The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Trailrider on November 05, 2009, 11:54:20 AM



Title: November / Desember Foto Kompetisie
Post by: Trailrider on November 05, 2009, 11:54:20 AM
Hierdie is ons November / Desember foto kompetisie.

Die reels is as volg:

- Die kompetisie is oop tot en met 31 Desember.
- Elke persoon kan tot 2 fotos plaas.
- Jy moes die foto self geneem het gedurende die laaste 6 maande.
- Dit kan enige foto wees.
- Hou asb die fotos 800 x 600 of 640 x 480.

Hou asb die geselsies op die thread op die minimum en hou by die onderwerp. As jy 'n sekere foto wil bespreek voel vry om dit op 'n nuwe draad onder vakansie fotos te doen.

Gaan stem in die vorige maande as jy nog nie het nie!


Title: Re: November / Desember Foto Kompetisie
Post by: Sakkie on November 05, 2009, 09:23:06 PM
Dis dor hier in die EC op die oomblik!


Title: Re: November / Desember Foto Kompetisie
Post by: Dual on November 07, 2009, 09:06:40 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Bank.jpg)


Title: Re: November / Desember Foto Kompetisie
Post by: Dual on November 13, 2009, 06:16:49 PM
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/2009-11-13See.jpg)