The Road Less Travelled

On the road less travelled => VoŽls => Topic started by: Dual on October 13, 2009, 07:20:41 PM



Title: Uile
Post by: Dual on October 13, 2009, 07:20:41 PM
Ons bure het 'n Uil nes in die agterplaas

Netnou afgestap see toe om die sonsondergang te sien en te waardeer en gaan kyk of die uile daar is

Hulle broei weer

Laas jaar twee kleintjies uitgebroei

Kaapse Ooruil

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Uil01.jpg)

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Uil02.jpg)


Title: Re: Uile
Post by: Rustyb on October 13, 2009, 07:25:19 PM
Hy lyk bietjie kwaai.


Title: Re: Uile
Post by: Trailrider on October 13, 2009, 07:26:03 PM
Dis cool. Hoe gelukkig is hulle nie!


Title: Re: Uile
Post by: Dual on November 21, 2011, 06:58:07 PM
Vanmiddag weer in die tuin gekry - ons dink dis die Gevlekte ooruil, nie die Kaapse ooruil soos eers gedink nie - waar is die kenners?

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Gevlekteooruil01.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Gevlekteooruil02.jpg)

Hulle is baie bedrywig saans net na sononder


Title: Re: Uile
Post by: Dual on November 21, 2011, 08:13:22 PM
Die klein uiltjie het by ons kombuisvenster op die muur kom sit - ongeveer 'n meter van my af
Hy is pragtig met sy donsvere

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Gevlekteooruil03.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Gevlekteooruil04.jpg)


Title: Re: Uile
Post by: buzzlightyear on November 21, 2011, 09:39:15 PM
Stunning! Martin dis lekker om jou liefde vir die natuur te sien  :thumb:


Title: Re: Uile
Post by: Trailrider on October 24, 2012, 03:43:57 PM
Ek het die Uil op 'n wynplaas in die Kaapse Suidelike voorstede af geneem. Kan nie nou die naam van die plaas onthou nie maar dis oorkant die VSA ambasade as ek reg onthou.

Ek is nie seker watse Uil die is nie. Selfde as bo?

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Voels/Uiltn.jpg)