The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Dual on September 22, 2009, 06:48:09 PM



Title: Sonsondergang
Post by: Dual on September 22, 2009, 06:48:09 PM
Daar sak die son nou darem al oor die see hier van Hermanus af - die somer is hopelik op pad

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on September 22, 2009, 06:55:24 PM
Kyk jy raak nou windgat met daai camera!!   :stir:  :biggrin:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Operator on September 22, 2009, 07:07:50 PM
Kyk jy raak nou windgat met daai camera!!   :stir:  :biggrin:


Ja............hy raak windgat..........maar asb Martin gaan aan.............jou aanvoeling vir detail en
mooi foto's neem word waardeer  :wink1:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 22, 2009, 07:17:48 PM
Dankie aan almal - maar dis nie ek nie, dis die toerusting wat so lekker werk
Die kommentaar word regtig waardeer en inspireer my om daartoe uit te gaan om iets spesiaals te probeer skep en te deel
Dis wat dit hier so lekker maak
Dankie


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Eisbein on September 23, 2009, 12:54:33 AM
Dankie aan almal - maar dis nie ek nie, dis die toerusting wat so lekker werk

Toerusting kan jou net so ver bring...

'n Goeie foto in my opinie is 70% komposisie en 30% 'settings'.

Kamera's is redelik goed deesdae om die settings reg te kry op hulle eie, maar 'n stupid ge-'frame' de foto met die regte settings doen niks vir enigiemand nie.

Die talent is om na iets te kyk en daai boksie rondom 'n deel daarvan te imagine en in jou kop 'n goeie foto te kan sien.
En dit kan geen toerusting doen nie.

Jy frame goeie fotos.
;D


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 29, 2009, 07:03:25 PM
Daar sak die son alweer - darem nou al lekker ver oor die see - maar somer is nog nie hier nie
Foto geneem vanaf Rotary way - Hermanus - 18:45 - 14ļC

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-09-29sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 30, 2009, 08:34:01 PM
Vanmiddag besonders gewees

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-09-30Son.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on September 30, 2009, 08:40:38 PM
Mooi foto Martin! Jy moet versigtig wees daar by Hawston se hawe. Die mense is gevaarlik daar!  :uhm:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on September 30, 2009, 08:50:06 PM
(http://i401.photobucket.com/albums/pp95/RovRat/DSC03298.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 09, 2009, 09:45:13 PM
Die son vanmiddag

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-10-09sononder.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-10-09sononderglas.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rooibok on October 10, 2009, 08:20:36 AM
(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC01532.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC03172.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC03317.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC03937.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/sun2.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC00438.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC01205.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC01206.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/DSC01207.jpg)

(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/sun1.jpg)



Title: Re: Sonsondergang
Post by: Natuurkind on October 10, 2009, 09:17:08 AM
Baie nice foto's, veral die 1 met die wynglas van Martin en die laaste 1 van Rooies.  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on October 10, 2009, 10:03:55 AM
NK, I agree. Martin that photo through the glass is exceptional. your attention to detail is excellent and one can see that a lot of thought goes into each photo. Please keep them coming.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Water_Iceglitter on October 10, 2009, 10:12:49 AM
PRAGTIG!!!!


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 13, 2009, 07:18:04 PM
Daar sak die son alweer - nog 'n dag verby

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2009-10-13.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on October 13, 2009, 07:20:58 PM
Martin, keep them coming.   :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: eikeboom on October 30, 2009, 12:01:04 AM
Daar sak die son nou darem al oor die see hier van Hermanus af - die somer is hopelik op pad

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder.jpg)

Tok-tokkie sal hou van daai mooi gedefinieerde gewel!

Nee wat jy het maar 'n oog vir 'n goeie foto  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Eisbein on October 31, 2009, 01:19:41 AM
Laasnaweek geneem - Sonsondergang teen Seinheuwel en sommer 'n foto van later die aand - bietjie geblur. Dis uit die hand geskiet sonder 'n tripod.




Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 01, 2009, 12:40:09 PM
Daar sak die son by Salmonsdam

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_9232.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 02, 2009, 05:50:01 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sonsonder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on November 08, 2009, 07:11:30 PM
Julle foto's van sonsondergange is baie mooi...die weerkaatsing in die lens kan verhoed word deur nie reguit vir die son te mik nie...sÍ maar net. Ek gebruik baie keer my hand om die lastige son strale af te keer of ek kruip onder 'n bos of boom in om skaduwee op die lens te kry.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Srormsrivier210309148-2.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/sonopoppadaddo.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Oom Foe-rie on November 09, 2009, 07:48:07 AM
Gansbaai

(http://i445.photobucket.com/albums/qq173/cjfdkock/Sunsets/Picture144.jpg)

Hierdie foto was toe die berg by Gansbaai gebrand het en die rook oor die see gewaai het

(http://i445.photobucket.com/albums/qq173/cjfdkock/Sunsets/Picture152.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: NISMARK on November 09, 2009, 10:27:45 AM
Nice photo's!!  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 15, 2009, 07:30:07 PM
Die donker wolke het ook 'n goue randjie - so pas geneem

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-11-15Sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 21, 2009, 05:57:59 AM
Die son het gisteraand 19:32 gesak
Lekker lang dae

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-11-20sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on November 21, 2009, 03:07:36 PM
Biae mooi fotos Martin.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Pmdb on November 21, 2009, 03:50:30 PM
Stilbaai

(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0244.jpg)

Noup

(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_1131.jpg)

Kalahari

(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0739.jpg)

(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0214.jpg)

(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0231.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on November 22, 2009, 12:11:40 AM
Salmonsdam


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on January 03, 2010, 11:28:41 AM
Gisteroggend...

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/sardiniabay.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 06, 2010, 08:30:09 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 07, 2010, 08:02:21 PM
Die son op die wolke vanaand

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Wolke01.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Wolke02.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 19, 2010, 07:46:31 PM
Sonsondergang netnou vanaf Sandbaai strand
Dis heerlik warm en geen wind
Een besonderse lekker aand
Sit hier met 'n yskoue chardonay
Die lewe is 'n lied - en hierdie deuntjie ken ek :thumb:

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-02-19.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on March 11, 2010, 03:28:42 PM
Laas naweek...Keurbooms.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Plett070310239.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Plett0703102441.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on March 11, 2010, 03:54:44 PM
Het jy bietjie met HDR gespeel JJ? Nice fotos.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Vuurvlieggie on March 11, 2010, 07:59:01 PM
Very nice!  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on March 12, 2010, 11:18:58 AM
Nee, HDR is nog so bietjie bokant my vuurmaakplek. Ek het bloot filters gebruik en die spoed so laag moontlik gemaak. Die wolke wou egter nie saamspeel nie...sal weer op 'n keer probeer.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on March 12, 2010, 11:30:09 AM
Great, dan is dit nog regte fotografie.  :wink1: HDR laat dit partykeer bietjie onnatuurlik lyk.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on March 15, 2010, 02:59:55 PM
Laas naweek...naby P.E.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/pe378.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on March 29, 2010, 07:11:57 AM
Gisteraand - die winter is op pad - die son het al baie geskuif - of is dit die aarde?

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-03-28.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on April 10, 2010, 09:43:58 AM
Sonop

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sonop2010-04-08.jpg)

Sononder

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-04-08.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Biscuit on April 10, 2010, 06:48:36 PM
Julle sonsondergange is mooi...laat `n mens verlang na die see....
 :MrGreen:
 :MrGreen:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on May 09, 2010, 12:14:37 PM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/langkloof.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Biscuit on May 09, 2010, 03:52:16 PM
Is dit sterretjies? Dis verskriklik mooi...
:Clap1:
:Clap1:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on May 18, 2010, 12:53:29 PM
Yip...dis sterretjies !

Gisteraand...sommer in die tuin gestaan met die wye wyehoek.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/tuin170510075.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on May 18, 2010, 08:48:38 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-05-18.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Kola on May 23, 2010, 03:47:51 PM
Vrydagmiddag op pad huistoe, niks vreeslik besonders nie maar om dit sommer op pad huistoe na werk te kan sien is nie te sleg nie.

(http://farm5.static.flickr.com/4040/4631462543_77acd39752_o.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4012/4632060268_2256e8f709_o.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4037/4631462773_2a2900d84b_o.jpg)



Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on May 25, 2010, 03:46:55 PM
Nog 'n sononder...in die straat gestaan..

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/onshuisie.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Operator on May 25, 2010, 03:58:34 PM
Julle ouens mag maar..................hier is omtrent 'n paar trefferfoto's  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: lox on May 25, 2010, 09:51:40 PM
pragtig JJ
dankie vir wys


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on May 31, 2010, 09:16:35 AM
Gisteroggend vroeg...die temperatuur was 5 grade met 'n yskoue landwindjie. Ek het behoorlik koud gekry om 'n paar foto's te neem.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/redhouse300510042.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on May 31, 2010, 07:34:33 PM
Lieflike aand in Hermanus - glad nie koud nie

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-05-31.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on May 31, 2010, 08:08:08 PM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/redhouse300510505.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on June 01, 2010, 07:13:32 PM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/redhouse300510526n.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 01, 2010, 07:18:06 PM
JJ watse effek het jy gebruik op die laaste een? Baie mooi.

Ek is mal oor daai 2de laaste een! :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on June 02, 2010, 08:23:50 AM
Sodra jy die foto so manipuleer soos hierbo beteken die foto eintlik niks nie behalwe dat dit anders lyk. Ek gebruik die "fill" tool om die kleur te manipuleer maar beskou dit sommer as 'n spelery...dit vermink eintlik die foto.

Ek gebruik egter verskillende filters om verskeie effekte asook om die gewenste spoed te verkry. Photoshop verstellings word dus beperk tot die minimum en die kwaliteit van die foto is soveel hoŽr. Die ander foto's op hierdie draad is voorbeelde hiervan. Hierdie tipe foto's word altyd met my manfrotto 3 poot en met remote control geneem om skerpte te verseker. Ek print (A4 en groter) natuurlik al my beste foto's want die beste HD PC skerm kan nie naastenby die detail van goeie foto's weergee nie. Veral as jy 'n 21 mega pixel full frame kamera met Canon L lense gebruik. Die genot wat so 'n gedrukte foto verskaf is fantasties veral as die publiek ooee en aaah daaroor en bereid is om daarvoor te betaal.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on June 03, 2010, 09:12:20 PM
Sonop vanoggend

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sonop2010-06-03.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 03, 2010, 09:21:24 PM
Karoo Trip 2008

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Ride%20Reports%202008/Karoo%20Trip/P8020098.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on June 18, 2010, 05:52:27 PM
Vanaand - heerlike aand - koel en soepel

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-06-18.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on June 19, 2010, 07:35:22 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-06-19.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Kola on June 19, 2010, 08:44:37 PM
(http://farm5.static.flickr.com/4050/4715111078_9826cd9f52_b.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 19, 2010, 08:47:11 PM
Wat is daai regs van die son?


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Kola on June 19, 2010, 08:52:52 PM
Sover ek weet is dit een van BP se exploration skepe wat hier le, dit is op pad Angola toe (dit is wat ek hoor).

Wil dit met die groot kamera en driepoot in die aand gaan afneem nog, dit het meer ligte aan as 'n groterige dorp.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: cassiebotha on June 19, 2010, 10:03:38 PM
Dankie vir al die wallpapers!


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on June 23, 2010, 02:15:33 PM
Laasweek se sonsondergange in die jagveld.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/koenaap2010208.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/koenaap2010203.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/koenaap2010194.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/koenaap2010095.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 23, 2010, 04:16:45 PM
Goeie ouers JJ! :eek:

Dis fantastiese fotos! Verkoop jy dit?


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on June 23, 2010, 04:37:36 PM
Ek skat so  :wink1:

http://www.facebook.com/pages/HanZZwiegers-Photography/114747481898087


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 23, 2010, 04:46:24 PM
LOL!

Ek onthou toe ek my eerste "duurder" kamera gekoop het (wel, dit was toe vir my duur) het ek kort daarna op 'n WEG saamtrek met smaak vertel hoe grÍnd kamera ek nou het. Ek was baie trots! Daai tyd het ek niks geweet van digitaal, SLR en al sulke goete nie, ek het net geweet my kamera neem smart fotos sommer op auto. :D J.J. was ook daai dag daar. Hy het geluister en selfs na die kamera gekyk as ek reg onthou. Hy het later sy SLR op sy tripod op gestel en ons almal af geneem. Hy was te ordentlik om vir my te vertel dat ek eintlik maar 'n entry level (in vergelyking) het. :D

White Stripes en Merrycan was ook daar. Ek onthou dat Merrycan se kamera ook toe BAIE meer knoppies as myne gehad het :D


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on June 28, 2010, 05:09:44 PM
TR, nou laat voel jy my sleg...ek het dit nooit so bedoel nie... :biggrin:

Ek onthou daai dag nog goed...

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/luvain015x.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/luvain038x.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on June 28, 2010, 05:35:57 PM
Nee ek het nie aanstoot geneem (of eers agtergekom) nie, jy was baie beleefd. Ek net nou die dag skielik daaraan gedink en toe sommer kliphard vir myself gelag. :D


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on June 28, 2010, 06:11:36 PM
Ek neem maar beskeie kiekeis teen die boffins - en deel dit graag met die wat wil kyk - dis elke aand anders besonders
Mens moet eintlik die gevoel wat daar heers, ook kan post - dis wonderlik

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder2010-06-28.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on July 02, 2010, 09:11:27 AM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Cloudsatsunset0972.jpg)

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/SunsetatSedgefield0110.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on July 02, 2010, 09:15:17 AM
J.J. hierdie laaste foto, jy gebruik seker spesiale lense en filters en goed? Want daar is geen manier dat 'n mik en druk so foto kan neem nie.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on July 02, 2010, 09:23:43 AM
Besonderse mooi foto's.  :thumb: :thumb: :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on July 02, 2010, 10:07:01 AM
O ja...filters is baie handig alhoewel die meeste fotograwe hoog en laag sal sweer dat hulle nie een filter besit nie. Hierdie foto's is by Sedgfield en Knysna omgewing geneem.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/Ducksonthelagoon0120.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on July 07, 2010, 08:53:48 AM
(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/hanz/sononder02.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Smidty on July 09, 2010, 09:51:10 AM
Baie mooi, nogal gedink daai een lyk soos Gericke punt. Baie lekker snorkel spot.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: cassiebotha on July 10, 2010, 08:26:56 PM
J.J jy moet bietjie jou fotos stuur na webshots.com
Dis kwaliteit en nog nooit sulke sons ondergang fotos gesien nie


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on July 21, 2010, 10:25:15 AM
 Ons was weer vir 'n paar dae op die Drakensberg uit. Ek lek nog my wonde...bedoelende dat die ou lyf nog sy styfgeit moet afskud. 27 kilometer gestap en 700 meter geklim. Dit klink miskien nie te erg nie maar as jy jou 18 kg. rugsak bysit dan raak dit 'n perd van 'n ander kleur. Dit word gedoen om die mooiste van mooiste natuur tonele te sien en sommer baie ander dinge ook. Ons het by Boesmansnek uitgeklim...ek sal later die storie vertel.

Hier is een van die redes hoekom ek my lyf so straf en temperature van ver onder vriespunt "vat". Dis so koud dat ek my kamera onder my baadjie teen my lyf dra want ek is bang dat dit beskadig kan word deur die lae temperature. Alles ys.

(http://i190.photobucket.com/albums/z221/zwieg/hanz/DrakensbergSeshabathebe221-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on July 25, 2010, 09:29:23 PM
Taken at Milnerton Beach.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: eikeboom on August 16, 2010, 05:32:39 PM
Sondagaand by Gordonsbaai, met my mik-en-druk:

(http://i575.photobucket.com/albums/ss197/akkerboom/algemeen/IMG_0280.jpg)

en

(http://i575.photobucket.com/albums/ss197/akkerboom/algemeen/IMG_0283.jpg)

Watter een is "beter" in terme van komposisie ens?


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on August 16, 2010, 09:25:23 PM
Eikeboom ek is nou nie n ekspert nie maar vir my lyk die eerste ene die mooiste van die twee as ek moes kies.  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Oom Foe-rie on August 17, 2010, 08:48:18 AM
Strandfontein ............

(http://i445.photobucket.com/albums/qq173/cjfdkock/2010%20Julie%20Sederberg%20en%20Weskus/2010JULIE055.jpg)

(http://i445.photobucket.com/albums/qq173/cjfdkock/2010%20Julie%20Sederberg%20en%20Weskus/2010JULIE062.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on August 17, 2010, 11:03:23 AM
Bloubergstrand - Saterdag 2010-08-14

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2010-08-14.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on September 12, 2010, 10:04:26 PM
Ek het hierdie weird kleure gesien en sommer net gou gesnap.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: J.J. on September 16, 2010, 12:27:50 PM
Baie mooi Martin...

TR, mens sien nie elke dag so 'n sononder by George nie.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: marcia on September 23, 2010, 01:28:24 AM
beautiful


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 23, 2010, 07:02:08 AM
Die seisoen het gedraai :thumb: - eergisteraand hier by ons

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2010-09-21.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on September 23, 2010, 07:25:38 AM
Phew, really stunning photo


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 28, 2010, 06:55:43 PM
Daar sak die son ook weer - heerlike dag in Hermanus gewees vandag

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2010-09-28Sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: letsgofishing on September 29, 2010, 04:03:29 PM
Bloubergstrand - Saterdag 2010-08-14

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2010-08-14.jpg)

stunning photo!


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Gatsaam on October 07, 2010, 05:00:04 PM
.



Title: Re: Sonsondergang
Post by: eikeboom on October 09, 2010, 10:30:54 PM
Sjoe Gatsaam dis mooi! Dit lyk of dit van Gordonsbaai af geneem is, langs die pad na die filtreerstasie


Title: Re: Sonsondergang
Post by: eikeboom on October 09, 2010, 10:34:59 PM
Die Sederberge in die verte, van die Tankawa Karoo af geneem.

(http://i575.photobucket.com/albums/ss197/akkerboom/algemeen/IMG_0524-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 10, 2010, 06:29:55 AM
Baie mooi  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Biscuit on October 11, 2010, 05:01:39 PM
Julle foto`s is pragtig!
 :clap:
 :clap:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 13, 2010, 07:34:17 PM
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sunset2010-10-1301.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on October 13, 2010, 08:49:21 PM
 8)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 29, 2010, 06:43:26 AM
Gisteraand

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2010-10-28.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Fourie on November 05, 2010, 09:13:39 PM

 (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/IMG_0559visvang.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on November 06, 2010, 04:22:58 PM
Fourie, post the fishing rod one too.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Fourie on November 06, 2010, 05:36:32 PM
 (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/IMG_0590visvang.jpg)

This is actually a sunrise photo Rusty. The sunset is behind my back as I stood to take this photo.



Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 23, 2010, 06:28:17 AM
Gister aand, ja aand, die son sak nou al lekker laat - 19:31

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 23, 2010, 06:33:43 AM
Hel dis 'n mooi foto.

Dit was so oranje hier gisteraand ook. Amper soos daai met Mosselbaai en sy liggies onder.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 29, 2010, 07:41:43 PM
Al weer sulke tyd  :biggrin:

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/sonsak.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on December 01, 2010, 07:54:35 PM
Dis elke aand anders en vir my bly dit maar nou net eenmaal, mooi

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rustyb on December 01, 2010, 08:25:38 PM
Stunning.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Riaan on December 05, 2010, 03:25:50 PM
(http://lh3.ggpht.com/_lP2jfwBnMiA/TIvW1b46WAI/AAAAAAAACCs/UDI5pYle-e0/s640/IMG_2849.JPG)
(http://lh5.ggpht.com/_lP2jfwBnMiA/TIvW7cWYH9I/AAAAAAAACDA/lVbnq_Zu41c/s640/IMG_2855.JPG)
http://lh3.ggpht.com/_lP2jfwBnMiA/TIvW3xyYXLI/AAAAAAAACC0/I_Yud3MjCRM/s640/IMG_2851.JPG


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on December 05, 2010, 09:44:54 PM
Die einde van nog 'n dag - vroŽer vanaand

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sononder-2.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on December 08, 2010, 08:52:41 AM
(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC020411.jpg?t=1291320853)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on September 30, 2011, 07:03:43 PM
18:45

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Sunset2011-09-30.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on October 21, 2011, 09:39:44 PM
Sononder vanaand

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sunset2011-10-21.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Fourie on November 12, 2011, 08:31:34 AM
Net buite Ventersdorp.

 (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/IMG_4615.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 13, 2011, 08:37:39 PM
Kaap punt van Clarens drive - vanaand

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2011-11-13-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Kaspaas on November 16, 2011, 06:12:31 AM
(http://i1116.photobucket.com/albums/k570/Hannesvisser/70.jpg)



(http://i1116.photobucket.com/albums/k570/Hannesvisser/83.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 16, 2011, 08:44:06 PM
Moes vanaand die plaaslike radiostasie se uitsender gaan "reset"
Bo-op Onrus berg - ongelooflike uitsig met die son wat ondergaan

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sunset2011-11-16.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 16, 2011, 08:45:42 PM
Hoe kry jy daai foto so? Ook daai HDL-ding? Leer my ook toe.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 17, 2011, 06:36:23 AM
My foto, my fiets, my keuse  :thumb:
1 uit 8 op hierdie bladsy is seker nie te veel nie


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 07:05:44 AM
As ek so mooi bike gehad het was hy vir seker op elke foto! 8)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rooibok on November 17, 2011, 07:11:49 AM
As ek so mooi bike gehad het was hy vir seker op elke foto! 8)

Jou bike is op elke foto  :evil2: Ek moet se ek het lanklaas n foto van hom gesien  :innocent: :evil2:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Umdani on November 17, 2011, 07:16:05 AM
As ek so mooi bike gehad het was hy vir seker op elke foto! 8)

Jou wiele is op elke foto  :evil2: Ek moet se ek het lanklaas n foto sonder hom gesien  :innocent: :evil2:

Hy doen mos nou die quatro ding vir 'n lewe! :evil2:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 07:19:49 AM
As ek so mooi bike gehad het was hy vir seker op elke foto! 8)

Jou bike is op elke foto  :evil2:

Maar natuurlik! Dis 'n bitter mooi bike! 8)

En soos umdani se, ek neem wiele af vir 'n lewe. :wink1:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 24, 2011, 07:36:52 PM
 8)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on November 24, 2011, 07:52:46 PM
Dis mooi, ek het nog nie so foto nie  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on November 24, 2011, 08:00:16 PM
Ek wonder hoekom my fotos soveel "dowwer" raak as ek dit hier attach. :Scratch: Op facebook is daai (selfde) foto skerper.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Rooibok on November 25, 2011, 06:46:45 AM
Ek wonder hoekom my fotos soveel "dowwer" raak as ek dit hier attach. :Scratch: Op facebook is daai (selfde) foto skerper.

Ek dink jy verbeel jou...lyk dieselfde vir my.  8)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on November 25, 2011, 09:16:02 AM
Ek wonder hoekom my fotos soveel "dowwer" raak as ek dit hier attach. :Scratch: Op facebook is daai (selfde) foto skerper.

Die kleur van die forum se agtergrond mag dalk 'n rol speel  :thumb: So dis 'n optiese illusie  :MrGreen:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on December 02, 2011, 08:20:23 PM
Was mooi gewees vanaand - baie rustig

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sunset2-1203.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on December 02, 2011, 08:34:10 PM
Jis Martin, ek gaan na jou toe kom vir lesse  :thumb:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on December 05, 2011, 04:23:44 PM
Baie nice!


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Trailrider on December 27, 2011, 07:40:46 AM
(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Ander/PC260366tn.jpg)

So't ons gesuffer, daardie dae...
Dis hoe ons suffer, in Afrika.


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 04, 2012, 09:35:28 PM
Vanaand - daar is 'n brand in die berge en die rook trek oor die see - maak nogal 'n mooi prentjie

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder4-2-2012.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Biscuit on February 05, 2012, 12:10:05 PM
Dis mooi Dual- ai, hoe verlang `n mens see toe as dit so vrekwarm is hier in die binneland!
Moes gister Paarl toe gaan en byna gedood van die hitte- gelukkig het die groot brande ons sover nognie getref nie.
 :MrGreen:
 :MrGreen:


Title: Re: Sonsondergang
Post by: buzzlightyear on February 05, 2012, 08:36:03 PM
Het hierdie 2 vroeg in Januarie geneem vanaf Tygerberg Natuurreservaat

                        (https://lh5.googleusercontent.com/-oHRZtqj7FqE/Ty7I3TzVA6I/AAAAAAAAAg0/Vzdqg1VI56E/s800/IMG_0513-1.jpg)

                        (https://lh6.googleusercontent.com/-Fr0VRF5HvF0/Ty7KRXVSrVI/AAAAAAAAAhM/GT5vUsuEkbQ/s800/IMG_0512-1.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 08, 2012, 09:49:19 AM
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2012-02-06.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 20, 2012, 08:22:29 PM
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Sononder2012-02-20.jpg)


Title: Re: Sonsondergang
Post by: R-O-V-Rat on February 21, 2012, 07:41:30 AM
Stunning foto Dual.   Die tenere 660 is maar net een van die mooiste bikes.  :thumb:

Harderbaai Onrus?


Title: Re: Sonsondergang
Post by: Dual on February 21, 2012, 10:24:46 AM
 :thumb: