Pages: 1 [2] 3 4   Go Down
Print
Author Topic: Help bietjie asb gps en IT-manne  (Read 29800 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #20 on: April 17, 2012, 12:16:50 PM »

Click die groot ronde knop links bo, 'n ent af op die menu is Send  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #21 on: April 17, 2012, 12:23:01 PM »

 Scratch  ek het nie groot ronde knop nie?

die send wat ek kry sit die word dokument as 'n attachment aan 'n e-mail, ek wil nie die dokument as 'n attachment stuur nie, die dokument self
moet gestuur word!  2003 word het dit baie lekker gedoen  Sad
Logged

All things are difficult before they are easy
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #22 on: April 17, 2012, 04:49:10 PM »

Ek verstaan wat jy se, maar ek het nie die antwoord nie, is nie so 'n groot boffin op Office nie.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #23 on: April 17, 2012, 04:50:37 PM »

OK, try dit? http://www.addictivetips.com/microsoft-office/send-word-2010-document-directly-to-mail-recipient-via-outlook-2010/
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #24 on: April 17, 2012, 06:47:37 PM »

 Clap

Buzz, baie dankie  Clap Clap Clap, sal Maandag oggend kyk wat aangaan.
Logged

All things are difficult before they are easy
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #25 on: October 07, 2012, 03:58:36 PM »

Ons het op 'n stadium hier 'n tipe van 'n Wiki ding aan die gang gehad. Ek wil iets soos dit begin, waar mense kan goed plaas en dit ge-edit kan word en eventueel opbou tot 'n databasis vir almal om te gebruik as verwysing.

Dit moet toegangbeheer hê en die edit beperk tot sekere mense.

Iemand wat raad het?
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #26 on: October 07, 2012, 05:09:32 PM »

Jy kan die MediaWiki sagteware kry by http://www.mediawiki.org/wiki/MediaWiki en dan host op 'n server iewers. Of jy kan dmv Google Docs 'n online spreadsheet met 'n klomp mense deel.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #27 on: October 08, 2012, 02:30:30 PM »

Great! Kom ons gaan een stappie verder. S T A D I G. Kos dit geld? Hoe haak ek dit aan 'n website en kan ek dit self doen, link en bedryf, of het ek iemand slim nodig?
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #28 on: October 08, 2012, 02:52:25 PM »

Die sagteware is verniet. Ek sien hierdie ouens kan die hosting vir jou gratis doen: http://wikkii.com/wiki/Free_Wiki_Hosting Dan het jy nie nog iemand slim nodig nie, hulle is die slim ouens Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #29 on: October 08, 2012, 05:49:31 PM »

Moenie die telefoon neersit nie.
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #30 on: October 08, 2012, 08:00:10 PM »

 waiting
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #31 on: October 09, 2012, 05:20:03 AM »

Ek het nou op altwee sites gekyk, die een gedownload en nou sit ek en staar na die screen. Ek kan nie die twee bymekaar kry nie. Die Mediawiki is so duidelik soos 'n stofstorm in Saudi. Ek het 'n bepaalde agterstand, maar gewoonlik kom die goed later duidelik. Op hierdie stadium is dit nie.
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #32 on: October 09, 2012, 11:02:11 AM »

Paar vragies:

Moet die fasiliteit wat jy wil he oop wees vir die publiek om te sien sonder om in te log of net vir sekere mense?
Watter tipe inligting wil jy daarop beskikbaar maak?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #33 on: October 09, 2012, 11:18:32 AM »

Ek het nie 'n probleem dat mense dit sien nie, dit editing rights moet net beperk wees.

Ek wil 'n interaktiewe databasis skep waar beleide, programme en tegniese inligting beskikbaar kan wees. 'n Dagboek en jaarprogram moet deel wees daarvan. Dit moet 'n bestuurstool wees wat kan help met proaktiewe aksies, maar waar die geskiedenis en lesse geleer opgeteken kan word. Wat ek nie wil he nie is dat 'n mens deur 'n klomp onsinnige spreadsheets moet blaai wat jou so uitput dat jy later opgee. Uiteraard moet dit sigbaar wees vir die grootbase sodat hulle nie hiernatoe hoef te kom om te sien wat aangaan nie. Dus is foto's oplaai belangrik.

Wikipedia se formaat is perfek.

Miskien moet jy vir my iets opstel en dan kan ek dit mos net aflaai?
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #34 on: October 09, 2012, 12:03:25 PM »

Ok, ek stem dat 'n wiki sal werk. Ek sal later kyk na  http://wikkii.com/wiki/Free_Wiki_Hosting en of dit sal werk vir jou. Dan het jy niks nodig om te installeer nie, alles word op die internet gehost gratis.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #35 on: October 16, 2012, 07:07:26 AM »

Jy het twee keuses vir 'n domain waaronder jou wiki sal wees:
jumpwiki.com
wikinet.org

So you wiki sal wees whitestripessewiki.jumpwiki.com of whitestripessewiki.wikinet.org, vervang natuurlik whitestripessewiki met 'n naam van jou keuse  Smile

As jy jumpwiki kies:
Goed jy moet hiernatoe gaan en registreer: http://jumpwiki.com/w/index.php?title=Special:UserLogin&type=signup
Daarna click jy op hierdie link om jou wiki te skep: http://jumpwiki.com/wiki/Special:Farmer/create

wikinet se instruksies is hier: http://wikinet.org/wiki/Main_Page

Laat weet as jy nog vrae het  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #36 on: October 16, 2012, 12:07:58 PM »

Wonderlik, ek was al besig om jou vliegtuigkaartjie na Saudi te reël, maar ek sal eers wag. Ek is ernstig. Toe ek die mense vertel ek het iemand in ZA om die ding te doen vertel hulle my ek moet jou laat oorkom.  Evil
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #37 on: October 16, 2012, 12:43:34 PM »

Hmmmmm......
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #38 on: December 18, 2012, 02:58:50 PM »

Ek wonder of ek 'n virus of spyware op my rekenaar het. Ek sien op baie plekke in enige teks op websites soos News24 en selfs hier woorde wat onderstreep is en as die cursur daaroor gaan is daar advertensies wat opkom. Weet iemand hoe om daarvan ontslae te raak. Ek het Mcafee en MSE op my rekenaar en het al scans gedoen, maar niks kom op as virus nie.
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #39 on: December 18, 2012, 06:12:24 PM »

dit klink soos n plugin of extension in jou browser. watter browser gebruik jy?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: 1 [2] 3 4   Go Up
Print
Jump to: