Umdani

« on: March 05, 2012, 08:51:29 AM » |

Ek sukkel met die gps wat ek gekoop het. Daar moet 'n comunicator gedownload word. Ek sal laat weet wat, maar daar is een of ander ding wat firefox nou skynbaar nie kan modify of adapt nie. WTF!!!! Ek mis my kinders! Ek het ook T4A gekry. MAAR die ding is op so 'n antieke groterige memory card ding waarop Micro SD Adaptor staan. Toe ek die ding koop sê die yuppie agter die toonbank:"You just plug this in here" terwyl hy met die verseelde koevertagtige pakkie T4A 'n "indruk aksie" uitvoer by die toe kartondosie waarin die gps is. WTF!!! Da's niks wat nerens kan inplug nie! Beste van alles: Op die T4A koevertjie sê hulle baie duidelik dat daar no refund is as die seel gebreek is nie. Dis OK. Ek sal hie onner inni dorp by Louis die geeck gaan kyk wat ek kan kry wat 'n female point het waar so 'n outydse groot male object kan hanteer. Dan ook... Daar is so 'n antenne draadjie wat twee suiertjies het wat obviously die draaidjie in ontvangs moet hou. Dit het 'n plug aan wat lyk soos 'n earphone plug. Ek is seker daarvan daar sal iewers op meeste selfone 'n plek wees waar daai plug kan in, maar nerens op daai GPS is 'n female plek waal daai klein dun dingetjie kan in nie! Dit is die Nuvi 2495LT. Dit is skynbaar 'n upgrade van die 2360 of so iets. Ek vermoed dat die antenne draadjie seker is vir die live traffic stream of dalk het dit iets met bluetooth te doen. Daar is net eenvoudig te min inligting in die manuals en ek kry nie wat ek soek om my te help op die web nie. Miskien het een van julle reeds so een wat reeds geïnstalleer is en aktief loop wat jy graag sal wil ruil vir my splinternuwe een omdat die ding waarvan jy eintlik hou is om die instalasie te doen. Praat met my!

Logged

buzzlightyear

« Reply #1 on: March 05, 2012, 09:04:11 AM » |

RTFM

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré

Umdani

« Reply #2 on: March 05, 2012, 09:20:37 AM » |

TFMSN!!!

Logged

Umdani

« Reply #3 on: March 05, 2012, 10:47:34 AM » |

Logged

buzzlightyear

« Reply #4 on: March 05, 2012, 11:50:34 AM » |

Umdani ek het nie 'n GPS nie, so ek kan nie regtig raad gee nie. Maar die winkel waar jy gekoop het behoort jou te kan help oor die foon, of Tracks4Africa behoort jou ook te kan help glo ek.

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré

Prins

« Reply #5 on: March 05, 2012, 11:55:44 AM » |

Skakel Avnic by 011 251 9800. Hulle support is nogal clued-up. Avnic is die verspreiders van alle Garmin GPSse

Logged

RTFM!!!

Umdani

« Reply #6 on: March 05, 2012, 12:24:56 PM » |

Dankie... Dit klink my of ek sal regkom. Skynbaar is firefox en garmin nie baie lief vir mekaar nie. Ek gaan nie my browser verander nie, so ek sal sommer by iemand anders gaan registreer. Die nder goed waarmee ek gesukkel het was bloot toegeskryf aan ongeduld, onnosel, onwilligheid en ..... soos NK sê: die feit dat ek skeinbaar te gewoond daaraan is dat ander mense vir my goed doen!

Logged

cassiebotha

« Reply #7 on: March 05, 2012, 01:32:10 PM » |

Oom danie! Ek gebruik android kan dit help

Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza

Umdani

« Reply #8 on: March 05, 2012, 02:09:18 PM » |

Oom danie! Ek gebruik android kan dit help
Kyk, my maat.... of dit android, bitterlemon of bloot galblaasontsteking is, weet ek nie. Al wat ek weet is dat die ding skynbaar nie van firefox hou nie. Dis nou wat die ouens daar by Cape Union Mart sê. Maar moenie worry nie. Ek dink ek is besig om reg te kom.

Logged

Rooibok

« Reply #9 on: March 05, 2012, 02:29:20 PM » |

Oom danie! Ek gebruik android kan dit help
android...is jy in malmesbury cassie?

Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!

Eisbein

« Reply #10 on: March 05, 2012, 02:58:52 PM » |

Dankie... Dit klink my of ek sal regkom. Skynbaar is firefox en garmin nie baie lief vir mekaar nie. Ek gaan nie my browser verander nie, so ek sal sommer by iemand anders gaan registreer. Die nder goed waarmee ek gesukkel het was bloot toegeskryf aan ongeduld, onnosel, onwilligheid en ..... soos NK sê: die feit dat ek skeinbaar te gewoond daaraan is dat ander mense vir my goed doen! Watter weergawe van Windows loop jy ? Al het jy Firefox as default browser is daar nog steeds 'n Internet Explorer ingebou. Of is dit te oud vir wat Garmin wil hê ?

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder

Umdani

« Reply #11 on: March 05, 2012, 03:02:51 PM » |

Ek het ook so gedink Eisbein. Ek moet nou net die wil kry om te gaan uitvis hoe ek dit moet gebruik. Ek is bereid om jou presies in te laat in die diepste kennis van hedge fund trading en die gebruik van arbitrage geleenthede om in 'n down market ook goeie geld te maak as jy die hele storie vir my pm!

Logged

Umdani

« Reply #12 on: March 05, 2012, 03:07:58 PM » |

OK... Ek het hom gekry. Nou moet ek net konsentreer dat die windows ding nie my default word nie. Ek is al klaar diep in die toss oor ek ubuntu laat gaan het en terug geval het op die bree microsoft weg!

Logged

cassiebotha

« Reply #13 on: March 05, 2012, 04:27:08 PM » |

Koek! Jammer ek dog umdani het probleem met windows en soek alternatiefwe operating system vir sy t4a selfoon

Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza

Trailrider

« Reply #14 on: March 06, 2012, 07:47:31 AM » |

Toe ek die ding koop sê die yuppie agter die toonbank:"You just plug this in here" terwyl hy met die verseelde koevertagtige pakkie T4A 'n "indruk aksie" uitvoer by die toe kartondosie waarin die gps is. WTF!!! Da's niks wat nerens kan inplug nie! Beste van alles: Op die T4A koevertjie sê hulle baie duidelik dat daar no refund is as die seel gebreek is nie. Dis OK. Ek sal hie onner inni dorp by Louis die geeck gaan kyk wat ek kan kry wat 'n female point het waar so 'n outydse groot male object kan hanteer.
Jammer as ek lag. Dit was seker 'n groot oomblik!

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”

Umdani

« Reply #15 on: March 06, 2012, 08:35:37 AM » |

Lag vi jou gat! HuryriFJ?

Logged

Trailrider

« Reply #16 on: March 06, 2012, 08:54:34 AM » |

Befaark!

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”

Smidty

« Reply #17 on: April 17, 2012, 10:09:45 AM » |

Help asseblief Ek het nou net oorgeskakel van Office 2003 ( running XP ) to office 2010 running 7 (64bit) How on earth do I send e-mails from word? I seem to only be able to mail a word document as an attachment Thanks

Logged

All things are difficult before they are easy

buzzlightyear

« Reply #18 on: April 17, 2012, 11:20:03 AM » |

Hoekom wil jy emails van Word af stuur, jy stuur dit mos uit Outlook uit???

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré

Smidty

« Reply #19 on: April 17, 2012, 11:40:54 AM » |

Buzz ja, outlook stuur dit, ek het 'n paar word dokumente wat ek gebruik as "templates" maatskappy logo en 90 % van bewoording is klaar daar, vul net nuwe naam en bedrae in en stuur. Verstaan jy? ekke is luigat

Logged

All things are difficult before they are easy