle en julle klein bikes" nie. Is hoe daai "GS only" ride ervaar is hoe Michnus en Uiltjie die "small bike thread" ervaar het? Dit sal nogal baie verduidelik. Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

Is dit net my verbeelding of is daar baie fights op die WD forum die afgelope paar maande? Nie net banter en terg nie (dit was altyd daar). Daar is ook meer trolle en regtige d*se. Kom dit maar net saam met die groot aantal members?

Sal nog met jou chat oor die groot/klein ding ...



Title: Re: WD Forum
Post by: Eisbein on January 13, 2008, 11:36:21 AM
Ek dink d*se kom maar saam met die sukses.

Hoe meer mense...



Title: Re: WD Forum
Post by: Operator on January 13, 2008, 11:52:51 AM
Die "law of averages" s dat as jy 3 poepholle per 100 forum-lede gaan h, dan
beteken dit dat jy 51 poepholle gaan h as daar 1700 forum-lede is.
Wilddog se ledetal het nou gestyg na oor die 1730 lede.

Die probleem is dat mense net eenvoudig te persoonlik raak in hulle redenasies
of statements, of alternatiewelik word uitsprake te persoonlik opgeneem.

Sekere mense is eenvoudig net nie die moeite werd om mee te redeneer nie!


Die vraag is egter hoe bly mens stil indien iemand jou direk beledig ?
Dan moet mens mos reageer!


Title: Re: WD Forum
Post by: Operator on January 13, 2008, 12:22:26 PM
Nog iets.....

Hoekom het hy die post oor die Elton John konsert gedoen?  Ok, nevermaaind dit....

Hoekom het hy 3 foto's van sy bike daarby geplaas ?  Duh ??

Wat het die bike en EltonJohn met mekaar te doen?


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 12:50:43 PM
Nee faark weet.

Die enigste gemene deler is die drol wat dit gepost het...


Title: Re: WD Forum
Post by: Pmdb on January 13, 2008, 01:40:59 PM
Ek daardie link hier bo gevolg en bietjie daar gelees. Die BMW ouens klink darem na 'n vreeslike klomp drolle of is dit net daai een ou? Windgat oor wat ? Lyk my hy verskil nie veel van sommige BMW motor bestuurders nie  :angry:


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 01:45:30 PM
Hulle het 'n "naam" ja... ::)

Gelukkig is almal nie so nie.
(Eisbein het 'n GS en ek het 'n BMW kar :eek: ::) ;D)


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 13, 2008, 01:48:12 PM
Nog iets.....

Hoekom het hy die post oor die Elton John konsert gedoen?  Ok, nevermaaind dit....

Hoekom het hy 3 foto's van sy bike daarby geplaas ?  Duh ??

Mrs. TR is ook nou in op die joke! :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13664.msg204427#msg204427


Title: Re: WD Forum
Post by: Pmdb on January 13, 2008, 01:51:46 PM
 :) :)

Dis maar orals so, dis jammer maar daar sal altyd sulke ouens wees. Ek wonder wat en wie is hy in die regte lewe ?


Title: Re: WD Forum
Post by: tok-tokkie on January 13, 2008, 06:23:39 PM
Mrs T.  Shit stirrer deluxe.  I suspect he will completely misunderstand what the message is.

I had given up on the BMW ride but went back & followed it to the end then went & had a look at the small bike thread to get some idea about what Michnus & Uiltjie had posted.  Pissing on some else's parade.


Title: Re: WD Forum
Post by: Eisbein on January 13, 2008, 10:31:42 PM
Ek daardie link hier bo gevolg en bietjie daar gelees. Die BMW ouens klink darem na 'n vreeslike klomp drolle of is dit net daai een ou? Windgat oor wat ? Lyk my hy verskil nie veel van sommige BMW motor bestuurders nie  :angry:

Pmdb - Glo my die algemene motorfiets ou daarbuite dink elke ou met 'n BMW GS is so.

Die ouens op die Wilddogs forum het baie moeite gedoen om die image van GS die 'clique' af te breek.

Daar is nie regtig (op WD) sulke ouens meer nie. Almal is net oor die algemeen te cool. DIe probleem is dat die dude nie op die BMW forum genoeg maatjies kry nie, nou kom vis (troll) hy op die WD forum, maar wil nog steeds die exclusivity behou.

Soos Trailrider ook al genoem het, vir mense wa my nie ken nie is ek in 'n weird situasie - My GS is te oud om 'in' te wees by die GS posers groep (nie dat ek WIL in wees nie), maar vir die non BeeEm ouens daarbuite (wat my nie ken nie) ry ek op 'n GS so hulle neem sekere goed oor my aan.

As mense brand/label bewus is vir niemand behalwe hulleself nie, het ek GEEN probleem daarmee nie.
Dis wanneer hulle label bewustheid se dryfkrag is om hulleself hoog bo aan die 'pecking order' te sit (of om neer te kyk op ander ouens) wanneer ek 'n GROOT issue daarmee ontwikkel.

Terloops - as jy die 'anti hero' van die DS wreld wil sien, gaan loer op www.oppad.co.za - Jan Taljaard. Die ou het ABSOLUUT niks om te bewys nie. Koop nie in op labels nie.
Inteendeel - hy sal die eerste een wees om te s hy dink nie sy 'skill' is op standaard nie, maar hy is daar buite en het al BAIE dinge gesien en beleef met sy fiets.

En hy's 'n baie cool ou.



Title: Re: WD Forum
Post by: Pmdb on January 13, 2008, 10:49:03 PM
Jan is een van my gunsteling ouens, daai oppad wat gestop is is nou nog gemerk onder my favourites. Ek het elke storie gelees wat hy geskryf het. Anyway my punt is ek is nie gepla of jy nou met 'n Cruiser of  jy met 'n Strada, Bantam of whatever ry nie ons geniet die buite lewe, ons is dieselfde ons gesels en kuier saam. Ek is seker daarvan daar is ouens wat 4 BMW'S kan koop maar ry eerder met 'n Corolla, is pateties hierdie ag shit ek raak moeg vir myself........steur jou nie aan drolle nie :wave1:


Title: Re: WD Forum
Post by: Eisbein on January 13, 2008, 11:05:48 PM
Jan is een van my gunsteling ouens, daai oppad wat gestop is is nou nog gemerk onder my favourites. Ek het elke storie gelees wat hy geskryf het. Anyway my punt is ek is nie gepla of jy nou met 'n Cruiser of  jy met 'n Strada, Bantam of whatever ry nie ons geniet die buite lewe, ons is dieselfde ons gesels en kuier saam. Ek is seker daarvan daar is ouens wat 4 BMW'S kan koop maar ry eerder met 'n Corolla, is pateties hierdie ag shit ek raak moeg vir myself........steur jou nie aan drolle nie :wave1:

Klink reg vir my!

Eks die tipe ou (soos wat jy ook na lyk) wat as ek jou iewers in die stix kry graag wil praat oor jou wedevaringe, wat jy beleef het en hoe lekker/sleg dit was.
Selfs bietjie uitvra en belangstel in wat ook al jy ry - pro's, con's ens.

Ons het eendag by Rhodes aangekom met ons GS1100 - klomp GS1200s buite gestaan en ek wou graag chat ek hoor waar hulle was en hoe hulle deur Naude's en die sneeu gery het.
Toe ons nader stap begin hulle ons aankyk asof 'n kat ons uitgekots het en hulle't ons soos bergies behandel.
Dit was erg.
Hier sit ons in Rhodes - ek en VIcky het two up op 'n motorfiets van die Kaap af oor berge en dale, deur riviere en 4x4 tracks gery om daar te kom en hulle't 'n houding.

Maar so baie as wat ek lifestyle/checkbook riders haat laat ek my nie heeltemal deur hulle ook phaze nie - die lewe is te kort...



Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 22, 2008, 11:23:05 AM
Die WD forum raak nou erg. Elke dag is daar 'n "issue" oor iemand of iets. Dit maak my sommer gatvol. >:(


Title: Re: WD Forum
Post by: tok-tokkie on January 22, 2008, 04:13:28 PM
I didn't like the BMW bashing on WD.  It didn't affect me personally because it was aimed at 1200GS 'Lifestyle' members.  What I don't like is it is not teasing, it is criticism of the person (or of him by association through his bike).  As I see it a forum is a place for friends to interact.  That bashing is not friends interacting, it is strangers atacking each other.  I don't like that behaviour.  If it happened at my house (a conversation as per the bashing threads) I would think twice before having those people around again - I simply don't need that BS at my home.  If I was a regular at a pub - Doodles say - & the group I knew there behaved like that I would cease going.  It just takes a few to spoil it for the rest.

I have been to other sites with a very antagonistic bunch of posts & immediately decided it was not for me & never went back.  WD was terrific when I first found it but not so much anymore.

The US VFR forum is good.  One of the regular posters was attacked by some fairly newcomer.  The old poster replied "This is a forum for mutual benefit and assistance & I post in that spirit.  What you posted is not in that spirit."  It was true & the mods there seem to be able to keep it like that.


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 22, 2008, 04:18:25 PM
While chatting with Yellowfever, Surf, Slainche and Eisbein today I realized that I know quite a few big GS riders. Either and all of them are great guys. I posted this on WD as well. I tried to think of one, just one, that fit the mold, the Stereotype. Not one. That's quite remarkable.

Yellowfewer's got the right idea I think:

ek moet seker maar nou my neus begin pik, uit verveeldheid

ek gebruik wd tot my voordeel soos wat ek wil, ek lees nie al die goed nie, en vermy sekere members wat die kaark uit my irriteer. ek post nie alles wat ek doen of al die rides wat ek ry nie.

maar het baie geleer van verskillende mense, en cool dudes en dudettes ontmoet. ek worry nie oor wie register of de-register nie, tough titties, dit is 'n natuurlike ding dat die site sal groei, dit is natuurlik dat mense sal join met wie jy nooit oor die weg sal kom nie. soos om op skool tewees, daars heelwat mense wat jy nie laaik nie, maar jy deel dieselde gebou met hulle vir jare. vermy hulle net.

die brand bashing of vegetarian bashing of religion bashing pla my min, ek lees dit nie, who cares. ek verstaan dit nie hoekom mense so sensitief oor die goed raak nie. life is soms tough/besig genoeg, en om mens met sulke snot te bemoei is vir my onverstaanbaar.

dis vir my lekker om te sien hoe eisie sy rooies ramp, en hoe shooting jason afkak op sy eerste kamp trip, en hoe lekker mrbig en stuart little in nam gery het, en hoe tr en sy laaities aan hulle bikes werk, ens ens ens. ek sal maar bly en net die nonsense ignoreer soos voorheen


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 22, 2008, 04:23:37 PM
In the beginning WD was about Bikes, Rides and Destinations. That was nice. These days there is a lot of issues and less biking.

I would like this forum to be about the outdoors, sharing advise, planning rides, info on destinations and friends chatting. The WIKI was a GREAT idea and will go a long way in achieving this goal.


Title: Re: WD Forum
Post by: Eisbein on January 22, 2008, 04:46:02 PM
Tok-tokkie - I think you just nailed what I wanted to say but couldn't find the right words for.

Huge difference between teasing and criticizing.


TR - the Wiki is going to be supplemented by the forum.
Can't have 'banter' on the Wiki, so the 'building replationships' part will be on the forum and the 'useful info' bit will be on the Wiki...

I'll post the last testing instructions hopefully tonight.

W.


Title: Re: WD Forum
Post by: Trailrider on January 22, 2008, 04:48:08 PM
TR - the Wiki is going to be supplemented by the forum.
Can't have 'banter' on the Wiki, so the 'building replationships' part will be on the forum and the 'useful info' bit will be on the Wiki...

Yep. We're on the same page here.