The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Natuurkind on March 13, 2008, 12:39:11 PM



Title: Bikebedinges
Post by: Natuurkind on March 13, 2008, 12:39:11 PM
Daarmee bedoel ek nou nie julle ouens met die motoriese goed nie. Meer soos ek, Operator en die ou in die foto.

(http://i189.photobucket.com/albums/z68/louisewegfotos/DSC05023.jpg)

Dit is 'n huis in Kleinmond.  :loco: Ek vermoed hy het die Argus al 'n paar keer gery. Die mark vir 2de handse fietse is seker maar sleg!!