The Road Less Travelled

On the road less travelled => VoŽls => Topic started by: Pmdb on March 24, 2011, 08:37:58 PM



Title: Dikkop
Post by: Pmdb on March 24, 2011, 08:37:58 PM
Lanklaas hierdie soort hier by my gesien. Die twee broei nou hier naby op 'n oop stukkie grond. Ek hoop nou net nie een of ander poephol verjaag hulle nie. Hulle raak baie aggresief as jy naby die nes kom.

(http://i1179.photobucket.com/albums/x394/ancdrol/AAAAAAAAAAAAAAAA1.jpg)


(http://i1179.photobucket.com/albums/x394/ancdrol/aaaaaaaaaaaaaaaaaaa2.jpg)


Title: Re: Dikkop
Post by: Rooibok on March 24, 2011, 09:40:02 PM
mooi...hulle hou daarvan om op oop erwe te bly