The Road Less Travelled

On the road less travelled => VoŽls => Topic started by: Trailrider on January 13, 2011, 02:29:06 PM



Title: FiskaalvlieŽvanger
Post by: Trailrider on January 13, 2011, 02:29:06 PM
(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/P1090305.jpg)

Dikwels aangesien vir Janfiskaal, maar die fiskaal se snawel is dun en smal. Die wit is op sekondÍre vere en nie op die "skouers" nie. Algemeen in bos en struik gewas, tuine en uitheemse plantasies.