The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Pmdb on January 23, 2008, 10:01:45 PM



Title: Pmdb se "musings"
Post by: Pmdb on January 23, 2008, 10:01:45 PM
Definitief, onthou die foto ....... jammer ouens verkeerde draad    (http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/ghetto_4wheeler.jpg)



ja maar onthou mens verwag nie reen in Des nie. Die pad was nie te bad nie maar die (http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/funny.jpg)

en ongeveer 42 kg voor Elim kry jy hierdie ongelooflike (http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/endcat.jpg)

gelukkig is die proteas op koers

(http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/churchhelp.jpg)


shit ek is op 'n dwaalspoor gelei

(http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/funny45.jpg)

 maar gelukkig weet ek, ek is nie soos al die ander nie

(http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/funny-pictures202.jpg)




Help asb, help...







Title: Re: Pmdb se "musings"
Post by: Eisbein on January 23, 2008, 10:24:12 PM
Dankie TR...

Ek wou dit skuif, maar ek het nie geweet waarnatoe - was amper op die punt om 'n 60's reissue hippy trippie afdeling te begin ...

:D ;D



P - moet 'n mens op draks wees om so 'n post te maak, of moet jy op draks wees om dit te verstaan ?

 :loco: :loco:

 :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:


Title: Re: Pmdb se "musings"
Post by: Pmdb on January 24, 2008, 05:52:04 AM
 :MrGreen: :MrGreen: :loco: :loco: ::) ::)

Dit gebeur as ek te veel goed gelyk wil sÍ


Title: Re: Pmdb se "musings"
Post by: Sweeper on January 24, 2008, 08:01:24 AM
You should post this on WD and then disappear so that everyone tries to figure out what the heck you are on about.  I would like to see how many replies you get.  It took me a few minutes to realise that there was some kind of mix up.  I was trying to figure out what the heck you were on about.  hehehehehe


Title: Re: Pmdb se "musings"
Post by: Eisbein on January 24, 2008, 08:22:04 AM
:MrGreen: :MrGreen: :loco: :loco: ::) ::)

Dit gebeur as ek te veel goed gelyk wil sÍ

Hahahahaha !

Nie my styl heeltemal nie, maar daar is iets baie cool aan daardie quadbike...