The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Rooibok on March 31, 2009, 06:59:20 AM



Title: Theuns Jordaan
Post by: Rooibok on March 31, 2009, 06:59:20 AM
Die sanger Theuns Jordaan is toe ni die pa van n twee maande oue Namibiese babadogtertjie nie.

Volgens me. Ilza Roggeband, Jordaan se woordvoerder, het hy gister omstreeks 13:45 die uitslag van die vaderskaptoets gekry.

Rapport het voorverlede Sondag berig me. Jo-Ann Jansen van Vuuren (21) van Grootfontein het Jordaan laat weet hy is die pa van haar dogtertjie, Britney Deon, wat in Januarie gebore is.

Jordaan het toe in n verklaring ges hy kan nie wag om sy babadogtertjie te sien nie en hoop om haar binnekort te ontmoet. Jordaan en Jansen van Vuuren het glo verlede jaar tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees seks gehad.

Jordaan het intussen n vaderskaptoets laat doen. Die uitslag het bevestig dat ek beslis nie die pa is nie, het hy gister in n verklaring ges. Ek wens Jo-Ann en klein Britney net die beste vir die toekoms toe.

Luidens die verklaring besef Jordaan hy was onverantwoordelik en het hy sy les geleer.

Volgens Roggeband beskou Jordaan die saak as afgehandel en wou hy nie verdere kommentaar lewer nie.




Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: Rooibok on March 31, 2009, 07:00:44 AM
Lyk my die poppie was lekker besig daar by die kknk.  :eek: :eek: ::)  :headbang:


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: Operator on March 31, 2009, 07:14:23 AM
Lyk my die poppie was lekker besig daar by die kknk.  :eek: :eek: ::)  :headbang:

Die girltjie het aandag probeer soek deur met die storie media toe te hardloop.......
Al wat sy nou uit die saak uit gekry het, is dat almal nou weet wat se tert sy is :headbang:


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: Trailrider on March 31, 2009, 08:19:21 AM
Ek dink Jordaan het dit uitstekend hanteer.

Hy kon alles ontken het en vir Bolhuis aangestel het, maar hy het nie. 10 uit 10 vir Theuns :headbang:


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: Rooibok on March 31, 2009, 08:22:36 AM
Ja ... Rapport en Huisgenoot trek nou hulle hare uit hulle koppe uit agv die uitslag.  :sad2:  :rant:


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: R-O-V-Rat on March 31, 2009, 02:30:59 PM
Hy het al die lekke kry gehad en iemand anders kry die baby!!!!  :headbang: :innocent:


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: CK1 on March 31, 2009, 09:18:08 PM
Joost kan 'n ding of twee by Theuns leer.    ::)


Title: Re: Theuns Jordaan
Post by: Rustyb on March 31, 2009, 11:51:05 PM
 :laugh top: :laugh top: