The Road Less Travelled

On the road less travelled => Kampeer plekke en ander Bestemmings => Topic started by: Trailrider on November 17, 2011, 08:30:48 AM



Title: Glentana Karavaan Park
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 08:30:48 AM
If you are looking for a beach orientated family holiday or a quiet weekend getaway, you need look no further than Glentana Caravan Park. Glentana is an exceptionally unique Park, and is situated approximately half way between George and Mossel Bay on the radiant coast of the Garden Route.

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC020411.jpg?t=1291320853)

The sandy beaches and scenic walks, especially around Glentana, sets the scene for swimming, surfing, beach and rock fishing, snorkelling etc or simply just sit back and listen to the birds! A walk along the sandy beach towards Outeniqua, where, if you are lucky, you may find a beautiful "Pansy Shell", or if strolling towards the east, you will find the old shipwreck and numerous picturesque caves with their age-old secrets.

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Geocaching/Glentana%20Cave/PB270315.jpg)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC141914.jpg)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC141847.jpg)

(http://www.glentanaresort.co.za/users/admin/images/Glentanamap.gif)

This resort is situated close to the beach approximately 25 kmís from George and 25 kmís from Mossel Bay. The resort offers kids playground, bird watching, fishing and is close to museums, crocodile and ostrich farms, the Cango Caves, hiking trails, public telephones, laundry and scullery facilities shops and restaurants.

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC141863.jpg)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Glentana%20Area/PC141908.jpg)

The serenity of the park tends to make your holiday casual and lazy. The 48 sites are all on grass, electrified and each with a braai. The ablution blocks provide clean showering and bathing, with a scullery and laundry with ironing facilities.

Glentana Caravan Park specialises in providing prime caravan and camping sites right next to the best beach on the West Coast making it one of the Garden Routeís most favoured camping and caravan park, and truly earning the reputation of been the "Sleepy Hollow of Beach Resorts"!


http://www.glentanaresort.co.za/29.Contact_Us.html

PO Box 9085, George, 6530
Tel: 044 879 1536
Fax: 044 879 1536


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Operator on November 17, 2011, 08:49:20 AM
As dit egter begin reŽn dan moet jy vinnig wegkom uit daardie karavaanpark uit.

So vier jaar of so gelede het my swaer-hulle een Desember amper hul
karavaan daar verloor met 'n oorstroming deur die kampplek.

Hulle het darem intussen die hele riviertjie gekanaliseer en ek dink nie dat
so iets sommer weer sal gebeur nie.


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 08:55:29 AM
Nee, nie sommer nie. Daai kanaal wat nou die water weg vat is so groot 'n kar kan daarin ry.

My pa'le het daar gekamp so twee naweke terug en ons het daar gaan brunch. Heerlike skoon park en heeltemal beskut. GEEN wind.


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Umdani on November 17, 2011, 11:59:00 AM
heeltemal beskut. GEEN wind.

Lees: "geen uitsig en bakoond"! TR jy spandeer te veel tyd saam met die karsmouse!

Nee ek joke net. Die enigste ding is dat ons spesifiek besluit het om binne 'n dag se heen en weer ry van die Kaap af wil wees ter wille van die werkende kinders. Het ge smeek vir Leentjiesklip. Even so ver gegaan om aansoek te doen vir 45 dae.... steeds is dit nie toegestaan nie. Nou gaan ek maar by die huis sit. Damn man! Ons huur 'n woonstel op stellenbosch wat gaan leeg staan vir die vakansie... het drie huise in Marloth wat ander mense in vakansie hou, twee groot canvas tente en seker nog 4 of 5 nylon tente ... Maar ons gaan by die huis bly! Ek kla regtig nie. dit gaan lekker wees. Ek vlieg Dinsdag bos toe en kom die 10de Des terug. Dit is wel vir werk, maar dis regtig 'n plesier!!! :MrGreen:


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Umdani on November 17, 2011, 12:02:24 PM
Da's in elk geval haaie inni see!  :uhm: :evil2:


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Operator on November 17, 2011, 01:21:53 PM
ons gaan by die huis bly! Ek kla regtig nie. dit gaan lekker wees.

Desember maand werk ek, maar ek werk my nie dood nie...............miskien moet
ek eendag myself nooi vir 'n bier in Malmesbury  :innocent:



Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Umdani on November 17, 2011, 04:00:24 PM
Klink na 'n plan. Laat weet my waneer dan nooi ek myself saam! :headbang:


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 04:31:50 PM
Gooi die datum. :wink1:


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 04:37:05 PM
heeltemal beskut. GEEN wind.

Lees: "geen uitsig en bakoond"! TR jy spandeer te veel tyd saam met die karsmouse!


 :tease:



Die enigste ding is dat ons spesifiek besluit het om binne 'n dag se heen en weer ry van die Kaap af wil wees ter wille van die werkende kinders.


Glentana is binne 'n dag se ry heen en weer. Ek ry twee keer per week heen en weer op 'n dag!


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Umdani on November 17, 2011, 05:29:26 PM
Die kinners ganitiduni! :evil2:


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Trailrider on November 17, 2011, 05:32:29 PM
Hulle kan saam met my ry. 8)


Title: Re: Glentana Karavaan Park
Post by: Umdani on November 18, 2011, 07:45:40 AM
 :idea: :eek: :sad5: :nosee: 250km/h? :shocked1: :wag: :lmga:

Baie dankie, maar die manne werk. Ek het die beste deel van twintig jaar gesukkel om dit tot hier te kry. Ek willie nou hul spoed breek nie!  :evil2: Ek sÍ jou wat... ek beplan liewer in die nuwe jaar 'n midweek vir my en my personeel in daai rigting. Een van daai trippe wat die ontvanger 'n deel van betaal. Ek werk gewoonlik teen 'n tempo van so twee afsprake in drie dae op sulke trips! :evil2: