Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: foto edit program  (Read 2014 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: February 22, 2012, 08:00:51 PM »

Ek het nou 'n nuwe rekenaar gekry, moet nog kamera kry maar ek wonder solank oor een of 2 dalk 3 goeie foto edit programme wat ek gratis van die internet kan aflaai.

Het julle enige voorstelle maar nog belangriker ondervinding van wat werk en wat nie,

dankie by voorbaat
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: February 22, 2012, 08:11:13 PM »

Ek gebruik Paint.net

Gratis en maklik. Nie photoshop nie maar goed genoeg.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #2 on: February 22, 2012, 09:08:03 PM »

Photoshop elements 10  A1
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #3 on: February 22, 2012, 09:10:13 PM »

Ek gebruik PhotoScape
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #4 on: February 22, 2012, 09:42:47 PM »

GIMP      dis die opensource weergawe van Photoshop.

Seker nie so goed nie, maar kan  dieselfde goed doen en kos niks nie.
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #5 on: February 23, 2012, 06:44:03 AM »

voor my goed gesteel is het ek pas begin met RawTherapee, en dit het belowend gelyk. Dis gratis.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #6 on: February 23, 2012, 10:19:37 AM »

Ek gebruik Irfanview vir basiese dinge en Gimp vir meer interessante goete.

Ek sal die ander name wat genoem is 'n loer gee.

Soos (vir my) met gratis antivirus programme is dit 'n sonde om te dink omdat een die beste was laasjaar dat hy volgende jaar nog steeds gaan wees.



Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: May 13, 2012, 06:18:28 AM »

Dankie julle, ek het toe op photoscape besluit. sal so mettertyd die ander ook beloer.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: