The Road Less Travelled

On the road less travelled => Under the sea => Topic started by: Kola on October 23, 2009, 03:42:20 PM



Title: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 23, 2009, 03:42:20 PM
OK, kom ons kyk hoeveel belangstelling daar is en of ek FC kan ompraat om te PA...

Sover

RovRat
WhiteStripes
Merrycan
Kola

Ek het genoeg silinders, regulators, masks, weightbelts vir ten minste 4 mense en kan by die klub nog kry.
Wetsuits is 'n persoonlike ding.

Ons kan 'n naweek daarvan maak en die Saterdag 'n shore entry by Oudekraal doen en mekaar leer ken, dan kan ons kyk vir 'n charter vir die Sondag
Ek weet nie, is oop vir voorstelle en datums.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on October 23, 2009, 03:45:11 PM
oh oh, kan ek saam kom asb!! ek duik nie, maar ek kan mos in my 'make-believe' wereldjie in die rots-poele sit met vlerkies aan!!  :MrGreen:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 23, 2009, 03:47:14 PM
Ek behoort iewers vlerkies te kan uitkrap, of het jy jou eie?
Sal jy PA? Jy is SO goed daarmee...


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on October 23, 2009, 03:50:30 PM
Ek behoort iewers vlerkies te kan uitkrap, of het jy jou eie?
Sal jy PA? Jy is SO goed daarmee...


nee wat, ek bring my eie!

ek sal PA, as ek weet wat ek PA.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 23, 2009, 03:55:35 PM
Help met die reelings.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on October 23, 2009, 03:57:06 PM
Help met die reelings.

duhh!  :MrGreen:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: EtienneNXR on October 23, 2009, 04:01:48 PM
Ooh pick me!
Het baie ondervinding met snorkling ens. gaan gereeld uit na kaap punt, storms rivier, stilbaai ens.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Oom Foe-rie on October 23, 2009, 04:14:33 PM
Ooh pick me!
Het baie ondervinding met snorkling ens. gaan gereeld uit na kaap punt, storms rivier, stilbaai ens.

Jou snorkel is te kort Etienne ............ daai manne duik diiiiiiiieeeeeeeeeeppppppppp  :biggrin:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 23, 2009, 04:19:33 PM
Etienne hierdie is 'n scuba trip, maar die kreefseisoen maak een van die dae oop, dan gaan haal ons hulle maar bietjie uit met die snorkels.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: EtienneNXR on October 23, 2009, 04:21:07 PM
Nee man...ek bedoel ek he darm bietjie water ondervinding :D


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: R-O-V-Rat on October 25, 2009, 10:30:38 PM
Ek hou van die groter vis!! Hoe is die visibility daar?    Ek het n klein 16foot Ski-craft boot wat ek gebruik vir duik en kreef vang. Ons kan met hom tot daar gaan.  A1

Ek het n Drager Ray semi closed Rebreather wat ek gewoontlik gebruik vir sport duik. Maar hy is nie goed vir regtig dieper as 35 meter nie en dan is dit pushing die limits. Ek gebruik gewoonlik n 40% tot 45% suurstof mengsel. Ek kan die mengsel minder maak vir dieper duik maar soos ek se hy is nie gerate vir dieper as 35 meter nie! Soos jy sal weet suurstof raak baie giftig hoe dieper jy gaan!! Ek sal moet beter toerusting huur vir daar duik. Wat stel jy voor waar moet ek gaan? Wat moet ek kry? Ek is maar uit die duik seen deesdae. My duik dae het plek gemaak vir Remotely operated vehicles en motorfietse! 

Ek het nog n ou BC en bottle ook maar hy sal moet gehidro word en ek weet nie eers of hy dit gaan pas nie.
   
Edit: Repost in correct thread!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 25, 2009, 10:37:52 PM
SAS Fleur nie te great die tyd van die jaar nie maar niks is seker onmoontlik nie.
Dit is bietjie diep vir die Ray tensy jy bo-op die wrak bly.
Anders reel ek vir jou 28% op open circuit met 'n 50% of 100% deco sling om darem 'n goeie duik in te kry.

Ons kan maar volgende naweek praat want dit hang maar af van waarmee almal gemaklik is.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: R-O-V-Rat on October 26, 2009, 01:47:00 PM
Eisbein! Aangesien jy so hoog kan duik van goed af. Gaan jy saam ons kom diep duik?  :evil1:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on October 26, 2009, 01:51:14 PM
is ek toe ge-fire??  :Scratch:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on October 26, 2009, 01:56:30 PM
Quote
is ek toe ge-fire??

Net suspend tot na volgende naweek  :MrGreen:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on October 26, 2009, 01:59:08 PM
Quote
is ek toe ge-fire??

Net suspend tot na volgende naweek  :MrGreen:

oooooooh ok!


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: R-O-V-Rat on October 28, 2009, 10:43:40 PM
(http://www.scubaboard.com/forums/avatars/ted+s.gif?dateline=1199914478)   :peepwall:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: R-O-V-Rat on October 28, 2009, 10:45:35 PM
(http://t1.gstatic.com/images?q=tbn:Yu_xHYFq_czuVM:http://www.vintagescubasupply.com/avatars/twohosediver.gif)  :innocent: :biggrin:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Water_Iceglitter on November 03, 2009, 05:32:11 PM
ek dink nie die manne wil gaan duik nie.  :biggrin:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on November 03, 2009, 06:41:01 PM
Ek is reg, kit is reg, see is hier, wag net vir Gerhard om vir my 'n datum te gee vir die eerste duik - hy het gese iewers in November.
Daarna sal ons iets dieper reel vir almal wat belangstel.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on November 10, 2009, 11:23:31 AM
Geen reaksie nie  :Scratch:

November se datums raak nou skraal.

Die laaste naweek van November trek ons na 'n nuwe huis toe.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: White Stripes on November 10, 2009, 06:31:50 PM
Kola, ek is in die moeilikheid.  :bang: Ek skryf eksamen op 19, 24 en 26 Nov en soos ek nou maar is, het ek dit gelos vir laaste.  :bang: Daarna vertrek ek en Tok-tokkie Richtersveld en Kgalagadi toe.  :hope: So ek sal eers vanaf 9 Desember weer kan duik.

 :peepwall:


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on November 10, 2009, 06:36:22 PM
Geen probleem, ek los ook gewoonlik goed tot net voor die deadline - dan oortuig ek myself ek werk beter onder druk  :stress:

Ek is Desember hier, gaan nerens nie, so Desember sal ook werk.

Sterkte met die eksamen.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on December 10, 2009, 01:12:52 PM
Hierdie thread nou doodstil.

SWAMBO, my seun en ek gaan Woensdag op die vakansiedag so bietjie saam duik met BlueFlash se boot as die weer hou.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Pmdb on December 10, 2009, 07:44:53 PM
Ge-edit....

Skuus...... :biggrin:



Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on February 09, 2010, 03:23:19 PM
Ek sal van Vrydag af elke Vrydag deur die dag detail post van waar ons die naweek gaan duik (as ek onthou).

Indien enigiemand dan belangstel om saam te gaan sal dit great wees.

Dit sal 'n mengsel van shore entry en boat dives wees, en die plek, diepte ens sal afhang van die toestande.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: White Stripes on February 09, 2010, 09:21:46 PM
Een of ander tyd gaan ek jou opvat hierop!


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on February 11, 2010, 08:31:04 PM
Somebody needs to have a little chat to the weatherman!
The swell is picking up and the Atlantic is a no-go.
False Bay may escape, so we will meet on Sunday at 09H30 at
Whale Lookout in Glencairn and decide from there.
Shore entry dive, False Bay.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: Kola on February 19, 2010, 11:30:29 AM
Shore entry dive:
It looks like it will be Atlantic diving this Sunday. Hopefully the southeaster will clean things up !
Dive will be at Oudekraal at 9:30 (shore entry)
Phone 0 eight 3 three 9 nine 2 one 6 nine for queries.

Boat dive:
Sunday 21st   Launching from Hout Bay
 
0900 Tafelberg Reef (40m to 12m or 33m to 12m)(2 shot lines)
1130 SS Maori (Max 22m)
Phone 0 eight 3 three 9 nine 2 one 6 nine for queries.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: lox on June 15, 2011, 02:46:38 PM
het die uitstappies doodgeloop?


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: White Stripes on June 22, 2011, 04:22:59 PM
Ek is terug van Ponta Molangane af. Ek besef nou eers wat ek die afgelope tyd gemis het. Toe ek in my logbook kyk, sien ek dat ek prakties 11 jaar terug laas regtig geduik het. Maar was dit nou lekker! Ek het kontak gemaak met 'n ou in Simonstad om my regulator te diens en hy bring my toe op die spoor van ouens wat hier in Langebaan 'n scuba klub wil begin. Sal sien hoe dit werk. Dis maak flippen koud hier. En die sig swak.


Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: lox on June 22, 2011, 04:27:57 PM
baie welkom ek glo jyt dit erg baie geniet.

kom vertel meer en wys fotos indien moontlik asb.

vertel hoe en waar het die vervoer en verblyf gewerk ens



Title: Re: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic
Post by: lox on June 29, 2012, 07:17:52 PM
word daar nog geduik? Ek duik hopeloos te min die laaste tyd. laaste 4 duike was net in damme, sig min en harde werk maar lekker.

wil iewers in die vakansie gaan duik in die see, shore entry, nie te diep, my seun wat 'n intro kursus gedoen het wil see toe om uit te vind of hy hou daarvan.