Pages: [1] 2 3   Go Down
Print
Author Topic: Waar is die Vaaldriehoek?  (Read 12629 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« on: April 04, 2012, 12:43:12 PM »

Watter dorpe sluit dit in?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: April 04, 2012, 12:47:47 PM »

OK ek het dit gekry. Klein area.

Wou net seker maak dit sluit nie die koerante se verspreidings area in nie: http://www.northwestnewspapers.co.za/
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #2 on: April 04, 2012, 01:55:38 PM »

Die Brits Pos is my koerant.  Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: April 04, 2012, 02:07:51 PM »

Ek wonder hoe onafhanklik die Noord Wes koerante (van die groep) van mekaar handel?

Dra die Brits Pos motor artikels?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #4 on: April 04, 2012, 02:21:06 PM »

Dis eintlik die Vuildriehoek  Roll Eyes

Daar hoes die voëltjies jou wakker in die oggend  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #5 on: April 04, 2012, 03:10:05 PM »

Watter dorpe sluit dit in?

Ek sien op daai link gladnie die Vaaldriehoek se koerant raak nie.
Tradisioneel was dit die driehoek gevorm tussen Sasolburg, Vereniging en Vanderbijlpark.  Dit is hoekom Fourie dit die vuildriehoek noem:  Sasol en Yskor (deesdae Mittal) lê in daai driehoek.
Logged

RTFM!!!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #6 on: April 04, 2012, 03:12:50 PM »

TR

Ek weet jy wil (moet) jou artikels verkoop, maar waarom plaas jy dit nie hier op die forum so paar weke na publikasie nie??
Dan kan ons ook lees hoe "onafhanklik" julle joernaliste is  Evil Wink Wink

Jy kan mos onder die 4 wiele bord 'n aparte draad vir dit skep.  Ek sal nogal graag jou reports wil lees.

Logged

RTFM!!!
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #7 on: April 04, 2012, 06:13:45 PM »

Ek wonder hoe onafhanklik die Noord Wes koerante (van die groep) van mekaar handel?

Dra die Brits Pos motor artikels?
Ek is nie seker wat jou vraag is nie, maar die koerante in die groep is almal slegs weeklikse streeks koerante met streeksnuus.

Motor artikels is daar wel, maar ek het nog nooit werklik opgelet of daar elke week 'n motor artikel is nie.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: April 06, 2012, 01:02:10 PM »

Watter dorpe sluit dit in?

Ek sien op daai link gladnie die Vaaldriehoek se koerant raak nie.


 A1

Dis presies wat ek wou probeer bepaal!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: April 06, 2012, 01:03:16 PM »

Ek wonder hoe onafhanklik die Noord Wes koerante (van die groep) van mekaar handel?

Dra die Brits Pos motor artikels?
Ek is nie seker wat jou vraag is nie, maar die koerante in die groep is almal slegs weeklikse streeks koerante met streeksnuus.

Motor artikels is daar wel, maar ek het nog nooit werklik opgelet of daar elke week 'n motor artikel is nie.

OK ek het met hulle gepraat. Daar is 'n bylae, Auto Info, wat saam met al daai koerante versprei word. Een van die dae is my artikels daar by jou ook.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: April 06, 2012, 01:09:00 PM »

TR

Ek weet jy wil (moet) jou artikels verkoop, maar waarom plaas jy dit nie hier op die forum so paar weke na publikasie nie??
Dan kan ons ook lees hoe "onafhanklik" julle joernaliste is  Evil Wink Wink

Jy kan mos onder die 4 wiele bord 'n aparte draad vir dit skep.  Ek sal nogal graag jou reports wil lees.


Prins, ongelukkig kan die goed hier raak ge-google word.

Maar goeie nuus is dat die Laevelder my Harley-Davidson artikel van so paar weke terug geniet het en sedert die week is ek nou offisieel in die Laevelder ook. Kyk maar uit vir my naampie. Smile

Verder is ek nie 'n "entertainment journalist" soos Top Gear se ouens nie, maar 'n Consumer Journalist. Ek vertel basies maar net oor die voertuig sodat die leser self 'n ingeligte besluit kan maak. Dis objektief. Ek kan mos nou nooit so iets hier post nie ek het 'n kaarkprater image om aan te dink! Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #11 on: April 06, 2012, 02:45:22 PM »

 Undecided Undecided

Wat van 'n geslote board wat net deur lede gesien kan word??
Dan kan google se spider mos nie daar uitkom nie ...  All Ears All Ears
Logged

RTFM!!!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #12 on: April 06, 2012, 03:05:40 PM »

Ek stem saam met Prins

Dit sal lekker wees om te lees  Hope
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: April 06, 2012, 05:37:14 PM »

Enjoy Evil

http://www.vaalweekblad.com/18102/news-details/hyundai-h1-multicab
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #14 on: April 06, 2012, 06:40:57 PM »

miskien kan jy noem hoe lank die fabriekswaarborg is.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: April 06, 2012, 07:40:19 PM »

Ja nee, maar blykbaar was dit nie belangrik genoeg ge-ag om in te hou nie. Smile

Koerante is snaakse goete. Motor artikels verskil hemelsbreed van CAR byvoorbeeld. Party koerante soek 'n groot artikel en een foto. Ander soek baie fotos en 'n kort artikel. Sommige (soos VWB) soek 'n kort artikel en net een foto. So ek stuur maar my artikel en fotos en hulle sny en pas soos hulle dit wil hê.

Tuinroete Motors het heeltemal verander van gister af. Dis nou "Motors" en lyk presies soos Motor Burger. Waar Tuinroete Motors 'n "jacket" was vir Motor Burger, m.a.w. dit was net 8 addisionele bladsye wat om die gewone Motor Burger gevou het, is ons nuwe "Motors" 'n stand alone bylae. Hy sal weldra in die Suid Kaap Motor Burger vervang en ons sal 'n volwaardige streeks-eie Motor Burger wees.

Die nuwe "brief" vir artikels is as volg: Meer fotos, ten minste 5, moet ge-submit word. MAKSIMUM 350 woorde. Wat kan jy se van 'n kar in 350 woorde? Scratch En hulle soek NIE syfers soos lengte van fabriekswaarborg, kW en Nm syfers nie. Dis blykbaar goed wat geredelik op die internet / CAR ens beskikbaar is. Die fotos moet die leser trek en 'n kort artikel moet sy belangstelling prik. Daarna kan hy self navorsing doen.

Nou ja, ek kan nie stry nie. Ek moet skryf soos hulle dit wil hê. Evil

Die Laevelder is 'n heel ander storie. Hulle klink vir my effens "quirky". Smile Meer soos 'n tabloid blykbaar. Hulle soek snaakse angles, BAIE fotos en wierd karre en goed. Selfs reisverslae. Hulle pos vir my een dat ek kan sien wat hulle bedoel. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #16 on: April 06, 2012, 08:11:02 PM »

Nie  gedink daaraan dat hulle snip en plak nie. Sterkte vir die motor bylae. Beteken dit omdat jy minder woorde skryf jou pay sak, of maak die geld vir die fotos op daarvoor?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #17 on: April 06, 2012, 08:27:46 PM »

Ja een enkele foto betaal meer as 'n hele artikel.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #18 on: April 07, 2012, 03:53:27 PM »


Prins ek weet nie of jy die FB ding doen nie, maar loer bietjie hier: https://www.facebook.com/pages/Trailrider/199936283400821

Dan sal jy sommer vooraf weet as een van my artikels in die Laevelder gaan verskyn. Evil

Dit geld ook vir enige ander artikel in enige ander koerant.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #19 on: April 07, 2012, 05:35:28 PM »

 You know how to write well & I have gleaned quite a bit about style from reading your ride reports.  I find it difficult to write interestingly because my experience has been writing technical engineering expenditure proposals.  My ride reports tend to be dull records of what was seen without human interest. 

I did a holiday trip in the UK visiting old stationary steam engines & took a lot of pictures.  I wanted to write it up on ADVRider & took a lot of trouble about it.  I decided the best way would be to make it like a comic book = photos with a little about each photo.  I also wanted to record the technical specs but just listed that in a table at the end of each post = I did not then need to include that dull stuff in what i was writing.  I tried to bring in some human interest by including something about the engineers who built or designed the machines.  I also included some posts about us on the holiday - again trying to add a bit of life to the report.  I really wanted to improve on my Burchell write up. .  http://advrider.com/forums/showthread.php?t=756771

My suggestion here is that a pictures with commentary about them you may find suits some of your clients. Pictures of the interesting things about the car.
Logged
Pages: [1] 2 3   Go Up
Print
Jump to: