Pages: 1 2 [3]   Go Down
Print
Author Topic: Waar is die Vaaldriehoek?  (Read 11440 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #40 on: February 28, 2013, 01:03:09 PM »

Regtig? Waar? Smile

Hulle sal die sub en die editor moet fire dan! Evil

"Voeg daarby ’n waarborg vir vyf jaar/120 000 km met padbystand teen ’n prys van slegs R106 100, en die motor verteenwoordig ’n regte waarde vir geld-proposisie."

R106 100...Faarkit...dis bietjie baie om te betaal vir vyf jaar waarborg..wat kos die kar?  Scratch innocent
« Last Edit: February 28, 2013, 01:05:15 PM by Rooibok » Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #41 on: February 28, 2013, 01:14:55 PM »

 Ha Ha

Goeie punt. Die lesers is van die Noorde. Hulle verstaan dit dalk nie.

Miskien moet ek platter praat en liewer iets se soos "kar kos dit, plan ingesluit".

Ek sal dit in gedagte hou. Evil
« Last Edit: February 28, 2013, 01:17:24 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #42 on: February 28, 2013, 01:34:50 PM »

My magtig. OK die Burger lesers kan dit ook maar lees. Cool

http://www.dieburger.com/Motors/Chev-knap-sy-klein-Spark-op-20130228
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #43 on: February 28, 2013, 01:40:56 PM »

My magtig. OK die Burger lesers kan dit ook maar lees. Cool

http://www.dieburger.com/Motors/Chev-knap-sy-klein-Spark-op-20130228

In daai geval moet jy maar seker maak die lesers raak nie deurmekaar nie  Evil Niemand gaan die waarborg opsie wil hê nie  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #44 on: February 28, 2013, 01:45:13 PM »

Ongelukkig moet hulle dit vat.

Gelukkig kry hulle die kar verniet by.


Miskien moet jy so Pronto koop - dan kan jy met 'n leer bo-op rond ry en bou. Dis lekker goedkoop. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #45 on: February 28, 2013, 01:51:08 PM »


Miskien moet jy so Pronto koop - dan kan jy met 'n leer bo-op rond ry en bou. Dis lekker goedkoop. Cool

Ja nee....Oor 10 jaar gaan petrol te duur wees vir my Hilux. Dit raak nou wild  Eek!
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #46 on: February 28, 2013, 01:52:09 PM »


Miskien moet jy so Pronto koop - dan kan jy met 'n leer bo-op rond ry en bou. Dis lekker goedkoop. Cool

Ja nee....Oor 10 jaar gaan petrol te duur wees vir my Hilux. Dit raak nou wild  Eek!

Ek voel jou pyn. Ek ry 10 000km 'n maand! Eek!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #47 on: February 28, 2013, 02:02:50 PM »


Miskien moet jy so Pronto koop - dan kan jy met 'n leer bo-op rond ry en bou. Dis lekker goedkoop. Cool

Ja nee....Oor 10 jaar gaan petrol te duur wees vir my Hilux. Dit raak nou wild  Eek!

Ek voel jou pyn. Ek ry 10 000km 'n maand! Eek!

Moet jy petrol ingooi as jy die karre vir test drives vat?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #48 on: February 28, 2013, 02:07:47 PM »

Ek kry hulle vol en skoon en gee hulle leeg en vuil terug.

Meeste karre kan hiernatoe en terug ry op 'n tenk, so ons gooi net wat ons hier rond ry in.

Maar iets soos die Lumina kom leeg hier aan en dat kos dit my 'n kleinhuisie vol geld om hom terug te vat.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #49 on: February 28, 2013, 02:10:38 PM »

Die CLS Merc wat ek nou het, kon nog 800km ry toe ek hier stop. Moers lig op juice. Met so kar score ek. More se ML Merc sal ook so lig wees hoop ek. Selfde tegnologie.

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #50 on: February 28, 2013, 02:12:49 PM »


Maar iets soos die Lumina kom leeg hier aan en dat kos dit my 'n kleinhuisie vol geld om hom terug te vat.

Of n "Arctic truck"  Eek!
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #51 on: February 28, 2013, 02:14:40 PM »

Hulle kry ek in Knysna Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #52 on: May 14, 2013, 09:17:22 AM »

TR

Ek weet jy wil (moet) jou artikels verkoop, maar waarom plaas jy dit nie hier op die forum so paar weke na publikasie nie??
Dan kan ons ook lees hoe "onafhanklik" julle joernaliste is  Evil Wink Wink

Jy kan mos onder die 4 wiele bord 'n aparte draad vir dit skep.  Ek sal nogal graag jou reports wil lees.


There you go:

http://trailridermedia.blogspot.com/

Dis in 'n begin stadium en word nog ge-populate. Enige raad en konstruktiewe kritiek op die site sal verwelkom word.

Dit sal sy eie domain name kry: www.trailridermedia.co.za   Dis in proses.

Op die stadium is dit slegs 'n versamelpunt vir artikels in die verskeie koerante, en om 'n portfolio op te bou.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #53 on: May 14, 2013, 11:29:57 AM »

Dankie man, ek sal gaan kyk
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #54 on: June 04, 2013, 11:41:32 AM »

Ek loer blykbaar ook in in die Laevelder vandag.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 2 [3]   Go Up
Print
Jump to: