The Road Less Travelled

On the road less travelled => Under the sea => Topic started by: White Stripes on June 27, 2011, 04:30:16 PM



Title: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: White Stripes on June 27, 2011, 04:30:16 PM
Hier is nog 'n paar.

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM3_14.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_24.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_26.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_23.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_22.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_20.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_16.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_14.jpg)

Snaakse vis

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_12.jpg)

Nog 'n stonefish

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_11.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_09.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_06.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_05.jpg)

(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/Duikfotos/PM2/PM2_01.jpg)


Title: Re: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: lox on June 27, 2011, 04:57:01 PM
Baie dankie
ek sien 'n vis  wat jy afgeneem het wat ek nog nie daar gesien het nie, die met die blokkies motief op sy lyf. soort van klipvis?


Title: Re: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: White Stripes on June 27, 2011, 08:48:41 PM
Dis een van die Rock Cod familie, "Bigspot" as my inligting reg is.


Title: Re: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: lox on June 27, 2011, 08:54:43 PM
dankie


Title: Re: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: buzzlightyear on June 27, 2011, 09:08:55 PM
Elke keer as ek 'n stonefish sien gril ek. In die laat 90s was ons klomp pelle vir 'n langnaweek Kosibaai toe. Ons loop toe sommer kaalvoet met plakkies in die hand deur die meer by die mond van die see. Na die tyd lees ek van die stonefish, en kry sommer koue rillings. Ons was baie gelukkig om nie op hulle te getrap het nie  :eek:

Ek het daar die eerste keer gesnorkel, en sal die gevoel nooit vergeet nie, dit was ongelooflik.


Title: Re: Mosambiek - Ponta Molangane 3
Post by: lox on June 28, 2011, 09:00:33 AM
is waar ja dit is om van te gril. ek het in Mosambiek 2 keer amper aan een gevat toe ek op i kaal rots wil druk om te kan afneem.