Pages: [1] 2 3 ... 10
 1 
 on: May 04, 2019, 08:51:07 PM 
Started by Trailrider - Last post by Trailrider
My Racer is flippen aktief deesdae. Steeds in Aus. Tans in 'n premium cache.

Staan tans op 76776.8km!

 2 
 on: April 30, 2019, 09:49:47 AM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by Operator
 Peep

Hello !!

 3 
 on: April 26, 2019, 11:20:36 AM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by Trailrider
 Wave

 4 
 on: April 26, 2019, 10:54:03 AM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by GRyPH
Daaagse!  Smile

 5 
 on: January 25, 2019, 06:13:02 AM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by Prins
 Wave Wave

 6 
 on: January 24, 2019, 12:36:14 PM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by Trailrider
Jis jis.

Geseende 2019 vir almal!

 7 
 on: January 24, 2019, 12:14:41 PM 
Started by Trailrider - Last post by CK1
 Ha Ha

 8 
 on: January 24, 2019, 12:14:00 PM 
Started by Water_Iceglitter - Last post by CK1
Goeie dag al die mense   Wave

 9 
 on: December 18, 2018, 10:52:40 AM 
Started by Trailrider - Last post by Trailrider
Ek is lid van die Gilde wat COTY aanbied. Ons het dit aangepas die jaar, so daar sal ook segment wenners aangewys word, met 'n algehele wenner. Die jaar is ook die eerste waar die publiek ook kon stem en inset lewer. Interessant het die publiek juis vir die "aspirational" voetuie gestem, meer so as die Jurie wat baie konserwatiewer was. Joe Public wil nie 'n Polo sien wen nie.

Hou ook in gedagte Cars.co.za se Consumer Awards is juis dit, consumer awards. Met baie, baie wenners.

COTY gaan oor Motoring Excellence. Nie best seller or best value or cheapest car of so iets nie. 'n Kar wat, in sy segment, werklik grense skuif en iets nuuts na die motorwereld bring.

 10 
 on: December 18, 2018, 10:29:24 AM 
Started by Trailrider - Last post by Prins
Ek sal maar wag en kyk.  COTY was baie lank laas vir ons gewone mense.

Iets soos die nuwe Jimny sal 'n goeie alternatiewe keuse wees....

Pages: [1] 2 3 ... 10