The Road Less Travelled

Admin => Admin => Topic started by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:24:09 PM



Title: Flickr...hulp nodig (hoe om 'n foto te plaas vanaf Flickr)
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:24:09 PM
Hi ouens,

Ek is nou net mooi gatvol vir Photobucket wat so stadig is en het besluit om Operator se raad te volg en van Flickr gebruik te maak.
Net een vraag : Hoe kry ek die foto's van daar tot hier. Het die "copy" funksie probeer, maar dan as ek hier kom en regs click het ek nie 'n paste opsie nie. :Scratch:

Kan iemand dalk help..... ek en tegnologie is nie eintlik beste maatjies nie. :help:


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 05:26:49 PM
Kom ons begin......

Watter browser gebruik jy?    Firefox of internet explorer?


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:39:04 PM
Operator, Internet Explorer


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 05:49:37 PM
Operator, Internet Explorer

Ok.......jy moet regtig oorskakel na Firefox..........want Firefox is vinniger het het meer funksies
wat veral hierdie tipe ding makliker maak.

.........maar kom ons werk met wat ons het.

Laai 'n foto op na Flickr.

Click op " Your photostream"  dan laai daardie individuele foto.

Nou kry jy net die spesifieke foto op jou skerm............bo hierdie skerm is daar 'n opsie genaamd: All sizes
Click dit.

Dan gaan jy sien jy het verskillende size options..........Square  of thumbnail of small of medium of large.
Kies die grootte wat vir jou gaan pas om hier te post.

Dan kyk jy 2 blokkies (raampies) onder die foto............daar is 'n blokkie genaamd : Grab the photo URL.
Right click en copy dit.

En dan paste jy dit tussen die (http://) hakkies wat jy altyd gebruik het om Photobucket fotos mee te post.

VOILA !!!



Firefox het 'n baie lekker funksie waar jy net eenvoudig kan rightclick en dan gee hy die opsie
genaamd : Copy image location.
Internet Explorer het nie die opsie nie.

Download firefox by hierdie webpage :  http://www.mozilla.com/en-US/firefox/ (http://www.mozilla.com/en-US/firefox/)

Al gebruik jy dit net om hierdie en die Weg forum te browse daarmee.............jy sal sien dat dis
baie meer user-friendly vir forums as Internet Explorer.
Firefox laai webbladsye en fotos ook BAIE vinniger.



Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:53:05 PM
Ok, sorry, Danie se ons gebruik Firefox. Sorry, soos ek se, is maar stupid as dit by tegnologie kom


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 05:54:10 PM
Ok, sorry, Danie se ons gebruik Firefox. Sorry, soos ek se, is maar stupid as dit by tegnologie kom

Ok dan is dit nog makliker !!


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 05:56:00 PM
Maak die foto individueel oop in Flickr.

Right click en click op "Copy link location"

Paste dit tussen die {img}{img} hakies en VOILA !!!!

Probeer dit gou..........

Toets dit sommer op hierdie thread.

Jy kan mos altyd die post weer delete


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:57:28 PM
(http://farm4.static.flickr.com/3053/2741739644_af47b59c3d_o.jpg)


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: tok-tokkie on August 07, 2008, 05:59:07 PM
In Flickr
1. Having uploaded the picture - and you need to resize them to 800 wide for proper display here.
2. Select 'Your Photstream' which gives you thumbnails of the pictures you have uploaded.
3. Move the cursor over the photo you want.
4. Double click it.  This gives you a bigger view of the picture but it is surrounded by lots of Flickr writing.
5. Along the top you will see a magnifying glass with + in it labelled 'All Sizes'.  Double click it.
6. Now you get a bigger image with less writing around it.  This is almost the original 800 wide image you uploaded to Flickr.
7. Move cursor onto picture.  RIGHT click which brings up a menu.  Select the first item 'View Image'.
8. You will now get the full sized original image without any writing.
9. Move your cursor iover the address in the second line on the screen.  RIGHT click which brings up a menu.  Select Copy.  This then copies the address of the full sized image to your clipboard.
10. In "Road Less Travelled' start your reply.  When you want the photo to appear:
10.1 Start a new blank line
10.2 Type {img} but use [ & ] brackets instead of { & }
10.3 Press Ctrl-V which will paste the picture address from your clipboard.  There must be NO GAP between the ] and the address
10.4 Type {/img} right behind the address using [ & ] instead of { & }

You can then preview the post to see if it is correct.  Can continue to add more photos using the same technique.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 05:59:42 PM
Nou lyk dit dan so. As jy daarop klik maak die foto wel oop, maar ek soek die foto hier en nie die link nie.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:01:59 PM
Ek het dit gou vir jou reggemaak........is dit hoe jy dit wou post?

Jy het vergeet om die prentjie button hierbo te druk en die foto se adres tussen die hakkies
te paste.

Kyk na die prentjie hieronder...........ek het die prentjie button met wit omsingel

Kyk hoe jou foto se adres tussen die [img] hakies is.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:06:46 PM
Ek oefen net.... hoe moet ek maak om die foto so hier te kry. Di besigheid werk nie. Ek vermoed ek is net stupid, gaan gou weer probeer


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: JC on August 07, 2008, 06:07:38 PM
Ek "barge" nou hier in, maar Admin moet dalk later die thread onder die Wiki gaan plaas. Sodoende kan ons dommes later weer daar gaan kyk hoe om dit te doen.  :blush:


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:12:34 PM
http://farm4.static.flickr.com/3053/2741739644_af47b59c3d_o.jpg(http://[img])[/img]


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:14:25 PM
 :bang: :bang: :bang: :bang:Het nou presies dieselfde goen as net nou en die prentjie geklik maar flip man, dit lyk nog steeds so net nou.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:16:25 PM
[imhttp://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpgg][/img]


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:17:37 PM
Nou lyk lyk dit so, maar nog steeds geen foto  :bang: :bang:


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:18:41 PM
[http://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpg(http://[/imhttp://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpgg]img])


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:18:49 PM
http://farm4.static.flickr.com/3053/2741739644_af47b59c3d_o.jpg(http://[img])[/img]


Amper daar !!!

Click die prentjie button..........dan kry jy hierdie hakkies {img}{/img}
Dan paste jy net die foto se adres in die middel van daardie daardie tussen die
2 hakkies wat so na mekaar wys }{

Probeer gou !!

Tip:

Gaan na die post waar die foto wys (wat ek vir jou reggemaak het) en click op "Modify"
dan gaan jy sien hoe lyk die kode. Gebruik dit as voorbeeld


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:21:34 PM
[http://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpg(http://[/imhttp://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpgg]img])

Sodra jy die foto sien in flickr..........right click dit en click op "copy image location"

En paste dit net tussen die {IMG}{IMG} hakies en post dit.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:22:05 PM
(http://farm4.static.flickr.com/3043/2740900865_0d3c93c34a_o.jpg)


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:23:00 PM
Yippeeeee !!!!

Daar het jy dit !!

Verstaan jy nou ?


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:24:33 PM
 :fingerdance: :Yeayea: :whoa: Ek het dit uiteindelik reggekry. Baie dankie vir jou geduld en hulp. :hug:


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:28:33 PM
:fingerdance: :Yeayea: :whoa: Ek het dit uiteindelik reggekry. Baie dankie vir jou geduld en hulp. :hug:

Dis nogal snaaks..............sodra mens dit regkry...........besef mens skielik hoe verdomp maklik dit is!

Nou vir daardie Boorgat fotos !!!!  :hope:


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Operator on August 07, 2008, 06:29:48 PM
Nou het ek my goeie daad vir die dag gedoen...... :innocent:


Ek gaan nou aandete maak........Thai Green Curry !!

Lekker aand verder.  ;)


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:32:49 PM
Ja man, ek het nie besef ek moet dit paste tussen die 2 hakkies nie. My curser het elke keer voor die 2 gestaan en dit werk duidelik nie.  :bang: :loco: Seker ook maar omdat ek 'n vroumens is. Is nie so prakties en tegnies aangele soos julle nie. :headbang:

Gaan die 2de Sept op soontoe en kom die 9de terug en dan sal ek daardie foto's plaas.


Title: Re: Flickr...hulp nodig
Post by: Natuurkind on August 07, 2008, 06:35:40 PM
Een van my favourites! Umdani maak vanaand kos, so ek sal maar sien waarmee hy voor 'n dag kom. Hy ken van  :MrGreen:

Moet nie vergeet om 'n bottie rooi oop te maak nie. :Cheers:


Title: Re: Flickr...hulp nodig (hoe om 'n foto te plaas vanaf Flickr)
Post by: Trailrider on April 05, 2009, 06:48:07 PM
Ek het nou ook 'n Flickr account, maar ek moet se dis nie baie "user friendly" nie. Ek sal maar eers hou by Photobucket.


Title: Re: Flickr...hulp nodig (hoe om 'n foto te plaas vanaf Flickr)
Post by: Operator on May 22, 2013, 01:56:19 PM
Flickr het hulle diens nou opgegradeer en jy kan nou gratis 1 Terrabyte foto's host by hulle.

JA........REG GELEES......... 1 TERRABYTE !!!!   :eek:    :headbang: