The Road Less Travelled

On the road less travelled => Fotografie / Photography => Topic started by: Dual on November 14, 2009, 08:52:58 PM



Title: Lugskou Overberg
Post by: Dual on November 14, 2009, 08:52:58 PM
Was vandag na die lugskou toe
Lighting vliegtuig van Thunder City in noodlottige ongeluk
Vlieenier dood
Dit was vir my 'n verskriklike skok
Dis al die vierde lugskou wat ek bywoon waar daar 'n ongeluk gebeur
Was darem al by 80 tot 90 gewees
Vanmiddag het die Silwer Valke die Missing Man formasie gevlieg en die dag so afgesluit
Ek is vreeslik emosioneel oor sulke goed

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0861.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0895.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0896.jpg)


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: R-O-V-Rat on November 14, 2009, 09:00:33 PM
Dit is baie slegte nuus. Die persoon wat oorlede is was n kennis van ons. Hy laat twee seuns hier op Hermanus agter.


Dave Stock. RIP!!


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: eikeboom on November 14, 2009, 09:01:02 PM
Dis jammer. Meegevoel met die naasbestaandes.


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: CK1 on November 14, 2009, 09:04:39 PM
Ek het dit net nou gesien toe ek by Mweb in gegaan het, dit was een van die hoof opskrifte. 
Dit is nooit lekker om sulke dinge te lees nie


Title: Overberg Lugskou
Post by: Dual on November 15, 2009, 07:00:02 AM
Gister darem mooi vliegtuie ook gesien
Lekker dag gewees, soms gereen, en so tussenin het die son ons lekker gebrand
Die vlamgatte bly maar die mooiste en mees aanskoulikste van so vertoning

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Clipboard01-1.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Clipboard03.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0052.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0210.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0242.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0407.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0626.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0730.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0853.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0940.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_0952.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_1045.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_1087.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_1182.jpg)
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_9995.jpg)

Kommentator - Brian Emenis - wonder hoeveel lugskoue hy al uitgesaai het
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_9997.jpg)


Title: Re: Overberg Lugskou
Post by: buzzlightyear on November 15, 2009, 09:06:51 AM
Lugskoue is lekker, ek was te lank laas by een. Jammer oor die Lightning wat geval het.


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Trailrider on November 15, 2009, 07:52:31 PM
Dis my ou basis daai. Jammer om te hoor van die ongeluk. Dis regtig sleg. :-\


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Rooibok on November 16, 2009, 07:21:29 AM
Die foto geneem die vorige dag in dieselfde vliegtuig wat geval het.


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Trailrider on November 16, 2009, 07:29:50 AM
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Rooibok on November 16, 2009, 07:40:19 AM
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?

Blykbaar moet die cocpit eers afskiet voor die stoel aktiveer. Eersgenoemde wounie.  :-\


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Trailrider on November 16, 2009, 07:43:39 AM
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?

Blykbaar moet die cocpit eers afskiet voor die stoel aktiveer. Eersgenoemde wounie.  :-\

Ah, dis reg ja. Ons het in 1992 die hele Cheetah vloot ge-"ground" toe ons agter kom die die "charges" wat die canopy moet af skiet te swak sou wees om dit te doen. Basiese fout wat lewens kon kos. Gelukkig het ons dit agter gekom voor dit nodig was.


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Rooibok on November 16, 2009, 07:49:38 AM
Oomblikke voor hy neerstort


Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Eisbein on November 16, 2009, 03:01:18 PM
Dit is baie baie jammer.

:(




Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Eisbein on November 16, 2009, 03:01:45 PM
Martin - jy moes die perfekte timing gehad het vir die foto:

(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/DSC_1045.jpg)



Title: Re: Lugskou Overberg
Post by: Dual on November 16, 2009, 04:19:04 PM
Dankie - dit was 'n mock dog attack
Die Grippon vlieg draaie om die Mirage
Korter draai sirkel en lyk my beter spoed ook
Die ou Mirage bly egter 'n groot gunsteling vir my