The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on November 15, 2010, 08:03:06 AM



Title: Geocaching
Post by: Trailrider on November 15, 2010, 08:03:06 AM
Wie hier doen Geocaching? Enige iemand?


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on November 15, 2010, 09:53:12 AM
Scot Scott en Melanie Walker - skattejag - stop die horlosie :biggrin:


Title: Re: Geocaching
Post by: Pmdb on November 15, 2010, 10:21:53 AM
Wie hier doen Geocaching? Enige iemand?


Ek het begin daarmee aangesien my GPS so funksie het. Ongelukkig het my entoesiasme bietjie stoom verloor. Dit is interesant.

Miskien moet ek weer begin.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 15, 2010, 10:45:16 AM
Ek het dit nog nooit gedoen nie, maar daar is twee naby Glentana se wrak. :mwink:

Ek dink ek gaan eers die een soek (in 'n grot nogal!) en dan die ander. Sodoende sal ek twee keer soontoe moet stap. Wat 'n lekker manier om oefening te kry.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 15, 2010, 01:20:07 PM
OK, ek sien my GPS het ook die funksie. Ek weet egter nie of ek net sommer Írens sal wees en die funksie gebruik en na die naaste een gaan nie. What's the use of that? :Scratch:

Wat ek wel like is die site: http://www.geocaching.com/seek/default.aspx

Hulle gee die geskiedenis en allerhande ander info. Daar is selfs 2 van Gideon Scheepers! Dis vir my interessanter om die agtergrond en alles te lees en dan die spesifieke ding te gaan soek.

Ek sien daar is een op Montagu Pas ook. :mwink:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 16, 2010, 03:07:24 PM
Hel maar daar is baie terme, reŽls en dinge om te leer en weet. Dis 'n helse gedoente. Who knew?


Title: Re: Geocaching
Post by: Smidty on November 16, 2010, 06:41:42 PM
Ek het so paar jaar terug by hulle aangesluit, kry e-mail van al die nuwe liggings ( caches )hier rond, maar het nog nooit na een gaan soek nie, reken ek het beter dinge om te doen met my vry tyd.   :sad5:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 21, 2010, 09:40:42 PM
Ek het my eerste een gaan soek vandag... :biggrin:

...en niks gekry nie... :bang:


Title: Re: Geocaching
Post by: Smidty on November 21, 2010, 10:53:05 PM
 :laugh top:   :laugh top:

Omdat jy ons nie nooi nie  :innocent:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 22, 2010, 09:44:10 AM
Dit was "spur of the moment". Dis skaars 0.5km van my af.  :MrGreen:


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on November 22, 2010, 02:10:52 PM
Ek is seker half blond
Wat is die doel hiervan
Is dit net om bv. 'n plek te kry, of is daar iets anders in dit
Ek het bv. in Hermanus Hoy se koppie al 'n paar keer uiteklim en was al bo by die grafte
Dis een van die punte hier naby my

Wat dan?

Help asb


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 22, 2010, 02:53:39 PM
Wel, my doel is om my GPS beter te leer gebruik.

My tweede doel is om meer te begin loop. Hierdie gee my 'n goeie verskoning / motivering want die plekke hier by Glentana is werklik interessant met baie geskiedenis, wrakke, grotte ens. Ons leer sommer ook so ons nuwe omgewing ken.

Daar is so baie mense wat die stokperdjie beoefen dalk is daar nog iets aan. Ek sal laat weet as ek agter kom wat dit is. :D Wat ek wel al weet is dat daar tamaai baie reŽls, afkortings, etiket ens. betrokke is. ::)

Ek leer nog...


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 27, 2010, 05:43:40 PM
Julle sal my nie glo nie - kry vanoggend 'n boodskap - my gesponsorde GPS moet terug Garmin toe en word nie vervang nie. Nou net dat ek begin het met die Geocaching. :bang:


Title: Re: Geocaching
Post by: Pmdb on November 27, 2010, 06:44:58 PM
Ek het na twee gaan soek hier in Bellville naby Hardekraaltjie vir 'n begin. Dis mos maklik, ek ken Bellville, bly al 35jr hier. Kom ek daar is daar wag by die hek wat nie wil hÍ ek moet in gaan nie  :Scratch:

Volgens die web blad was daar twee mense wat dit onlangs gekry het  :Scratch:

 :-\


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on November 27, 2010, 07:01:16 PM
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=9fbb9d7e-4c74-440b-8840-b9688f09d538

Hoy se koppie gedoen - egter nie die houer gevind nie

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/hoy01.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/hoy02.jpg)


Title: Re: Geocaching
Post by: GlenInk on January 21, 2011, 08:01:22 PM
I started hunting yesterday . . . Found nothing yet but going back . . . .


Title: Re: Geocaching
Post by: teri II on February 13, 2011, 04:15:14 PM
Ek het so 3 weke terug begin. 

Ek vind dat dit belangrik is om jou GPS saam te vat, en om vooraf te lees oor die cache.

Ek het opgelees oor die caches in my omgewing, en besluit toe die een middag na werk om die naaste een te gaan soek.  Ongelukkig nie die GPS by my gehad nie, en kon vaagweg die leidraad onthou.  Die een het my daai dag ontwyk, maar ek is 'n paar dae later terug, en kom toe agter dat ek die vorige keer heeltemal op die verkeerde plek gesoek het.

Hierdie afgelope week het ek weer gaan soek na van die caches in MZP, maar ek het net een gekry.  Dis ook hier wat ek besef het dat dit belangrik is om weer te lees oor die cache voor jy gaan soek.


Title: Re: Geocaching
Post by: GlenInk on February 13, 2011, 10:05:04 PM
Ek het vandag twee caches gekry  :biggrin:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 01, 2011, 08:14:20 PM
Ek het vandag my 5de gekry. 'n Baie nice een! Sal nog 'n post doen. :evil1:


(http://img.geocaching.com/stats/img.aspx?txt=View+my+profile&uid=b43b6737-453c-4169-ae89-cb3cb952355d)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 02, 2011, 09:17:52 PM
Met al meer lede wat nou begin Geocache is die nou 'n volwaardige board op sy eie. 8)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 03, 2011, 01:43:55 PM
Ek het die Geocache Google Earth Viewer gedownload. Dit werk nou maklik! :biggrin: Nie om te sien waar die goed is nie, maar as jy Írens gaan wees om te sien of daar caches naby is (ek het mos nou nie so grand GPS application soos Gryph nie ;D)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 03, 2011, 01:53:09 PM
Ek het die Geocache Google Earth Viewer gedownload. Dit werk nou maklik! :biggrin: Nie om te sien waar die goed is nie, maar as jy Írens gaan wees om te sien of daar caches naby is (ek het mos nou nie so grand GPS application soos Gryph nie ;D)

Hmmm :-\

Ek het dit nou getoets hier rond. Toe ek wil gaan kyk waar ek eintlik wil kyk toe is my daaglikse session op. Jy kan net 25 per dag sien. :xxbah:


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on March 03, 2011, 02:10:05 PM
jy hoef nie n garmin te he om mapsource op jou pc te laai nie.     ons kan dit met my cd op jou pc laai and bobs your uncle!  :thumb:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 03, 2011, 02:13:12 PM
Ek het mapsource. Met T4A.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on March 03, 2011, 05:17:54 PM
Ek het die Geocache Google Earth Viewer gedownload. Dit werk nou maklik! :biggrin: Nie om te sien waar die goed is nie, maar as jy Írens gaan wees om te sien of daar caches naby is (ek het mos nou nie so grand GPS application soos Gryph nie ;D)

Ek het mapsource. Met T4A.


nou verstaan ek nie???     Mapsource met T4A is al wat ek gebruik het om die een by amandas graf op te spoor. (jy moet net baie inzoom)  :thumb:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 04, 2011, 10:03:24 AM
Ek het die Geocache Google Earth Viewer gedownload. Dit werk nou maklik! :biggrin: Nie om te sien waar die goed is nie, maar as jy Írens gaan wees om te sien of daar caches naby is (ek het mos nou nie so grand GPS application soos Gryph nie ;D)

Ek het mapsource. Met T4A.


nou verstaan ek nie???     Mapsource met T4A is al wat ek gebruik het om die een by amandas graf op te spoor. (jy moet net baie inzoom)  :thumb:

Ah, ek sien daai een. Dis ongelukkig al een wat ek sien, so T4A is nie baie op datum nie?

En BTW - daai is WSW, nie OSO nie! :MrGreen:


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on March 04, 2011, 11:26:42 AM
Ek het die Geocache Google Earth Viewer gedownload. Dit werk nou maklik! :biggrin: Nie om te sien waar die goed is nie, maar as jy Írens gaan wees om te sien of daar caches naby is (ek het mos nou nie so grand GPS application soos Gryph nie ;D)

Ek het mapsource. Met T4A.


nou verstaan ek nie???     Mapsource met T4A is al wat ek gebruik het om die een by amandas graf op te spoor. (jy moet net baie inzoom)  :thumb:

Ah, ek sien daai een. Dis ongelukkig al een wat ek sien, so T4A is nie baie op datum nie?

En BTW - daai is WSW, nie OSO nie! :MrGreen:


jaja   jy bedoel wat ek verstaan   hehehe   :MrGreen: :innocent:



ek reken enige cache wat geplaas is na die laaste mapsource uitgegee is sal seker nie op die kaart gewys word nie.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 06, 2011, 06:51:27 PM
Gryph, daar was 'n Trackable by die Heroldsbaai cache. Hoekom het jy hom nie gevat nie?


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on March 06, 2011, 08:00:01 PM
nee, loer in sy log,   daai trackable  (travel bug)  is uitgehaal einde Januarie.  ek weet nie hoekom wys die icon nog daar nie.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 14, 2011, 01:14:15 PM
.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 14, 2011, 01:45:14 PM
 :lol:

Check hier:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=f23dfcf6-0c76-4d57-8ec9-9e06a8796548


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on March 14, 2011, 02:34:58 PM
:lol:

Check hier:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=f23dfcf6-0c76-4d57-8ec9-9e06a8796548

Dit word "flashmob" genoem

video voorbeelde van flashmob:

http://www.youtube.com/watch?v=VQ3d3KigPQM (http://www.youtube.com/watch?v=VQ3d3KigPQM)
http://www.youtube.com/watch?v=V3dh0HcnBnw&feature=related (http://www.youtube.com/watch?v=V3dh0HcnBnw&feature=related)




Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 15, 2011, 03:40:38 PM
Gryph, as mens van George ry na Plett en daar oorslaap, kan mens in daai twee dae omtrent 40 geocaches doen.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on March 16, 2011, 12:52:03 PM
Geocaching ride!

http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=8706.0


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on April 10, 2011, 09:12:03 PM
Ek sien daar is baie mense wat spanne opmaak met geocaching.....        

Hoekom begin jy nie vir ons n span  " Team RLT" nie TR ?          al wat dit prakties gaan behels, as ek n cache kry en die logboek teken,  teken ek dit vir beide myself (persoonlik) en namens die span. Dan laat weet ons jou net  as die logbook van n cache geteken is en jy log dit op geocaching.com. (aangesien jy die password vir dit sal he)

Dit kan nogal interesant raak om te sien hoeveel Caches die span gesamentlik bymekaar kan maak  :mwink:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on April 11, 2011, 07:38:16 AM
Dis glad nie 'n slegte idee nie!

So span sal basies nou van voor af begin?


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on April 18, 2011, 09:27:57 PM
kyk bietjie na hierdie custom caches wegsteekplekke  wat te koop is hier :     :clap: :clap: :clap:
http://geocachesa.co.za/index.php/cPath/51 (http://geocachesa.co.za/index.php/cPath/51)

Ek sal oor so ding val en nie eers weet van dit nie




(http://geocachesa.co.za/images/IMG_2485a.jpg)

(http://geocachesa.co.za/images/IMG_2481a.jpg)

(http://geocachesa.co.za/images/IMG_2484a.jpg)






Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on April 18, 2011, 09:33:19 PM
(http://geocachesa.co.za/images/IMG_2480a.jpg)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on April 19, 2011, 06:27:52 AM
Niemand sal so ding per ongeluk kry nie.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on April 22, 2011, 09:54:37 PM
FYI

Ons familie dink om Sondag daai klomp caches by Wildernis te gaan soek wat ons laas gemis het.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on April 22, 2011, 10:21:06 PM
Gryph - check hier:

(http://geocachesa.co.za/images/100finds_coin-and-pin_144.gif)

100 Finds - Geo Achievement Award

Give this Geo-Achievement Award to the deserving cacher who has reached a great milestone in cache finds. Each coin includes an Award Stand so the bearer can proudly display their geocaching achievement. To learn more about Geocoins visit the trackable items website.

Dan is daar ook vir 250; 500; 1000 ens.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on April 22, 2011, 10:32:39 PM
Gryph, nog iets - jy wil mos 'n cache plaas - sit so ding in:

(http://geocachesa.co.za/images/ftf-micro_144.jpg)

First To Find Micro Geocoin

This micro coin measures roughly 1 inch and is an essentail part of any new cache listing. Perfect for fitting in those smaller caches! Each Geocoin has its own page on geocaching.com where you can track its progress as it passes from person to person or cache to cache.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on April 23, 2011, 08:42:41 AM
 :thumb:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on May 23, 2011, 10:11:53 PM
Dink julle Geocaching reports moet op hierdie board of die Travel reports board geplaas word?


Title: Re: Geocaching
Post by: DirtCopper on May 24, 2011, 07:08:40 AM
Los dit hier dan meng dit nie in met die Pikkewyne se aktiwiteite nie :evil2: :evil2: :headbang: :tease:


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on May 24, 2011, 07:17:22 AM
edit:  post verwyder.  ek wou nou net :snert: gepraat het    hehehe


Title: Re: Geocaching
Post by: DirtCopper on May 24, 2011, 07:56:50 AM
 :biggrin:


Title: Re: Geocaching
Post by: Smidty on May 24, 2011, 10:30:25 AM
 :lmga: :lmga:

kyk nou    :catfight:


Title: Re: Geocaching
Post by: Rustyb on June 12, 2011, 05:38:20 AM
Where to first, the sea, the mountain, the river or the CBD . Mind boggling how many caches are so close to home. Spent the better part of the night reading up on the adventure.  :bang:  Can't believe it took so long to start.  :bang: :


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on June 25, 2011, 07:03:18 PM
Rusty have you found one yet?

Ek sien Dual het my alweer verby gegaan. :evil1: Maar net tot more... :evil2:


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on June 25, 2011, 07:59:02 PM
5 vir die dag

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/1-1.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2-1.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/3-1.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/4-1.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/5-1.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/6-1.jpg)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on June 25, 2011, 08:00:55 PM
Jy sal maar more weer moet cache anders gaan ek jou weer verby! :biggrin:

Het jy daai vir die Team ook ge-log? :evil1:


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 11, 2011, 04:06:07 PM
het sondag die cache by Jubilee creek gaan soek.

Jubilee Creek Trail  http://coord.info/GC30M87 (http://coord.info/GC30M87)

Ek kan hierdie cache ten sterkste aanraai!.     Dit is vir my presies waaroor caching gaan.

Die natuurlike knysna woud is besonders mooi hier, en die staproete (omtrent 4km retoer) vat mens deur die ou goudveld, waar hulle in 18-watookal goud gemyn het. (voor goud in die nou jhb gevind was)   mens kan nog die mynskagte sien asook die ou bome sien wat die myners voor hul myne geplant het ens.
Laat mens dink aan Daleen Mathee se boeke, bv Kringe in die bos ens.     (daar is mos n gedenksteen vir haar baie naby aan hier)

net n waarskuwing.   jy gaan oor 3 riviere, (of dalk 3keer oor dieselfde rivier)   en daar is geen brue. So trek skoene aan wat kan nat word.

Ek het ongelukkig nie n pen by my gehad nie en dus nie vir die span gelog nie. Maar dis mooi genoeg daar dat ek die stap sal doen saam enige iemand wat in daai rigting gaan  :thumb:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 11, 2011, 04:45:51 PM
Ah! So hy werk weer? Ek sien Silver Rivier werk ook weer.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 11, 2011, 05:12:48 PM
ek dink nie dis dieselfde cache as die vorige een by goldfields nie.

hierdie is n nuwe plasing,   ek dink die ou een is verwyder.


Ek sien silver rivier is op ja.   dis steeds nie by silver rivier nie maar by kaaimansgat.


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on August 11, 2011, 09:11:37 PM
Nog so paar vir die naweek

1 - Grabouw area

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/001-11.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/002-12.jpg)

2 - Fraschhoek pas

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/003-12.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/004-11.jpg)

3 - Stellenbosch - 1

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/005-12.jpg)

4 - Stellenbosch - 2

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/006-11.jpg)

5 - Stellenbosch -3

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/007-10.jpg)

6 - Stellenbosch - 4

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/008-10.jpg)


(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/009-9.jpg)

7 - Somerset Wes

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/010-7.jpg)





Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 11, 2011, 09:36:18 PM
Baie nice!

Ek like veral die boek een! Log jy dit vir die span ook? :evil1:


Title: Funny Geocaching slogans
Post by: GRyPH on August 16, 2011, 10:48:57 AM


~ Geocaching:  I use multi million dollar military satellite technology to find Tupperware hidden in the woods.


~ Never mess with a geocacher--they know all the best places to hide a body


~ It is never in the last place you look. It is in the first place you look, but never discovered on the first attempt.


~   Geocaching: @#$%! Its up there isn't it?         :lmga:  klink soos jy TR.


~  Geocaching: Because the food at McDonalds is terrible - but we still adore the toys!


~  tupperware can run but it can't hide


~ Geocaching - Just another way to get questioned by the Police


~  It is not a bomb I swear!


~  Five out of five terrain. It puts the "ache" in geocache.


~  Geocaching: This is what happens when nerds go outdoors.  :lmga:


~  EarthCaches: for when Geocaching just isn't nerdy enough  


~ Geocaching - Training local Bomb Squads since May 2, 2000


~  Wish You Were  N32į 46.865 W 096į 47.827


~ Getting sane people to walk in circles and talk to themselves since 2000.


~ Geocaching: Stalking Free-Range Tupperware in its Natural Habitat.




Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 16, 2011, 01:55:58 PM
 :laugh top:


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on August 16, 2011, 08:20:15 PM
Lemoenkop
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Lemoen01-1.jpg)

Allways Windy Valley
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Windy03-1.jpg)

Ou Spore
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Gantouw02-1.jpg)


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 16, 2011, 08:37:11 PM
Lekker! 'n TB! 8)


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 17, 2011, 08:39:45 AM
Powertrails.


daar is nou n "power trail" in JHB oopgemaak.

GPS :   Gauteng Power series

gaan na hierdie cache, gaan na regs onder op sy bladsy en click op view larger map.    zoom so bietjie uit om die idiee te kry van wat dit is.
http://coord.info/GC2WC56 (http://coord.info/GC2WC56)

volg die roete. (dit gaan aan na Diepsloot)(wonder hoekom die plasers van die caches nie in diepsloot wou plaas nie  :innocent:)

daar is 655 caches in die gps series. En almal van hulle is vinnige roadside grab and go's boring.  Basies soos 'long man' hier in George was.




Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 17, 2011, 08:42:47 AM
Ek kan geen ander intensie agter die trail sien as om nommers te jaag nie.   wat is die doel?  :Scratch:    daar sal seker baie mense wees wat daarvan sal hou, en ek gun hulle dit. Maar ek hou van n cache wat my erens heen vat. Iets wys wat ek nog nie gesien het nie.  En n bietjie avontuur bysit.



nog n vb.:

http://coord.info/GC2550R (http://coord.info/GC2550R)

die een is in Nevada.   en dit het ten minste nog bietjie vorm aan die plasings.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 17, 2011, 08:44:07 AM
hier is n video van hoe dit lyk waneer mense dit jaag.

die een is op R66 in US gedoen, en dit wys hoe hulle 3 caches in omtrent 2min40 kry

http://www.youtube.com/watch?v=0r94oUmt40M (http://www.youtube.com/watch?v=0r94oUmt40M)

in die vid se die ou hulle is al besig met nr 300 en iets vir die dag en die doel  is om al 800 te doen?      wat presies was uniek aan nr 266?  dink jy mens gaan dit kan onderskei en onthou?


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 17, 2011, 09:09:51 AM
Ek is nie mal oor die idee nie, maar to each his own.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on August 17, 2011, 09:18:51 AM
As daar elke 50m 'n cache is sal ek seker 10 of 20km op 'n slag kan loop. :MrGreen:


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on November 01, 2011, 05:58:49 PM
Op hoeveel staan jy TR?



Title: Re: Geocaching
Post by: buzzlightyear on November 01, 2011, 07:10:35 PM
Ek het al gesien op die logs van party ouens hulle doen 50 'n dag of so iets, dit pointless vir my. Ek wil dit saam met die familie of as 'n spesiale uitstappie doen, dit rush mens nie.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on November 01, 2011, 07:48:29 PM
ek het eendag uitgesgaan om 13 caches te jaag..   na die 10de cache het ek begin iriteerd raak.  ek kan nie insien hoekom mens 50 + caches op n dag sal wil doen nie.

nog minder soos die video link wat ek gegee het van die mense wat 800 per dag doen.?    wats die doel?   net om nrs te jaag?


ek stem saam jou buzz..  ek doen dit ook vir die fun en nie om te werk nie.


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on November 01, 2011, 08:12:18 PM
Ons was Sondag Somerset Wes en Strand toe met die idee om so tien te gaan soek
Ek het hulle op die GPS gelaai, en toe net sgt gevind, die ander twee blyk weg te wees
Dit was met 'n doel en in 'n sirkel roete
Bleddie lekker dag gehad met die familie - elkeen was betrokke en begeesterd om die volgende een te kry
Hierdie is 'n lekker familie sport


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on November 02, 2011, 06:38:26 AM

Op hoeveel staan jy TR?


So 82 dink ek.


Title: Re: Geocaching
Post by: JZ on October 22, 2012, 08:41:20 AM
Dit lyk lekker miskien moet ek kyk of daar hier in Singpore ook is. Klink of dit iets is wat ons as gesin kan saam doen.


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on October 22, 2012, 08:50:20 AM
Glo my daar sal baie wees. En dan het ons sommer 'n Team member in Singpore ook. :headbang:


Title: Re: Geocaching
Post by: buzzlightyear on October 22, 2012, 09:00:36 AM
Dit lyk lekker miskien moet ek kyk of daar hier in Singpore ook is. Klink of dit iets is wat ons as gesin kan saam doen.

Dit lyk of daar 'n paar honderd is Singapore is. Dis 'n heerlike ding om saam met die familie te doen, en dit vat mens na interessante plekke wat jy dalk nooit self sou ontdek het nie  :thumb:

http://www.geocaching.com/map/


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on October 22, 2012, 09:03:39 AM
daar is baie!


EDIT:

Buzz was net te vinnig vir my daar


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on January 19, 2013, 11:54:19 AM
Kyk hierdie powertrail in die vorm van 'n trein:

(https://fbcdn-sphotos-h-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/19515_10151227669802293_516796766_n.jpg)


Title: Re: Geocaching
Post by: buzzlightyear on January 19, 2013, 07:00:04 PM
Goeie ouers!  :MrGreen:


Title: Re: Geocaching
Post by: Fourie on January 19, 2013, 11:41:26 PM
Stupid vraag.........sorry

Is dit alles cache's?

 :eek:


Title: Re: Geocaching
Post by: Trailrider on January 20, 2013, 12:14:38 AM
Netso!


Title: Re: Geocaching
Post by: Jason on July 09, 2013, 07:45:30 PM
Some of you might have noticed, we're running various birthday specials. Currently the geo-achievement patches are reduced and various other items.
Have a look at the specials page http://www.caching.co.za


Title: Re: Geocaching
Post by: Rustyb on August 29, 2013, 12:51:37 PM
Powertrails.


daar is nou n "power trail" in JHB oopgemaak.

GPS :   Gauteng Power series

gaan na hierdie cache, gaan na regs onder op sy bladsy en click op view larger map.    zoom so bietjie uit om die idiee te kry van wat dit is.
http://coord.info/GC2WC56 (http://coord.info/GC2WC56)

volg die roete. (dit gaan aan na Diepsloot)(wonder hoekom die plasers van die caches nie in diepsloot wou plaas nie  :innocent:)

daar is 655 caches in die gps series. En almal van hulle is vinnige roadside grab and go's boring.  Basies soos 'long man' hier in George was.



Is that on the Muldersdrif road ? A colleague fouund almost 75 in a row before giving up because it become boring.


Title: Re: Geocaching
Post by: GRyPH on August 29, 2013, 01:33:32 PM
Powertrails.


daar is nou n "power trail" in JHB oopgemaak.

GPS :   Gauteng Power series

gaan na hierdie cache, gaan na regs onder op sy bladsy en click op view larger map.    zoom so bietjie uit om die idiee te kry van wat dit is.
http://coord.info/GC2WC56 (http://coord.info/GC2WC56)

volg die roete. (dit gaan aan na Diepsloot)(wonder hoekom die plasers van die caches nie in diepsloot wou plaas nie  :innocent:)

daar is 655 caches in die gps series. En almal van hulle is vinnige roadside grab and go's boring.  Basies soos 'long man' hier in George was.



Is that on the Muldersdrif road ? A colleague fouund almost 75 in a row before giving up because it become boring.

most likely yes,   the trail is all over JHB.  well  midrand , centurion to be more exact.

75...    i think thats more than what I would have done before getting bored.  

Still think its funny how this is all over JHB but skips Diepsloot  :uhm:


Title: Re: Geocaching
Post by: Dual on December 15, 2014, 06:55:15 AM
(http://img.geocaching.com/stats/img.aspx?txt=View+my+profile&uid=fbd04d30-1f2c-47d0-8be0-2127d2b819c5)