The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Fourie on January 03, 2009, 01:10:24 PM



Title: Nou wat nou weer?
Post by: Fourie on January 03, 2009, 01:10:24 PM
Ek weet nie wat aangaan nie. Met elke foto wat ek vandag neem is daar so wit koletjies/flokkies beeld op. Ek het gestel soos daar gese is, maar nou werk niks uit nie.

Miskien weet een van julle wat fout is, ek is al raadop.

     (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Afghan%20sneeu/sneeu49.jpg)


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: EtienneNXR on January 03, 2009, 01:28:56 PM
Sneeu dit nie dalk nie?


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: J.J. on January 03, 2009, 01:40:46 PM
Sjoe...dit lyk of jou lens baie vuil is.


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Pmdb on January 03, 2009, 01:53:47 PM
As jy 'n foto binne neem, maak dit dan ook flokkies  ::)


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Harley on January 03, 2009, 02:08:19 PM
Orbs?


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Prins on January 03, 2009, 02:12:32 PM
Fourie

Is jy seker die wit kolle is nie voor jou oŽ nie??
Anders lyk dit soos honderde Afgani-kopdoeke op daai foto.


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Fourie on January 03, 2009, 03:13:04 PM
Ek het die probleem gekry...


     (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Afghan%20sneeu/sneeu04-1.jpg)




Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Trailrider on January 03, 2009, 03:46:43 PM
F-stop?

Nee, ISO flokkies :evil2:


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Pmdb on January 03, 2009, 04:03:36 PM
Ek is bly ons kon jou help om die probleem op te los  8)


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: Fourie on January 03, 2009, 04:06:32 PM
F-stop?    :Nono:  F-koud :evil2:

Nee, ISO flokkies :evil2:


Dankie vir julle hulp ...  :biggrin:

Die bevinding is by die weer draad geplaas



Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: J.J. on January 03, 2009, 04:35:48 PM
hehehe


Title: Re: Nou wat nou weer?
Post by: buzzlightyear on January 21, 2009, 08:10:38 PM
D-D-D-D-D-D-Dandruffffff :MrGreen: