The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Natuurkind on September 28, 2008, 04:47:59 PM



Title: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Natuurkind on September 28, 2008, 04:47:59 PM
(http://farm4.static.flickr.com/3155/2894389629_8f8b1f9bc9_o.jpg)


(http://farm4.static.flickr.com/3118/2894388381_ca37686e87_o.jpg)


(http://farm4.static.flickr.com/3214/2894387915_8fc80db67c_o.jpg)


(http://farm4.static.flickr.com/3063/2894387505_91923661a2_o.jpg)


(http://farm4.static.flickr.com/3295/2895227808_640635d5e2_o.jpg)










Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Natuurkind on September 28, 2008, 04:57:52 PM
(http://farm4.static.flickr.com/3028/2894602291_a03bf4b517_o.jpg)


(http://farm4.static.flickr.com/3106/2894601671_11070d64e4_o.jpg)




Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: TIEKIE on September 28, 2008, 08:20:07 PM
dit is mooi.  die detail is darem fantasities veral met dit by.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Rustyb on September 28, 2008, 08:40:27 PM
Daai by ene is besonders.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: JZ on September 29, 2008, 03:09:54 AM
Baie mooi natuurkind


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Trailrider on September 29, 2008, 07:40:22 AM
Jislaaik dis besonders!


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Natuurkind on September 29, 2008, 08:56:06 AM
Baie dankie. Dit was 'n oefenlopie. Wens ek het meer geweet van hoe al daardie ander funksies ook werk.  :headbang:


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Rustyb on September 29, 2008, 09:02:28 AM
Read the manual. I have started reading the manual and have discovered a few interesting settings.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Ponkie on September 29, 2008, 02:10:31 PM
Read the manual. I have started reading the manual and have discovered a few interesting settings.

If all els fail : RTFM   :MrGreen:

Baie nice NK, speel nog 'n bietjie, practice makes perfect.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Natuurkind on September 29, 2008, 05:27:02 PM
Read the manual. I have started reading the manual and have discovered a few interesting settings.

Ja, Rustyb, die manuel is verlore. Kan hom nerens kry nie.  :Scratch: Nou moet ek dit self uitfigure. Dis nie so maklik nie.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Pmdb on November 02, 2008, 04:24:58 PM
Ek het die foto sonder die makro funksie geneem net met gewone zoom


(http://farm4.static.flickr.com/3180/2995496660_fc555cc286_o.jpg)


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: TIEKIE on November 02, 2008, 05:20:31 PM
soe dit is mooi


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: J.J. on November 21, 2008, 07:44:23 PM
Natuurkind...daai makrofunksie van jou is nie rerig "makro" nie.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Natuurkind on November 22, 2008, 01:40:41 AM
Wat bedoel jy, wat is dit dan as dit nie makro is nie? :Scratch: :MrGreen:


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: J.J. on November 22, 2008, 07:27:51 PM
Dis 'n lang lens wat naby foto's kan neem. Omtrent al die mik en druk kameras en baie ander lense het so 'n "makro" funksie.

Die ware jakob is egter 'n makro lens waarmee jy 'n gogga se oog kan afneem. Sulke lense is verkrygbaar in 50 - 100 mm en kos so R6000. Daarby het jy 'n baie stabiele 3 poot nodig met 'n kop spesiaal vir die makro lens. Dit fokus in minder as millimeters en die kop kan gewoonlik manual verstel om die afstand na die onderwerp 100% te kry.

Dis 'n baie bevredigende stokperdjie om af te neem wat nie met die blote oog sigbaar is nie.


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: JZ on November 23, 2008, 04:02:09 AM
Daar is 'n makro funksie op die kamera wat bedoel is om naby fotos te neem. 'n Macro lens is 'n lens wat baie naby kan "in zoom" ja altwee gee jou 'n naby foto en met 'n macro lens kan jy baie nader fotos neem.

Maar om te se NK se makrofunksie is nie rerig makro nie is ook verkeerd. 'n Kamera sou nie so 'n funksie op he as dit nie ook 'n nader foto kan neem nie. JJ jy moet onthou nie almal het jou toerusting nie en ons werk met wat ons het.

NK hier is 'n plek waar jy meer kan lees as jy wil.

http://www.diynetwork.com/diy/hp_digital_photography/article/0,2033,DIY_13956_4158061,00.html

My macro foto

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/FordCanningPark006-2.jpg)


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: J.J. on November 23, 2008, 09:53:52 AM
Nee wat JZ...ek het ook nie 'n makro lens nie. Dis 'n ander soort fotografie daai. Ek maak ook maar gebruik van die makro funksie van een van my kort lense.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/CopyofKouga012.jpg)


Title: Re: Eksperimente met die "macro" funksie
Post by: Pmdb on November 23, 2008, 07:14:42 PM

Ek stem saam met JJ dat makrofotografie is totaal anders as wat ons gewone ouens doen met die makrofunksie op ons kameras. Met my foto hierbo wou ek net demonstreer dat soms hoef jy nie eers die makrofunksie te gebruik nie. :MrGreen: