The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Dual on September 09, 2009, 05:22:45 PM



Title: Sypaadjie blomme
Post by: Dual on September 09, 2009, 05:22:45 PM
Vandag die kamera saamgeneem waar ons gewerk het en die blomme op die sypaadjie afgeneem
Mooi tyd van die jaar

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/100_1553.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/100_1560.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/100_1561.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/100_1562.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/100_1565.jpg)


Title: Re: Sypaadjie blomme
Post by: R-O-V-Rat on September 10, 2009, 07:42:01 AM
Lekke om tesien jy werk net so hard soos TrailRider.  :thumb:


Title: Re: Sypaadjie blomme
Post by: Operator on September 10, 2009, 08:53:30 AM
Thanks Martin...............dis die tyd van die jaar dat mens hierdie blomme maar moet geniet........oor
'n maand of so is hulle weg.