The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Trailrider on February 27, 2008, 06:06:45 PM



Title: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 06:06:45 PM
Op Wild Dog forum het hulle elke maand 'n foto kompetisie waar elkeen een foto per maand in kan inskryf. Die foto moet 'n motorfiets in he (dis immers 'n motorfiets forum) en dan aan die einde van elke maand stem die forum lede vir die beste foto van die maand.

Hoekom kan so iets nie hier werk nie? Ek het 'n paar fantasiese fotos gesien en hier sal ons nie die beperking van die motorfiets in die foto he nie. My denke is dat mens enige iets, van 'n landskap tot 'n blom of 'n dier kan plaas. Dan stem ons aan die einde van die maand vir die mooiste foto. Dit kan dinge interresant hou.

Wat dink julle?


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Natuurkind on February 27, 2008, 06:10:38 PM
Klink vir my bakgat! Se net wanneer die kompetisie begin. Miskien 1 Maart?


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 06:20:31 PM
Dis wat ek ook gedink het :MrGreen:

Vir 'n begin kompetisie kan jy enige foto plaas wat jy oor die seisoen geneem het. Ons hou dit oop tot 10 Maart en dan stem ons tot einde Maart.

Van 11 Maart (nuwe thread / kompetisie) kan jy slegs 'n foto plaas wat jy in Maart geneem het. Vir dit stem ons in April en op 1 April begin die April kompetisie waarvoor ons in Mei stem en so aan?


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Pmdb on February 27, 2008, 06:24:49 PM
Klink goed, is dit net vir amateurs of kan professionele fotograwe ook deelneem :evil2: :MrGreen:


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 06:26:55 PM
Pro's is welkom. Hulle moet net nie "sulk" as hulle nie wen nie :evil2:


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Pmdb on February 27, 2008, 06:31:51 PM
As twee gelyk eindig, wie het die beslissende stem, die Administrator of die Dictator want daai ou mag nie deelneem nie en ook mag jy meer as een keer stem  :)


Dis 'n goeie idee die kompetisie, ek vra maar die vrae want dit sal seker opkom een of ander tyd :)


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Natuurkind on February 27, 2008, 06:36:06 PM
Pmdb, jy's 'n "Pro", as dit kom by foto's neem en rondrits. So jy het 'n definitiewe voorsprong. Ek dink elke 10 stemme wat jy kry mag net tel vir 1!!



Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 06:44:16 PM
Almal sal net een stem he. Jy sal ook nie jou stem kan terug trek nie. Ons (admin) kan nie sien wie vir wie gestem het nie so jy sal vir jouself kan stem as jy sou wou. :-\ As twee mense gelyk le aan die einde van die maand sal ons die kompetisie moet oop hou tot 'n nuwe member eendag kom stem en (hopelik) die deadlock breek. As dit vir lank nie werk nie sal ons 'n "sudden death" hou waar ons almal net tussen die twee sal stem en so die wenner bepaal.

Net geregistreerde members sal fotos kan plaas en stem.

Hierdie is 'n beplannings thread so laat loop met die idees. Ek luister.


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Natuurkind on February 27, 2008, 06:46:54 PM
Ok, dit klink goed vir my.


Title: Re: Wat van 'n foto kompitisie?
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 06:51:32 PM
Ons maak die kompetisie area 'n "child board" onder Vakansie Foto's?

Kyk gou hoe dit lyk - te klein?


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: Pmdb on February 27, 2008, 07:13:21 PM
Ek stel voor dat in die geval waar twee gelyk eindig, iemand aangewys word uit inskrywings wat nie die paal gehaal het nie. Ek dink Eisbein kan besluit watter een van die nie-wennende deelnemers dit moet wees aangesien hy na die mees onpartydige en "levelheaded"ste  forumiet lyk naas Whitestripes  :MrGreen: :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 07:16:24 PM
WAAAT! Se jy ek IS NIE LEVELHEADED NIE...!!!? :angry:

 :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:

Goeie idee (maar jy ken nie vir Eisbein soos ek hom ken nie ;))


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: Pmdb on February 27, 2008, 07:23:58 PM
Ek stel ook voor almal se fotos moet bv 800x600 wees maar nie groter as sÍ 250Kb nie of nog beter geen limiet op Kb grootte. Kleiner soos 640x480 doen afbreuk aan 'n mooi foto. :) Jy kan natuurlik kleiner as 800x600 stuur maar nie groter nie


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: White Stripes on February 27, 2008, 07:34:39 PM
"levelheaded"ste  forumiet lyk naas Whitestripes  Smile Smile


Pmdb, dis nie die tyd en plek om beledigend te wees nie.


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 09:29:17 PM
OK - die 'board' is op en lewendig.

Wie gaan die eerste foto plaas?

Foto Kompetisie (http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=462.0)


Title: Re: Idees vir ons foto kompitisie
Post by: White Stripes on February 27, 2008, 09:53:31 PM
Kan ons net kompetisie reg spel?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 27, 2008, 10:14:01 PM
 :eek: ::) :blush:

Wat bedoel jy?

 :ang:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 28, 2008, 09:08:08 AM
What is the prize ? Free range on the forum for a month ? Being voted top photo for the month is credit enough.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 09:41:10 AM
Remember that "Free Range anythings" get culled at the end of their Free Range time... >:D


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 09:42:50 AM
Great first entry Rusty! :thumb:

Worthy of the first ever pic of our competition :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 28, 2008, 09:43:59 AM
It depends how long the " Free Range " lasts.

Thanks TR.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 09:47:32 AM
What is the prize ? Free range on the forum for a month ? Being voted top photo for the month is credit enough.

Still haven't thought about the details, but we can make a section called 'Hall of fame' or sumptin' - we can post the photos and details there. Maybe in the details it can be usefel info as well like where the photo was taken, what camera and what settings / editing / touching up was used. This will be a 'no discussion' board where people will be able to see the winning photo's and there details all at once without discussing it.

Maybe we can also create a section where members can post photos that they like and why they like them.

Example - Pmdb might post something about the Weskus nature reserve in the trip reports. Now there's a photo or two I like, but I don't want to necessarily hijack the  trip/holiday report with details about the technicalities of the photo, so I repost the photo in this board, say why I like it and possibly ask questions about it. Pmdb can then obviously comment about the settings and tricks (if any).

So instead of posting photos and putting them up for critique (where there are lots of sites on the Internet already doing it) we can do it this way to a) acknowledge the appreciation for a well taken/very good photo and b) learn from the photographer and maybe pick up a tip or two.

This is obviously a 'spur of the moment thought out' idea, so please say what you guys think about it.



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 09:51:31 AM
I'm also wondering about the 'one photo per person per month' thing...
Seeing that we don't have that many people (yet!) - we could maybe make it two or three ?

Dunno about this - I'm just thinking out loud...



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 10:20:43 AM
Yes, I like the idea of a photo discussion thread.

2 pics per person for now might also not be a bad idea. What do the others think? Or should we keep it one best one?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Operator on February 28, 2008, 10:26:51 AM
Yes, I like the idea of a photo discussion thread.

2 pics per person for now might also not be a bad idea. What do the others think? Or should we keep it one best one?

For the time being.....till more people arrive, I say go for 2 or 3 pictures per person.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 28, 2008, 10:28:46 AM
My opinion is, keep it to one photo. If there is not enough interest this time around then change the rules for the next contest.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 11:17:40 AM
I'm also leaning towards one. What do the others think?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 11:23:24 AM
Then for now we keep it one. Like Rusty said - lets see if it needs changing 1st.
 

Wat van die 'fotos wat ander van hou' thread ? Opinies daaroor ?



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 28, 2008, 11:34:09 AM
Eisbein, I think that is a great idea. It's better that it came from you guys, before some smart @ss thinks we are copying the other forums. This way around, the thread is not so heavy.
I think that the members who edit the quality of their pictures should say so on the competition thread.
The only change I made was resizing it to 800x600. Next time I will change it to 640x480 or can I modify my pictures as well. The smaller size makes it more easily viewable.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 11:39:53 AM
I think in this day and age touching up is as much part of the process as framing the photo and getting the settings right.
A brief listing of what was done could be posted as well.


I think obvious photo 'chops' might be an issue, but setting/correcting the color and contrast and saturation is part of how photos get delivered nowadays. in the old days you had guys doing exactly that in their own dark rooms with exposure times and color mixtures...


Re the discussion, I'm not saying its going to happen here, but I've seen lots of times how someone posts his own photo for comment and then people start to pull it apart and being unnecessarily harsh, while everyone end up getting upset/uneasy about how its been done.

At least in the way I suggested you start off in admiration (just the fact that I think a photo should be posted in the thread means that I think its a good photo and that should be a compliment in itself). If the discussion then goes in the direction of 'how could if have been done better' then so be it, but at least the focus should be different.

That's my take on it in anycase.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 11:55:40 AM
Wat van die 'fotos wat ander van hou' thread ? Opinies daaroor ?

Ek hou van die idee. Tog dink ek die Vakansie foto board moet vakansie fotos bly soos dit nou is. Ons kan 'n addisionele "child board" maak vir Foto besprekings? Hierdie sticky kan dan sommer ook daar kom.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 11:56:50 AM
Wat van die 'fotos wat ander van hou' thread ? Opinies daaroor ?

Ek hou van die idee. Tog dink ek die Vakansie foto board moet vakansie fotos bly soos dit nou is. Ons kan 'n addisionele "child board" maak vir Foto besprekings?

Yip - dis die idee.

Ek wil net 'n plek daarstel waarnatoe ons kan gaan as ons 'n foto vna 'n vakansie report wil bespreek sonder om die hele trip te hijack.



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 12:02:12 PM
Having said that - dis net 'n idee. Kan dalk heeltemal onnodig wees.



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 12:03:43 PM
Nee, ek hou daarvan. Dit hou die "clutter" uit die kompitisies en Trip Reports uit. :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Eisbein on February 28, 2008, 12:04:21 PM
Nee, ek hou daarvan. Dit hou die "clutter" uit die kompitisies en vakansie foto's uit. :MrGreen:

Dis my denkrigting ook.



Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 28, 2008, 12:21:20 PM
Done!  :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 28, 2008, 12:59:27 PM
I changed the size to make it more easily viewable. Other than that, the photo is unchanged.
I also added the details, ISO etc.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on December 31, 2008, 09:51:14 PM
Sal almal asb seker maak dat hulle vir al die maande se fotos gestem het. As ons in elke maand 'n duidelike wenner het sal ons 'n vir 'n foto van die jaar stem 8)


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on January 01, 2009, 06:37:02 PM
I just have one gripe. The photo placed is supposed to be taken by the person placing it and has to have been taken in that month. For that reason, I don't always place a photo.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Pmdb on January 01, 2009, 06:48:59 PM
I just have one gripe. The photo placed is supposed to be taken by the person placing it and has to have been taken in that month. For that reason, I don't always place a photo.

Ek stem heelhartig saam met RustyB. Daar is baie maande wat ek niks ingestuur het nie om die eenvoudige rede ek het nie daardie maand 'n foto geneem nie. Eers toe ek agterkom die ouens plaas ouer fotos het ek van my ou fotos afgestof. Ek voel die foto moet in daardie maand geneem word en deur die ou wat dit pos.

Wat van 'n tema elke maand ? Blomme, troeteldiere, natuur, voertuie, mense, wit en swart ens


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on January 01, 2009, 07:04:08 PM
Dis nou 'n goeie idee!

Kom ons hou Januarie "Algemeen" en begin dan met 'n tema in Februarie.

Ek stem saam oor die reels. Ek sal gaan post in die kompetisie draad.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on January 01, 2009, 07:06:47 PM
Ek het die reels weer gaan lees, ons vra nie dat die foto in daai maand geneem moet wees nie, alhoewel ons dit aan die begin so gedoen het. Ek dink Januarie is fine, ons kan dit weer 'n reel maak van Feb af.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Fourie on January 01, 2009, 07:45:14 PM
Is daar nou weer droog gemaak hier op die foto draad?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on January 01, 2009, 07:48:09 PM
Nope


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Pmdb on January 29, 2009, 09:43:56 PM
Het ons nou al besluit of ons die tema ding gaan gebruik ? Miskien 1 maand en aan die begin kan jy soveel as 3 fotos plaas ?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Viking on February 05, 2009, 08:51:20 AM
 :waiting: :waiting: :waiting: :waiting: :waiting:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 05, 2009, 06:14:11 PM
Sorry guys! I have never been this busy this time of the year ever! Not that I'm complaining :wink1:

Raait. Ek dink om die reels as volg aan te pas (It's not set in stone - let's discuss it and them implement).

- Ek dink die tema idee is 'n uitstekende idee. Enige voorstelle waarmee ons begin? Ek dink 'n tema soos "blomme" moet mens dalk hou vir die lente.
- Vanaf die Feb kompetisie kan elke ou 2 fotos plaas.
- Die foto MOET in die betrokke maand of die vorige maand geneem gewees het. Ek dink dis regverdig want ons wil fotos wat dalk op die einde van 'n vorige maand geneem is ook kans gee.

Nog voorstelle?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Pmdb on February 05, 2009, 06:28:38 PM
Ek stel voor 'n wye tema soos  bv vakansie-foto's wat die afgelope vakansie geneem is. Dit kan wees braai, swem, kamp, kinders ens   8)


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on February 05, 2009, 06:42:45 PM
I propose one entry per month, taken in that month. As PMDB said in a previous post, maybe we can have a theme for each month.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rooibok on February 08, 2009, 05:18:30 PM
Goeie idee! Ek is noag goed met aksie fotos.  8)


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on February 09, 2009, 04:05:52 PM
Vakansie fotos die maand, Landskappe volgende maand.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Viking on March 06, 2009, 09:24:39 AM
Waar is ons Maart foto kompetisie. Ek het 'n paar mooi landskappe ingedagte. :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on March 07, 2009, 07:31:25 PM
Done


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: JZ on March 28, 2009, 05:12:28 AM
Ek sien daar gebeur niks meer by die foto kompetisie nie.

Miskien het almal die selfde probleem as ek dat die tyd net verby vlieg en nou is dit al einde Maart en dit voel of dit nog die begin van die jaar moet wees.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Rustyb on March 28, 2009, 10:14:56 AM
Now that i have a wide screen monitor most of my pictures look mediocre. Also we still have 4 days left.  :thumb:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: JZ on April 04, 2009, 03:05:44 PM
Wat is die tema vir die April kompetisie? Solank dit nou net nie fotos van die paashasie is nie! :innocent:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on June 02, 2009, 08:51:05 PM
Enige voorstelle vir die Junie kompetisie voor ons hom oopmaak?

Weer 'n oop kategorie of dalk iets met 'n koue tema?


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: R-O-V-Rat on June 02, 2009, 09:30:01 PM
What about action photo's? Fast moving!!! The cold theme. Can be a pic of rain drops falling on water. That would make a nice action pic.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Viking on June 03, 2009, 10:11:50 AM
Ons kom uit veskillende dele van die land. Wat van 'n foto eg aan jou kontrei. Dit kan 'n landskap, gewilde restaurant, museum , standbeeld of sommer enigiets wat jy voel jou tuiste uniek maak.


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on June 03, 2009, 11:54:20 AM
Dink jy nie die mense van die Kaap het dan onregverdige voordeel nie? :smirk: Alhoewel jy en Prins goed sal kompiteer sal Rooibok niks he om af te neem nie :biggrin:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Biscuit on June 03, 2009, 04:40:29 PM
Rooibok kan `n foto instuur van die sekelbosvuur waar hy werk-vuur maak mos `n dramatiese foto...
 :MrGreen:
 :MrGreen:


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Viking on June 03, 2009, 04:42:00 PM
Hy kan darem Loftus afneem of die 224.............


Title: Re: Idees vir ons foto kompetisie
Post by: Trailrider on June 03, 2009, 04:57:17 PM
 :laugh top: