The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: lox on November 05, 2010, 09:59:31 AM



Title: tandeverkoper
Post by: lox on November 05, 2010, 09:59:31 AM
Dit is onbeskryflik… ek neem aan jy moet inpas tot een pas !!!! Maak net seker jy staan eerste in die ry…

 (http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/forum%201/tandeverkoper.jpg)


Title: Re: tandeverkoper
Post by: Rooibok on November 05, 2010, 10:06:58 AM
Hierdie foto is seker daar by nuweland geneem?

 :laugh top: :laugh top:


Title: Re: tandeverkoper
Post by: Dual on November 05, 2010, 10:50:18 AM
Hierdie foto is seker daar by nuweland geneem?

 :laugh top: :laugh top:


Nie Nuweland nie - daar sal jy net die twee voortande kry :capey:


Title: Re: tandeverkoper
Post by: Trailrider on November 05, 2010, 11:08:58 AM
Dis waar. Daai was na 'n roof by Huis Herfsblare naby die 224. :MrGreen:


Title: Re: tandeverkoper
Post by: lox on November 05, 2010, 12:41:26 PM
die e pos praat van worcester
ek kan nie instaan dat dit ons dorp se mense is wat so flink dink nie maar dit kan dalk daar langs die stadsaal wees.

as ek onthou kan ek 'n draai ry daar en kyk