Title: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 26, 2010, 08:44:40 PM Gaan jy weer die jaar Oppie? Het jy al kaartjies?
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Rustyb on January 27, 2010, 01:42:47 PM Skouspel is coming to Cape town at the Grand arena. Sometime in March. :Scratch: :Scratch: I think.
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Operator on January 27, 2010, 01:53:25 PM Nee wat ............ons het besluit om nie te gaan nie.
Die Grand Arena by die Casino is nice, maar as mens nie baie ten minste in die voorste helfte sit nie , dan is die uitsig maar swak. Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 27, 2010, 02:00:38 PM Sal die voorste kaartjies al almal uit wees?
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 27, 2010, 02:04:20 PM Ek sien Computicket is reeds toe. Al die kaartjies was waarskynlik binne ure uit. Laas jaar was daar net 2 shows in vergelyking met die 8 in Sun City.
Nou die aand het amper al die kunstenaars gese die Kaapse show is lekkerder want die Kapenaars is lewendig van die begin af. Damn :-\ Volgende jaar. Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 27, 2010, 02:08:42 PM Aha!
Daar is moonlik ekstra shows en die kaartjies daarvoor is nog nie oop nie. Die beste kaartjies kos maar R320! :biggrin: Die voorste kaartjies by Sun City is hier by die R800 as ek reg onthou. Kom julle saam? :mwink: Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Natuurkind on January 27, 2010, 02:18:30 PM Ek het nog nooit een van hierdie shows gaan kyk nie. Ek is nie heeltemal seker of ek daarvan gaan hou nie.... weet glad nie hoe dit is nie. Vertel bietjie wat daar als aangaan.
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 27, 2010, 02:32:02 PM Dis 'n tamaai groot show met al SA se beste kunstenaars in een show. Die "A", "B" en "C" lys van SA kunstenaars is daar. En nie Steve nie :biggrin:
Die musiek is lekker en die gees is GREAT. Almal sal seker nie van als hou nie, maar almal sal van iets hou. Daar is klassiek, Opera, Gospel, Comedy en natuurlik al die hits. Robbie Wessels en Emo Adams is skreeu snaaks. Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Operator on January 27, 2010, 02:36:09 PM Ek het nog nooit een van hierdie shows gaan kyk nie. Ek is nie heeltemal seker of ek daarvan gaan hou nie.... weet glad nie hoe dit is nie. Vertel bietjie wat daar als aangaan. Die show begin gewoonlik met girls in skrapse klere wat suggestief dans en dan stadig maar seker van hulle klere onstlae raak totdat hulle uiteindelik kaal ronddans tussen die mense se sitplekke............(Grappie !! :evil2: ) Ernstig...... Het jy nog nie die Huisgenoot Skouspel op Kyknet gesien nie? Dis basies dieselfde vertoning wat hulle in die Kaap aanbied. Al die Afrikaanse kunstenaars wat hul sout werd is neem deel (behalwe Steve ::) ) Dis regtig 'n ............Skouspel !!! Dis groot ............baie groot!! Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Trailrider on January 27, 2010, 02:38:04 PM Skouspel Plus laasjaar (van wat ek op die TV gesien het) was heel anders as Skouspel. Daar was Engelse liedjies soos Grease ook tussenin. Die Transvalers is so verkramp as dit daar gebeur het, het hulle Sun City sweerlik afgebrand.
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Natuurkind on January 27, 2010, 03:10:13 PM Nee, nog nooit gesien nie, maar al daarvan gehoor.
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: Rustyb on January 27, 2010, 03:51:13 PM I bought tickets for my wife and both mom's as a Christmas Present. There are 3 shows. A matinee and two evening shows.
Title: Re: Ping Operator - Skouspel Plus Post by: buzzlightyear on November 17, 2010, 09:43:11 PM Skouspel Plus was op MNet nou onlangs, Anel het opgeneem. Alles was ok, maar hel, Heinz Winckler se song was darem maar pateties, of was dit hy?
|