Title: 7 Hasies Post by: CK1 on March 03, 2008, 07:30:05 PM Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?
Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê? Jannie: Ses. Ondrwyser: Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe! Onderwyser: Hoe de d&*ner kom jy by sewe uit? Jannie: Ek het al 'n hasie by die huis. Title: Re: 7 Hasies Post by: Operator on March 03, 2008, 07:32:07 PM :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen:
:MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: :MrGreen: Title: Re: 7 Hasies Post by: Windpomp on March 05, 2008, 10:33:36 AM Ek het nie 'n Hasie by die huis nie.
Title: Re: 7 Hasies Post by: Rustyb on March 05, 2008, 11:24:17 AM As jy vir Jannie mooi vra, gee hy miskien vir jou ene.
Title: Re: 7 Hasies Post by: Windpomp on March 05, 2008, 01:00:12 PM :laugh top:
Title: Re: 7 Hasies Post by: Sweeper on March 13, 2008, 04:18:37 PM Dankie man. Ek het die een gemis en nou eers gesien.
Dit was nou 'n lekker lag. Ek kan my nou net daai onnie se gesig voorstel. |