The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Trailrider on May 02, 2009, 07:55:18 AM



Title: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: Trailrider on May 02, 2009, 07:55:18 AM
Hierdie is ons Mei foto kompetisie.

Die reels is as volg:

- Die kompetisie is oop tot en met 31 Mei.
- Elke persoon kan tot 2 fotos plaas.
- Jy moes die foto self geneem het gedurende die laaste 6 maande.
- Dit kan enige foto wees.
- Hou asb die fotos 800 x 600 of 640 x 480.

Hou asb die geselsies op die thread op die minimum en hou by die onderwerp. As jy 'n sekere foto wil bespreek voel vry om dit op 'n nuwe draad onder vakansie fotos te doen.

Gaan stem in die vorige maande as jy nog nie het nie!


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: Pmdb on May 05, 2009, 07:34:05 PM
Ek dink ek raak bietjie kunstig die maand  :uhm:


(http://i529.photobucket.com/albums/dd338/Snip04/CIMG0603.jpg)





(http://i529.photobucket.com/albums/dd338/Snip04/CIMG0558.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: J.J. on May 14, 2009, 06:06:58 PM
En hier is my probeer...

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Skoenlapperx5.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: J.J. on May 15, 2009, 12:09:31 PM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Lepellaar-2.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: TIEKIE on May 19, 2009, 08:49:16 PM
(http://i334.photobucket.com/albums/m429/marina12_08/DSC03702.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: JZ on May 24, 2009, 04:47:54 PM
Reflection in a water puddle

(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Reflectioninawaterpuddle.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: JZ on May 26, 2009, 02:53:49 PM
(http://i286.photobucket.com/albums/ll110/Janinezaay/Dragonfly.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: Natuurkind on May 27, 2009, 02:04:42 PM
(http://farm4.static.flickr.com/3646/3569358875_0cb1100884_o.jpg)



(http://farm3.static.flickr.com/2426/3569358873_a2afb3d55f_o.jpg)


Title: Re: Mei 2009 - Foto Kompetisie - Oop kategorie
Post by: Trailrider on June 02, 2009, 08:49:02 PM
Voting is open.