The Road Less Travelled

On the road less travelled => Social Threads => Topic started by: JZ on August 23, 2008, 06:16:31 AM



Title: Braai in Desember in George
Post by: JZ on August 23, 2008, 06:16:31 AM
Ek beplan om in Desember Suid Afrika toe te kom en vir 'n paar dae by my ma in George te kuier. Ek sal graag die mense daar wil ontmoet. Gaan julle weg vir die vakansie of kan ons dalk 'n braai of so iets reel? Ek is nie seker van die datum nie maar dit behoort dalk so tussen die 14 tot die 20ste te wees.

Die res van die tyd is ek in die Kaap as iemand dalk daar wil kom saam braai.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on August 23, 2008, 07:32:13 AM
Dit is 'n uitstekende idee! Is daar ander forumlede ook in die area?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on August 23, 2008, 07:47:27 AM
Desember? Ja.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on August 23, 2008, 09:37:53 AM
Sorry ek sal dit nie kan maak nie. Ontmoet dan vir BlouGert vir 'n prawns-aand daar in die Laeveld.  :headbang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on August 23, 2008, 10:34:10 AM
Sorry ek sal dit nie kan maak nie. Ontmoet dan vir BlouGert vir 'n prawns-aand daar in die Laeveld.  :headbang:

Ek wil ook :hand:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on August 23, 2008, 11:32:26 AM
Harley, ek sal die datum by BlouGert kry en jou laat weet. Jy is welkom, kan sommer daar by ons oorslaap.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on August 23, 2008, 11:43:49 AM
Eish....dit klink lekker maar op hierdie stadium sal dit dagdrome moet wees :sad2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 15, 2008, 10:55:22 AM
As ons planne uitwerk dan sal ons die 21st en 22st in George wees. Is iemand beskikbaar vir 'n braai en waar?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on September 15, 2008, 11:00:18 AM
Ek weet nie eers of ek oor 2 weke beskikbaar is nie - hoe moet ek nou so lank vooruit weet? :Scratch: Maar as ons hier is braai ons GROOT! :MrGreen:

Kom ons praat weer nader aan die tyd.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on September 15, 2008, 11:01:40 AM
Ek's in.  laat weet net wanneer, waar en hoe laat


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 15, 2008, 11:02:26 AM
TR klink reg met my. Sien ek is net baie lus vir kuier en braai. :ang: Kan nie meer wag nie.  :blob: :blob: :blob:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rooibok on September 15, 2008, 12:51:46 PM
Gaan miskien Mosselbaai toe...as ek daar is dan is ek in. Daar moet darm een BB wees.  :MrGreen:

Ek weet nie eers of ek oor 2 weke beskikbaar is nie - hoe moet ek nou so lank vooruit weet? :Scratch: Maar as ons hier is braai ons GROOT! :MrGreen:

Kom ons praat weer nader aan die tyd.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on September 15, 2008, 12:58:46 PM
Hier kom 'n ding!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Operator on September 15, 2008, 01:17:17 PM
Hier kom 'n ding!

Trail ek gaan in Desember vir 'n paar dae kamp saam met my swaer hulle in Hartenbos, so ek is dalk ook in.

O ja.......dit beteken ek en jy kan 'n paar kilometers gaan ry ook.  ;)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on September 15, 2008, 01:33:21 PM
Dit klink of dit sommer lekker gaan raak


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: EtienneNXR on September 15, 2008, 03:13:29 PM
Lekker,
Klink soos n forum bash


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on September 15, 2008, 04:06:15 PM
 :bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: buzzlightyear on September 15, 2008, 10:22:46 PM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on September 15, 2008, 10:26:28 PM
Dis maklik om te onthou - JZ bly in Zingapoer (Singapoer) en is vroulik. JC is manlik (weet nie eintlik waar hy bly nie maar dit is in "Cold" SA


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on September 15, 2008, 10:30:25 PM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Ek het ook meeste van die tyd nie 'n clue nie :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 16, 2008, 06:46:54 AM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Niklaas jy moet onthou ek is blond ek verstaan nie die water deel nie. :ang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Ponkie on September 16, 2008, 12:41:29 PM
Dalk sal dit help as JC 'n avatar opsit sodat ons 'n idee kan he hoe hy homself sien  :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on September 16, 2008, 12:59:50 PM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Niklaas jy moet onthou ek is blond ek verstaan nie die water deel nie. :ang:

Ons moet jou herdoop...


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on September 16, 2008, 01:00:24 PM
Dalk sal dit help as JC 'n avatar opsit sodat ons 'n idee kan he hoe hy homself sien  :innocent:

Eintlik heel eenvoudig - ek het nie 'n avatar nodig nie, ek gebruik sommer 'n spieŽl!  :tease: :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 16, 2008, 02:00:15 PM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Niklaas jy moet onthou ek is blond ek verstaan nie die water deel nie. :ang:

Ons moet jou herdoop...

Dankie TR ek het gister al gese ek moet 'n ander naam kry miskien moet ek my naam verander na blondie toe.  :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 16, 2008, 05:39:15 PM
JC is a Blue Bull and hails from Pretoria.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on September 16, 2008, 05:41:12 PM
JC is a Blue Bull and hails from Pretoria.

Dit mag wees, maar hy het die beste avatar! :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 16, 2008, 05:44:21 PM
Point taken.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on September 16, 2008, 06:55:36 PM
 :MrGreen: Almal nou tevrede?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 16, 2008, 07:11:17 PM
Only until you confuse them again. :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: buzzlightyear on September 17, 2008, 10:17:33 PM
:bang: :bang: :bang: Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  :bang: :bang: :bang:

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Niklaas jy moet onthou ek is blond ek verstaan nie die water deel nie. :ang:

Ons moet jou herdoop...

Ek hou van daai skerpte  :thumb:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 18, 2008, 09:17:38 AM
Back to the topic. What date and where ?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 18, 2008, 09:48:21 AM
Rusty gaan jy George toe kom of wil jy in Kaapstad braai?

Of altwee :ang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 19, 2008, 02:23:46 PM
Depends where and when


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on September 20, 2008, 04:30:25 PM
 :waiting: :waiting: :waiting: Dag en datum. Of is dit nog te ver in die toekoms in? :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on September 20, 2008, 04:31:57 PM
Weet nog nie of ons in die bos gaan wees nie, maar as ons is dan moet ek, Blougert, Rooies en Prins maar ietsie organise. Wie woon nog daar rond?  :Scratch:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Prins on September 20, 2008, 04:34:23 PM
Yippie !!! 'n braai !!!

Viking bly ook hier rond.

Miskien kan ons prawns braai ..   :ang:



Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on September 21, 2008, 01:16:32 AM
Ja, ja, dis 'n goeie idee!  :headbang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on September 21, 2008, 08:36:35 AM
Julle kaap nou JZ se draad.   :innocent: :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 21, 2008, 08:37:37 AM
rusty dis reg so solank hulle my saam nooi :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Prins on September 21, 2008, 12:25:26 PM
JZ, jy kan ook 'n paar prawns kry ....  om saam te braai .....


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Fourie on September 21, 2008, 02:09:07 PM
Van Blougert s'n?  :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on September 21, 2008, 02:38:02 PM
Hopelik!  :plotting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on September 22, 2008, 04:27:33 AM
JZ, jy kan ook 'n paar prawns kry ....  om saam te braai .....

Prins sal jy dit vir my kan e-pos of fax?  :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Gogga on October 09, 2008, 11:47:29 AM
Gaan miskien Mosselbaai toe...as ek daar is dan is ek in. Daar moet darm een BB wees.  :MrGreen:

Ek weet nie eers of ek oor 2 weke beskikbaar is nie - hoe moet ek nou so lank vooruit weet? :Scratch: Maar as ons hier is braai ons GROOT! :MrGreen:

Kom ons praat weer nader aan die tyd.

Daar sal waarskynlik twee wees... 8) of jammer ...drie  :tease:







Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 07:49:14 PM
Datum? Ek begin beplan my vakansie.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on October 13, 2008, 08:35:37 PM
Tr, ons is tot die 20ste in Witsand dan gaan ons George toe tot die 23 ste en dan weer terug Kaap toe.  JZ gaan obviously saam met my wees die heeltyd.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 08:56:19 PM
Ja nee, die George Forum braai is nog aan. Speel julle park krieket? :MrGreen:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/P2090160.jpg)

Daai bal trek nou nog :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on October 13, 2008, 09:02:34 PM
JP speel vir sy skool se A span krieket :MrGreen: Park krieket kan seker nie te erg wees nie.  Ek sal egter moet uitsit. :bang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 09:04:06 PM
Daar is net een reel, almal speel :MrGreen: Ek sal daai foto se post gaan soek op WD en dit kom post :MrGreen:

En hier is dit: http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=2580.msg23793#msg23793


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on October 13, 2008, 09:38:29 PM
Daar is net een reel, almal speel

Hehehe


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on October 13, 2008, 09:47:51 PM
Wat van die middag van die 21ste Desember?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 09:54:48 PM
Kan werk. Ek sal praat met die Minister van Binnenshuise sake.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on October 13, 2008, 10:15:59 PM
Maar dan is ek nie meer daar nie!!! :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 10:24:16 PM
Dan mis julle uit...


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: EtienneNXR on October 13, 2008, 10:35:59 PM
Ja nee, die George Forum braai is nog aan. Speel julle park krieket? :MrGreen:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/P2090160.jpg)

Daai bal trek nou nog :evil2:

Hey kyk vir Yster!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 13, 2008, 10:39:47 PM
Ek was amper in die moeilikheid... Daai bal het net net die space station gemis! :o


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on October 14, 2008, 07:27:48 AM
 :cuss: :loser2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on October 14, 2008, 08:04:18 AM
JZ gaan obviously saam met my wees die heeltyd.

Ja flip daar is nie eers tyd vir my om my skelmpie te ontmoet nie.  :bang: :bang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on October 14, 2008, 09:33:42 AM
SÍ net dan kan ek jou erens aflaai as jy hom wil ontmoet.   :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on October 16, 2008, 03:06:04 AM
SÍ net dan kan ek jou erens aflaai as jy hom wil ontmoet.   :evil2:

 :TY: sal so reŽl en jou laat weet. :ang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 01, 2008, 05:04:59 PM
So ons braai 21 Desember in George?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 01, 2008, 05:17:16 PM
Jip, as dit nog reg is met julle


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 01, 2008, 05:21:48 PM
Hoeveel mense is ons?

TR
Vuurvlieggie
Ponkie
JZ
Harley
6 kinders
?
?
?
?

Net seker maak ons is nie meer mense as stoele nie :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 01, 2008, 05:44:30 PM
JZ + 2 kinders
Harley + 2 kinders (los die man by die huis in die Kaap :MrGreen:)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 01, 2008, 05:46:00 PM
Kom kom. Wie nog :plotting: :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 01, 2008, 06:03:43 PM
Count me & Marinda in provisionally.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 02, 2008, 12:27:23 AM
Wat van Diesel? Hulle is ook daar in die omgewing.

En Sweeper?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 07, 2008, 06:59:06 AM
As ons die 21ste nog hier is, sal ek ook kom. Dit klink my ons behoort 'n staanplek te kry tot die 23ste. Sal more definitief weet. :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 07, 2008, 07:05:55 AM
As ons die 21ste nog hier is, sal ek ook kom. Dit klink my ons behoort 'n staanplek te kry tot die 23ste. Sal more definitief weet. :MrGreen:

Dit sal lekker wees om hulle ook daar te sien.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 07, 2008, 09:04:12 AM
Hoeveel mense is ons?

TR
Vuurvlieggie
Ponkie
JZ
Harley
Russel
Marinda
Sweeper & wife
Natuurkind
Umdani
9 kinders
?
?
?
?



Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 07, 2008, 09:05:32 AM
As ons die 21ste nog hier is, sal ek ook kom. Dit klink my ons behoort 'n staanplek te kry tot die 23ste. Sal more definitief weet. :MrGreen:

Cool! :biggrin:

Hoeveel kiddies kom saam? Ek is bietjie deurmekaar met wie kom waneer en wie gaan waneer? :Scratch:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 07, 2008, 09:09:19 AM
Gaan hulle hier los.... hulle is te veel! :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 07, 2008, 09:13:04 AM
As ons die 21ste nog hier is, sal ek ook kom. Dit klink my ons behoort 'n staanplek te kry tot die 23ste. Sal more definitief weet. :MrGreen:

Cool! :biggrin:

Hoeveel kiddies kom saam? Ek is bietjie deurmekaar met wie kom waneer en wie gaan waneer? :Scratch:

TR

Ek het 2 (13 en 16) en Harley het 2 ( 3 en 8 ) so as daar nog ouens gaan wees van so 16 sal my seun baie bly wees. Kom Sweeper se seun saam?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 07, 2008, 09:21:17 AM
As hy kom sal Clinton ook hier wees. Ek moet net met hulle bevestig.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 08, 2008, 05:41:51 AM
TR, hoe oud is jou kinders?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 08, 2008, 05:43:46 AM
2 seuns, 10 & 8 jaar oud.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 08, 2008, 05:47:01 AM
Great!  Dan sal Dantelle baie gelukkig wees.  Sy is 'n erge tomboy.  Dink nog nie seuns is jig! nie.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 08, 2008, 05:56:20 AM
Ja, en sweeper se dogters is 9 & 7 (ons peetkinders)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 08, 2008, 05:59:39 AM
Shame so dis net Bianca (13) wat nie 'n maatjie gaan he nie.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 09, 2008, 03:40:23 PM
It looks like we will be bowing out of the gathering. We have a new addition to the pet collection.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 09, 2008, 03:41:54 PM
It looks like we will be bowing out of the gathering. We have a new addition to the pet collection.


:sigh:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 09, 2008, 04:18:05 PM
My wife's leave has not been finalized either yet.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 17, 2008, 08:31:22 PM
Ok ek weet nie of dit gaan werk om van my foon af te post nie maar kom ons probeer.  Ek kan nie meer wag om almal die naweek te sien nie.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Fourie on December 17, 2008, 09:58:30 PM
Dit het gewerk  :clap: :innocent: :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 01:41:18 PM
Final call.

Braai in George Sondag. Hopelik is dit 'n lekker dag want my Kaya kan die 20 mense vat nie :biggrin:

Lekker in die park braai, nonsens praat en skinder oor die wie nie daar is nie :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 04:58:08 PM
Ek hoop die reen bly weg!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 05:46:14 PM
Natuurkind sien ons julle?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 18, 2008, 06:56:50 PM
skinder oor die wie nie daar is nie :evil2:


"Sticks and stones can break my bones but words can never hurt me" en in elk geval is my vel te dik :evil2: :evil2:


Julle ouens moet dit geniet  8) 8)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on December 18, 2008, 07:58:56 PM
Ja, julle moet geniet. Sal in gees met julle wees.  :-\


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 08:46:11 PM
Ja, julle moet geniet. Sal in gees met julle wees.  :-\

Sal sorg dat ons bietjie oor Swartvlei ook gesels :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on December 18, 2008, 08:49:15 PM
Ja, julle moet geniet. Sal in gees met julle wees.  :-\

Sal sorg dat ons bietjie oor Swartvlei ook gesels :evil2:

Lekker mislik nÍ.... :uhm:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 08:51:04 PM
Nee ::) As jy in gees hier is moet ons seker maar met jou ook praat :innocent:

 :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 08:53:33 PM
Attendees:

Confirmed:

TR
Vuurvlieggie
Ponkie
JZ
Harley
Sweeper & wife
9 kinders



??????

Russel
Marinda
Natuurkind
Umdani
EttienneNXR


Speak up or fore-ever hold your peace.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 08:55:33 PM
Elkeen bring sy dop en chop. Die vrouens sal reel vir die ander goete.

Daar sal stoele, tafels, hout en braai's wees.

Onthou om jou smile in te pak. As dit reen gaan eet ons uit by die King Fisher.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 18, 2008, 09:08:41 PM
Perfek. Sien julle sondag!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 18, 2008, 09:15:06 PM
Cool!

Vuurvliegie bel jou more jou stouter!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 19, 2008, 02:09:52 PM
Daai Kingfisher maak koningskos.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 19, 2008, 02:16:02 PM
So  Russel gaan julle kom saam kuier?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 19, 2008, 02:18:12 PM
I have to appear in court on Monday, so I won't be able to make it.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 19, 2008, 03:25:30 PM
I have to appear in court on Monday, so I won't be able to make it.

Ek het geweet hulle gaan jou een of ander tyd vang!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 19, 2008, 04:17:33 PM
Russel jy kan terug wees Maandag in tyd vir die hof.  Jy soek nou net n verskoning om nie saam met ons te kuier nie.  


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 19, 2008, 09:55:09 PM
I have a good attorney. The case will probably be scrapped on monday and then I will start with proceedings against the police and security company involved. They are going to KAAAAARK big time.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 19, 2008, 10:09:56 PM
 :huh3:
 ::)

You're really the one in the sh*t?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 19, 2008, 10:11:40 PM
I have a good attorney. The case will probably be scrapped on monday and then I will start with proceedings against the police and security company involved. They are going to KAAAAARK big time.



:say wa:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 19, 2008, 10:19:40 PM
Rusty at you age it will be better not to upset yourself, remember they say make love not war.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 19, 2008, 10:33:54 PM
Miskien het hy daai troukar bestuur wat so gejaag het? :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 19, 2008, 10:58:56 PM
:huh3:
 ::)

You're really the one in the sh*t?
Yes. Some security companies think they own certain public roads. there was an altercation and one of the guards alleged I used the K word. The stupid detective never took statements from the people in the vehicle with me. Only from the security official and the guy on duty with him. The statements are shoddy to say the least. Yes it will cost me money initially but we hope to recover the legal costs plus damages. I have a very good case.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 20, 2008, 07:08:09 AM
 :doh:

Such a waste of time and money.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 20, 2008, 08:08:48 PM

Attendees Confirmed:

TR
Vuurvlieggie
Ponkie
JZ
Harley
Sweeper & wife
Natuurkind
Umdani
9 kinders


Dit reen blykbaar more oggend, maar klaar op teen 11 uur.

Hoop so! :hope:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 20, 2008, 11:12:40 PM
Geniet dit more. Hoop die weer speel saam.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 21, 2008, 08:44:52 AM
Dis 'n lieflike dag hier op Buffelsbaai. Dalk moet ons die braai hiernatoe skuif! :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 21, 2008, 08:57:55 AM
Bietjie bewolk maar die son is uit en dis n baie mooi dag hier in TR wereld


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 21, 2008, 09:13:36 AM
Yep. Mooi dag hier :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 21, 2008, 09:20:54 AM
Ons gaan nou ry!!!! Enigiets wat ek dalk vir iemand kan saambring. Julle moet gou praat. Gaan nog so 10min hier rondhang. :headbang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 10:56:29 AM
Geniet dit almal   :dancer:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 21, 2008, 06:24:04 PM
Maak nie saak wat TR se nie moenie hom glo nie!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 06:49:59 PM
Maak nie saak wat TR se nie moenie hom glo nie!


Het jy 'n blonde oomblik gehad  :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 21, 2008, 06:53:06 PM
Wie ek? Nooit!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 21, 2008, 07:09:37 PM
 ::)

 :biggrin:

 :tease:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 07:10:39 PM
OK TR spill the beans.. :boss:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 07:20:35 PM
Het JZ iets om bekommerd te wees oor  :eek:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 21, 2008, 07:23:13 PM
Hopelik weet  TR wat goed is vir hom!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 07:30:51 PM
Ek is seker TR sal sy manlike diskresie gebruik :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 21, 2008, 07:47:32 PM
Ek sal nooit ooit se nie!

(kyk op die mods board :innocent:)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 07:50:34 PM
Maak nie saak wat TR se nie moenie hom glo nie!


Ek het gaan loer daar by die Mods draad, ek gaan niks sÍ nie net  ::) :evil2: :Scratch: :Nono: :uhm: :loco:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 21, 2008, 08:04:09 PM
TR, Vuurvliegie, Ponkie en al die ander. Baie dankie vir 'n heerlike dag. Dit was great om almal te ontmoet en ons het vreeslik lekker gekuier


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JC on December 21, 2008, 08:31:54 PM
 :waiting: :waiting: :waiting:

 :useless:

 :waiting: :waiting: :waiting: :waiting: :waiting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 21, 2008, 09:35:53 PM
 :waiting: :waiting: :waiting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 21, 2008, 09:58:29 PM
Uhm.....?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 21, 2008, 10:14:52 PM
Where are the pics ??  :waiting: :waiting: :waiting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 21, 2008, 11:26:06 PM
Geen fotos moet eers gesensor word deur TR.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 22, 2008, 07:20:18 AM
Dit was baie lekker om jul almal te ontmoet. :headbang: Het heerlik saam met julle gekuier. Baie dankie TR en Vuurvliegie vir al julle moeite. Volgende braai is in Malmesbury ne! :hope:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 12:03:23 PM
wasie fotos  :waiting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 22, 2008, 12:53:47 PM
Ons hettie foto's geneem nie, net wyn gedrink en nonsens gesels  :headbang: :headbang: :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 01:01:56 PM
Ek het baie fotos sal vannaand plaas as ons by die huis kom. Is nou oppad van George na Kaapstad. Die wind waai ons net terug George toe .


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Natuurkind on December 22, 2008, 01:08:24 PM
Julle moet veilig ry...die pad is seker baie besig? Gaan more huistoe en is glad nie lus vir die pad nie. :sigh:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 01:28:33 PM
Ek het maar min fotos, maar hier is 'n paar. 8)

Harley (die biker chick :ride1:) en JZ

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210002.jpg)

Natuurkind:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210006.jpg)

Umdani:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210012.jpg)

TongMaster: 8)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210013.jpg)

"Gee hier daai kamera! My mond was vol toe jy geneem het"  :rant:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210020.jpg)

Sweeper (taking a powernap? :biggrin:):

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210024.jpg)

Cowgirl JZ:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210025.jpg)

Ponkie:

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210028.jpg)

Vuurvlieggie en Sweeper se dogters.

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/RLT%20Forum/PC210031.jpg)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: buzzlightyear on December 22, 2008, 01:37:31 PM
Ek het maar min fotos, maar hier is 'n paar. 8)


Lyk na klomp gawe mense 8)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 01:42:49 PM
TR dit reen in Swellendam. Ek hoop daai is mooi fotos. Ek kan hulle nie op my foon sien nie sal moet wag tot vannaand.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 01:43:45 PM
Ek het maar min fotos, maar hier is 'n paar. 8)


Lyk na klomp gawe mense 8)

Klomp mooi vrouens (meer vroue as mans) wat baie wyn drink. Man dis mos waarvan drome gemaak word :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 01:45:59 PM
TR dit reen in Swellendam. Ek hoop daai is mooi fotos. Ek kan hulle nie op my foon sien nie sal moet wag tot vannaand.

Jy weet mos - ek neem net mooi fotos. :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 01:50:46 PM
Ek het maar min fotos, maar hier is 'n paar. 8)


Lyk na klomp gawe mense 8)


Ek stem saam, hulle lyk heel aangenaam  :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 04:31:26 PM
sies julle het my nie eers genooi nie

mooi fotos man, lyk asof julle dit baie geniet het


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 04:44:08 PM
Jy jok ons het al die forum lede genooi!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 05:53:09 PM
sies julle het my nie eers genooi nie

mooi fotos man, lyk asof julle dit baie geniet het

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 05:55:10 PM
sies julle het my nie eers genooi nie

mooi fotos man, lyk asof julle dit baie geniet het

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:

TR ek wou dit ook se maar toe dog ek ons sal nou nie erken hoe lekker ons oor die ander mense geskinder het nie :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 05:58:26 PM
Hulle weet mos self of hulle ore gebrand het :smirk: :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Operator on December 22, 2008, 06:22:07 PM

TR ek wou dit ook se maar toe dog ek ons sal nou nie erken hoe lekker ons oor die ander mense geskinder het nie :MrGreen:

JZ............wees eerlik..........het jy oor my geskinder ?  :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 07:07:11 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 07:16:59 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

Pmdb wie se?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 07:36:30 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

Pmdb wie se?

dis  bespiegelings, net my vrou ken my  :MrGreen:



Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 07:42:05 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

Pmdb wie se?

dis  bespiegelings, net my vrou ken my  :MrGreen:



Worry al klaar :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 07:46:44 PM
Sticks and stones bla bla.... 8)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 07:52:50 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

Pmdb wie se?

dis  bespiegelings, net my vrou ken my  :MrGreen:



Pmdb is jy dalk bang ons het oor jou geskinder?

Operator moenie worry nie daar is net mooi goed gese oor jou!
 


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:07:39 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

Pmdb wie se?

dis  bespiegelings, net my vrou ken my  :MrGreen:



Pmdb is jy dalk bang ons het oor jou geskinder?

Operator moenie worry nie daar is net mooi goed gese oor jou!
 


JZ as jy maar net die draad kon lees wat net die mods kan sien  :smirk: :evil2: :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 08:26:22 PM

JZ as jy maar net die draad kon lees wat net die mods kan sien  :smirk: :evil2: :evil2:

:laugh3: :laugh2:

Moennie worry nie ek het my contacts by die mods en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 22, 2008, 08:28:09 PM
en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:

JZ!!!!!!!! :Nono: :Nono: :Nono: :stress: :stress: :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:34:10 PM
JZ moet nie worry nie, ek praat nie uit nie. >:D


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 08:38:14 PM
en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:

JZ!!!!!!!! :Nono: :Nono: :Nono: :stress: :stress: :biggrin:

 :plotting:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 08:42:31 PM
en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:

JZ!!!!!!!! :Nono: :Nono: :Nono: :stress: :stress: :biggrin:

 :plotting:

Ja nou is ek weer goed in die #%@$&%*& sal my leer om so baie wyn te drink en dan te wil post.

TR maar daai wyn wat julle gister gedrink het was maar baie sleg jong!!!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:42:53 PM
en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:

JZ!!!!!!!! :Nono: :Nono: :Nono: :stress: :stress: :biggrin:


so was Harley 'n Skerpioen ? Ek het ook vriende in die regsbedryf wat dinge uitsnuffel, dis maklik :biggrin:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:44:31 PM
ek wil darem net ook byvoeg na aanleiding van my vorige pos, JZ  :Nono: :Nono: :Nono: :loco:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 08:45:44 PM
Issie! Gatsaam se wyn was lekker. :party:

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! 8)

JZ, gooi daai foto!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 08:48:08 PM
en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sÍ nie) :MrGreen: :evil2: :MrGreen:

JZ!!!!!!!! :Nono: :Nono: :Nono: :stress: :stress: :biggrin:


so was Harley 'n Skerpioen ? Ek het ook vriende in die regsbedryf wat dinge uitsnuffel, dis maklik :biggrin:

Pmdb as ek daai vraag antwoord sal ek net still, still van die forum af verdwyn en julle sal glo dis omdat ek nie meer met julle wil praat nie. (en haar man is die een met die angel) :MrGreen:


TR is daar nie iets wat jy moet gaan doen nie ek wil fotos op sit maar ek wil graag die res kans gee om dit te sien voor jy dit afvee.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 08:49:16 PM
 :no:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 22, 2008, 08:50:42 PM
JZ hou nou op nonsens praat en plaas die foto's


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:51:39 PM
Lyk my daar is meer geraamtes in die kas, TR is jou kas leeg ?  :Poop:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Fourie on December 22, 2008, 08:52:10 PM
PM dit vir almal... :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 22, 2008, 08:54:12 PM
Issie! Gatsaam se wyn was lekker. :party:

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! 8)

JZ, gooi daai foto!

Ai TR ek het dit so geniet.  Kyk nou juis op Gumtree rond.  Hoe is die Kawasaki 250 ZZR?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 08:55:35 PM
PM dit vir almal... :evil2:


check jou inboks..



Harley moenie nou die onderwerp verander nie  :Nono:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 08:57:47 PM
Lyk my daar is meer geraamtes in die kas, TR is jou kas leeg ?  :Poop:

 :innocent:

Issie! Gatsaam se wyn was lekker. :party:

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! 8)

JZ, gooi daai foto!

Ai TR ek het dit so geniet.  Kyk nou juis op Gumtree rond.  Hoe is die Kawasaki 250 ZZR?

Pad bike en 'n grey import. Wat kos hy?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 22, 2008, 09:00:07 PM
Net R10500 maar as dit 'n Grey import is los ons dit liewer.  Ek wil weereens nie die duurste op die mark kry nie.  Liewer klein ?goedkoop begin en later "aan pass" vir die kinders en opgradeer as dit werk vir my


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 09:02:12 PM
Yamaha TW200


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 09:02:48 PM
Ok kom ons begin: Round nr 1

Gotcha

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai087.jpg)

Wingman

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai103.jpg)

Umdani

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai107.jpg)

Ponkie

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai128.jpg)



Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 09:03:05 PM
TR en Harley kry vir julle, julle eie draad!!!!!



Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Fourie on December 22, 2008, 09:06:10 PM
TR en Harley kry vir julle, julle eie draad!!!!!




Toe luister julle twee.... :evil1: Hier moet foto's geplaas word.


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 09:07:05 PM

Gotcha

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai087.jpg)


Gotcha 2!  :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 09:08:38 PM
Vader land! Ek sien nou net op daai foto wat jy van my geneem het... Daar's darem maar 'n mooi bike in die agtergrond! :evil2:

Wat dink jy Harley? :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Fourie on December 22, 2008, 09:15:26 PM
 :doh:  JZ gaan jou  :spank:   :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 09:21:50 PM
Nou hoekom dink jy sy sal saamstem?

Is jy reg liefie, kan ons maar ry?

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai227.jpg)

Harley en dogters se Christmas wish. Ag toe Pappa! (en pappa sê @%@%)

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai225.jpg)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 22, 2008, 09:23:59 PM
Jislaaik daai laaste foto is mooi!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 22, 2008, 09:29:31 PM
Vader land! Ek sien nou net op daai foto wat jy van my geneem het... Daar's darem maar 'n mooi bike in die agtergrond! :evil2:

Wat dink jy Harley? :MrGreen:

Ek stem. Stunning!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 09:38:52 PM
Nou wat moes ek nou weer onthou het? Vuurvliegie

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai154.jpg)

Ek maak net of ek braai!

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai156.jpg)





Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 10:02:05 PM
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  :thumb: Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 10:04:42 PM
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  :thumb: Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?

Pmdb ons moet hulle erg sensor dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie, maar ek sal kyk of ek so een of twee kan opsit.  :ang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Pmdb on December 22, 2008, 10:10:54 PM
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  :thumb: Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie


Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag  sien


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 10:14:19 PM
Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  :thumb: Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie


Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag  sien

Pieter jy het belowe jy sal niks sÍ nie!!!! Moet nou nie dat ek jammer is oor wat ek alles vir jou vertel nie!!!!!   :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 10:41:56 PM
Laaste klomp fotos

TongMaster:

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai265.jpg)

Jy sien daai stuk steak, steek dit weg voor TR dit sien, dis myne?

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai266.jpg)

Kyk hoe baie kan ek drink!

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai269.jpg)

Sweeper

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai270.jpg)

Familie shot, Piet, Vuurvliegie en Ponkie

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai277.jpg)

JZ en TR

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai170.jpg)

Almal wat daar was

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Georgebraai276-1.jpg)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 10:46:19 PM
jissie JZ maar jy neem mooi fotos :headbang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 10:47:35 PM
Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie :evil2:



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  :smirk:

pietermaritzburg, as jy maar net weet hoe baie daar oor jou geskinner word.. :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 10:48:32 PM
jissie JZ maar jy neem mooi fotos :headbang:

watse kamera het jy?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 10:50:16 PM
Dankie man maar dis die kamera 'n Nikon D60.

Ek het nog baie ander fotos, van hulle sal julle onder ander topics sien en van hulle sal ek hou om mense mee af te pers :ang:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 10:57:38 PM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 11:04:39 PM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. ;)


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 11:06:20 PM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. ;)

blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: JZ on December 22, 2008, 11:10:52 PM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. ;)

Ja ek dink jy sal maar moet! :MrGreen:

blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 22, 2008, 11:12:25 PM
die girls van vandag, hulle moet ook nie sommer saam met enigiemand ry nie

waarsku haar teen die ou, hy klink soos 'n ducktail


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on December 23, 2008, 07:18:50 AM
'n Ducktail? As hier 'n tang met lang hare en 'n bike aankom sal hy eers by my moet verby kom!


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Operator on December 23, 2008, 07:38:30 AM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jy is te lig vir hierdie girl.............sy het "class".........iets waaraan jy nie gewoond is nie  :innocent:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Eisbein on December 23, 2008, 11:01:11 AM
JZ - ek hou van die vlak fokusdiepte.

Baie goeie 'pitrette'

;D


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Guilty As Sin on December 23, 2008, 11:04:44 AM
wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jy is te lig vir hierdie girl.............sy het "class".........iets waaraan jy nie gewoond is nie  :innocent:

ek werk daaraan

ek lees al die ou saries, met etiket saamet emsie


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rustyb on December 25, 2008, 09:35:15 PM
Looks like a good time was had by all.   :clap: :clap:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Rooibok on December 28, 2008, 11:54:44 AM
Was daar niemand van hierbo nie?  :Scratch: Die paartjie het seker nie tot laat aangegaan nie.  :evil2:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Harley on December 28, 2008, 02:00:40 PM
Dit het 11h00 begin en ons is eers hier by 18h00 daar weg.  Dit was nie 'n baie lang party nie. :MrGreen:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 08, 2011, 08:38:28 AM
Ek dink ons moet die Desember weer so forum braai'tjie reel... :mwink:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: CK1 on October 08, 2011, 07:37:36 PM
Klink na 'n goeie idee  :wink1:


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: Trailrider on October 08, 2011, 07:42:04 PM
Kom ons praat datums?

Wie's waar wanneer?


Title: Re: Braai in Desember in George
Post by: CK1 on October 08, 2011, 08:38:48 PM
Ons is in Stilbaai van so 13 Desember tot 28 Desember