Title: Forum Move Post by: Trailrider on April 09, 2010, 12:16:25 PM Soos julle weet is ons in die proses om die forum te skuif na my hosting. Die voorbereidings agter die skerms het al begin in verband hiermee.
Ons sal julle op hoogte hou wanneer wat gaan gebeur, maar die skuif sal seker êrens binne die volgende 10 dae gebeur. Die laaste 2 dae voor die skuif sal die "attachments" "disable" word in voorbereiding vir die skuif. Die "attachments" vat baie plek so dis in elk geval in almal se belang dat members eerder 'n "hosting site" soos Photobucket of Flickr gebruik. Op die dag van die skuif sal die forum vir so half dag af wees. Dankie Eisbein en Buzz vir julle moeite in die agtergrond en dankie vir Eisbein wat ons goed gunstiglik gehost het tot hier. Ek sal die thread update soos dinge vorder. Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 12, 2010, 01:48:01 PM Die laaste 2 dae voor die skuif sal die "attachments" "disable" word in voorbereiding vir die skuif. Attachments disabled! Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 04:41:13 PM Mense, vanaand is die groot forum skuif. Hopelik sal alles vlot verloop :hope: Gelukkig is ons in bekwame hande 8)
Die forum sal af wees vir 'n tyd, maar as julle terug kom is ons op ons spiksplinternuwe servers! 8) Sien julle aan die ander kant. Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 04:44:06 PM En as ons julle nie daar sien nie, dit was lekker om julle te ken :evil2:
Title: Re: Forum Move Post by: Eisbein on April 14, 2010, 04:45:24 PM En as ons julle nie daar sien nie, dit was lekker om julle te ken :evil2: :biggrin: Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 04:51:23 PM :lmga:
Title: Re: Forum Move Post by: Eisbein on April 14, 2010, 06:22:57 PM Dinge is 'on track', so na 9uur vanaand begin beseringstyd.
Ek sal weer inval en hier post so 5 minute voor ons inspring - julle sal 'n 'notice' sien wanneer die forum offline gaan. Dieselfde 'notice' sal (as alles reg is op die nuwe site) die adres daarvoor wys. Ons sal hopelik laatnag klaarmaak, maar kom ons wees maar konserwatief en bou 'n 'buffer tyd' in en sê môre oggend sal alles op die nuwe site up and running te wees. Ek laat hoor dan weer van my net voor die 'plunge' ;D Title: Re: Forum Move Post by: Fourie on April 14, 2010, 09:12:04 PM Is 5 am te vroeg om te check? :waiting: :innocent:
Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 09:15:09 PM Jy kan altyd probeer!
Title: Re: Forum Move Post by: Eisbein on April 14, 2010, 09:18:07 PM Raait - hierdie is die 5 minute call.
Oor 5 minute sluit ons die deure... ;D ;D ;D ;D Title: Re: Forum Move Post by: ForumAdmin on April 14, 2010, 10:14:09 PM Ok - dit is so seamless dis freaky...
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 10:16:58 PM Moet ons worry? :eek:
Of is julle net so goed? 8) Title: Re: Forum Move Post by: ForumAdmin on April 14, 2010, 10:18:59 PM Ek sien Buzz is nog aan die vroetel - laat net weet wanneer ek die ander kant kan redirect!
Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 10:19:52 PM Over to you Buzz!
Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 10:20:04 PM ok, phew, atchments en avatars weer ok, wat say you?
Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 10:21:08 PM Als reg hier behalwe wat ek in Admin gepost het!
Title: Re: Forum Move Post by: ForumAdmin on April 14, 2010, 10:21:15 PM ok, phew, atchments en avatars weer ok, wat say you? Lyk so - vir my is die theme nou default - ek neem aan jy's nog aan die sort ? Onthou van die e-mail setup as jy klaar is. :D ;D Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 10:22:19 PM Wat moet ek nog vroetel met die themes?
En ja, moet nog die mail doen... Title: Re: Forum Move Post by: ForumAdmin on April 14, 2010, 10:22:59 PM Myne het na default toe gespring, maar dis fine nou.
Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 10:23:25 PM Ok, gou die mail doen.
Title: Re: Forum Move Post by: Eisbein on April 14, 2010, 11:24:29 PM Ek dink die mense het geen vertroue in ons nie - dis dalk hoekom niemand nog kom loer het nie
;D Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 14, 2010, 11:26:37 PM Hulle het dalk rerig gedink hulle moes PMs gekry het :Naas:
Title: Re: Forum Move Post by: Trailrider on April 14, 2010, 11:27:34 PM :lmga:
:evil2: Title: Re: Forum Move Post by: Fourie on April 15, 2010, 05:45:34 AM Hulle het dalk rerig gedink hulle moes PMs gekry het :Naas: ::) Julle is lekker snaaks so laat in die aand..... Title: Re: Forum Move Post by: buzzlightyear on April 15, 2010, 06:35:29 AM Welkom Fourie, bly jy het dit gemaak :MrGreen:
|