Pages: 1 [2] 3   Go Down
Print
Author Topic: Die Afpakkers  (Read 20928 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #20 on: June 05, 2012, 09:33:59 AM »

weereens gepraat van kar leen,

ek het mos iemand gehad wat so ruk terug my bakkie wou leen om mee te werk, die tydperk was nie gespesifiseer nie so dit kon n week wees, dit kon n maand wees, dit kon selfs wees tot ek myself strip en my eie bakkie moet gaan terug steel by hom.

My antwoord aan hom was net eenvoudig : " Jy het nou nie gedink voor jy gevra het nie"

Ek dink hy is nou nog moerig vir my oor dit.  Evil
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #21 on: June 05, 2012, 09:35:59 AM »

Gryph, pap is vir ontbyt. Vra enige Kapenaar. Wink Vra enige iemand in die wêreld actually. Smile Maar ek sal stil sit en my pap eet as ek eendag by Prins kuier! Eek! En my eie bord was! Nail Biting!

Ek dag ons het al jou denke hieroor verander?    As ek reg onthou het jy meer as een keer van Horsepower se pap gaan skep by die laaste CABC rekkie?  Evil

en terloops,  regte stywe mielie pap is net n rowwer weergawe (afrika weergawe as jy wil) van Polenta wat gereeld in Franse cuisine gebruik word.  A1


maar! ..... Back to topic!

Ja daai sous van HP was darem lekker!

Mens eet net die pap om die sous in te kry. Ook net as die ekonomie druk, want daai sous gaan nog beter af op 'n worsbroodjie!

dink ek nou....    die WD site het mos n skaapkop gulde,   dalk moet ons hier n pap gulde begin,  dan kan ons jou oornooi en die waarheid wys tease
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #22 on: June 05, 2012, 09:43:46 AM »

Ek begin sommer 'n braaibroodjie gilde! Cheesy

(Is dit gilde of gulde? Ek het altyd gedink dis gulde maar iemand het vir my gesê dis gilde. Spell check vat altwee)
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #23 on: June 05, 2012, 09:52:11 AM »

Maar ek sal stil sit en my pap eet as ek eendag by Prins kuier! Eek! En my eie bord was! Nail Biting!

Beloftes, beloftes.....  ek wag vir jou.  waiting
(Ek is SEKER Viking sal jou ook graag wil sien  Evil Evil )

Kapenaars weet nie van pap eet saam met vleis nie, WANT HULLE KAN NIE LEKKER PAP MAAK NIE!!

Daar raps Gryph vir TR oor die vingers, want toe die pap lekker is, toe skep TR nog...  Ha Ha Ha Ha
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #24 on: June 05, 2012, 10:00:57 AM »

Die sous! Die sous! Evil Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #25 on: June 05, 2012, 05:54:28 PM »

[q/quote]



Kapenaars weet nie van pap eet saam met vleis nie, WANT HULLE KAN NIE LEKKER PAP MAAK NIE!!


[/quote]

ek kan baie lekker krummelpap maak maar ons eet dit vir brekvis saam met warm melk en suiker en vrou sit botter ook in haar pap.

pap en rooiwyn het nog nooit vir my gewerk nie, seker daarom dat pap eintlik ontbyt kos is en nie braaikos nie.
« Last Edit: June 05, 2012, 05:56:27 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #26 on: June 05, 2012, 06:57:13 PM »

ek kan dink dat pap met rooiwyn op nie lekker sal werk nie.    

jy moet eerder vleis saam die pap eet en die rooiwyn drink saam met die maal, dan sal dit baie lekkerder wees.  tease
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #27 on: June 05, 2012, 07:42:51 PM »

ek kan dink dat pap met rooiwyn op nie lekker sal werk nie.    

jy moet eerder vleis saam die pap eet en die rooiwyn drink saam met die maal, dan sal dit baie lekkerder wees.  tease

nee pap en melk en suiker en saam met die kos rooiwyn. dis hoekom ons kapenaars nie pap sam met ons kos eet nie.

braaivleis moet wyn byhê, en as mens pap saam met die braai eet werk die wyn nie goed saam met die kos nie want die pap is daarby wat nie met wyn akkodeer nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #28 on: June 05, 2012, 07:44:39 PM »

Gryph my ou mater het jy n plekkie vi my vi Sat aand want ek het n party in wildernes en weti of ek en my scooter dit later die aand tot by die huis ga maki??? Hope Hope

Ek sal my eie slaapsak en brannewyn bring. Moeni worry oor ontbyt nie ek sal voor dit weg wees!!!  innocent innocent
Logged
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #29 on: June 06, 2012, 08:17:06 AM »

Gryph my ou mater het jy n plekkie vi my vi Sat aand want ek het n party in wildernes en weti of ek en my scooter dit later die aand tot by die huis ga maki??? Hope Hope

Ek sal my eie slaapsak en brannewyn bring. Moeni worry oor ontbyt nie ek sal voor dit weg wees!!!  innocent innocent

Book online! Evil Evil
Logged
cassiebotha
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2644


Pizza Boy!


WWW
« Reply #30 on: June 09, 2012, 06:41:09 AM »

Bly by die see en elke jaar huis vol mense!  Daar is familie lede wat helP kos koop en maak en dan is daar familie wat geen kos maak en geen kos help koop nie, net sambrele vat en vroeg oggend waai en laat mirrag terugkom
Logged

I smell a Pizza<br />I think about Pizza<br />I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza<br />I feel and fantasize about Pizza
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #31 on: June 09, 2012, 08:48:39 AM »

Ek ga vandag in Wilderness afpak Evil
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #32 on: June 09, 2012, 08:55:18 AM »

Gryph my ou mater het jy n plekkie vi my vi Sat aand want ek het n party in wildernes en weti of ek en my scooter dit later die aand tot by die huis ga maki??? Hope Hope

Ek sal my eie slaapsak en brannewyn bring. Moeni worry oor ontbyt nie ek sal voor dit weg wees!!!  innocent innocent

sorry ou maat, ek sien nou eers hierdie post.  Ek is ongelukkig nie tuis vandag nie....  innocent Eyebrow




Hehehehe    nee  maar ernstig nou,   ek is rerig nie tuis nie. Kuier by die aanstaande skoon familie.
Logged

DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #33 on: June 09, 2012, 09:16:40 AM »

Gryph my ou mater het jy n plekkie vi my vi Sat aand want ek het n party in wildernes en weti of ek en my scooter dit later die aand tot by die huis ga maki??? Hope Hope

Ek sal my eie slaapsak en brannewyn bring. Moeni worry oor ontbyt nie ek sal voor dit weg wees!!!  innocent innocent

sorry ou maat, ek sien nou eers hierdie post.  Ek is ongelukkig nie tuis vandag nie....  innocent Eyebrow




Hehehehe    nee  maar ernstig nou,   ek is rerig nie tuis nie. Kuier by die aanstaande skoon familie.

Ek sal jou huis kom oppas, wa kan ek die sleutel kom haal? Big Grin Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #34 on: June 09, 2012, 09:44:36 AM »

Ek wou nou net se, dan is die huis mos oop! Big Grin

Ek is ook vanaand in die dorp. My ma word 60. Wil nie al die pad uitry in die nag nie. En jou huis is nou oop. En DC is ook daar. Plotting...

Maak net seker daar is ys en die bar is gestock. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #35 on: June 09, 2012, 04:55:11 PM »

Ai, ek lees nou eers weer hierso- die weerlig het hier in die Boland sowaar ons modem en 3 van die rekenaars uitgeslaan en ek konnie alles byhou op die Blackberry nie- ek het nou so lekker gelees aan julle almal se antwoorde en voel nou baie beter!

Umdani, dis `n briljante idee om te se jy`t nou `n B en B- maar hoe raak `n mens nou dikvellig genoeg om soiets te se?

Lox, julle en die papsnoek en ou soutvis is baie welkom!Nee wat, Franschhoek se duur wyne soos daai Chocolate Block en al die ander staan nie in ons huis nie.Ons koop maar gereeld by Kooperatiewe kelders  oraloor as ons daar verby ry en probeer almal se wyne.

Dit lyk my asof die Ongenooide Afpakkers die see, die bos en plase teiken.En seker ook as jy iewers in die middel van die land bly soos Colesberg of  Bloem of so.

Prins dit klink asof jy jou skoonma maar sal moet help- daardie mense misbruik haar goedheid darem gruwelik!

`n Mens se regte goeie vriende en familie vra altyd lank voor die tyd of hulle kan oorbly,bring kos en wyn saam, `tip' die bediende en is baie lekker om mee te kuier- en nooi ons ook gereeld.
met sy hele familie hier
Maar dan het ons ook `n sogenaamde sake-vennoot van my man wat in Pretoria bly- en ons `n klomp geld skuld- en al met sy hele familie hier afgepak het vir `n week en met ons kar rondgery het- ja, ek weet dit klink asof ons mal is- maar my man buig nou agteroor vir hierdie `Confidence Trickster'/ Glyjakkals/ Sleg Afrikaner/Bleddie Skelm in die dun hoop dat ons darem op goeie voet bly om te probeer van die geld terugkry.

Ek raak so kwaad as ek daaraan dink, dat ek party keer lus voel om op die vliegtuig te klim en hom iets te gaan aandoen!
 Scream
 Cussing
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #36 on: June 10, 2012, 08:39:07 AM »

Gryph my ou mater het jy n plekkie vi my vi Sat aand want ek het n party in wildernes en weti of ek en my scooter dit later die aand tot by die huis ga maki??? Hope Hope

Ek sal my eie slaapsak en brannewyn bring. Moeni worry oor ontbyt nie ek sal voor dit weg wees!!!  innocent innocent

sorry ou maat, ek sien nou eers hierdie post.  Ek is ongelukkig nie tuis vandag nie....  innocent Eyebrow




Hehehehe    nee  maar ernstig nou,   ek is rerig nie tuis nie. Kuier by die aanstaande skoon familie.

Ek sal jou huis kom oppas, wa kan ek die sleutel kom haal? Big Grin Big Grin

Ek wou nou net se, dan is die huis mos oop! Big Grin

Ek is ook vanaand in die dorp. My ma word 60. Wil nie al die pad uitry in die nag nie. En jou huis is nou oop. En DC is ook daar. Plotting...

Maak net seker daar is ys en die bar is gestock. Evil

julle het vergeet om te vra vir my kar/bike  sodat julle sin in die garage kan staan terwyl ek weg is.  Ha Ha
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #37 on: June 10, 2012, 10:28:38 AM »

Nee jy wou mos nie uithelp nie. Gmf! Nou sit ek in die tronk. Ek hoop jy voel goed daaroor dis alles jou skuld! tease LMGA
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #38 on: June 10, 2012, 10:31:33 AM »


Ek raak so kwaad as ek daaraan dink, dat ek party keer lus voel om op die vliegtuig te klim en hom iets te gaan aandoen!
 Scream
 Cussing


 Eek!

Skink daar 'n soete'tjie en relax. Smile Sulke mense is jou woede nie werd nie. Dit steel net jou geluk. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #39 on: June 10, 2012, 10:39:50 AM »

Nee jy wou mos nie uithelp nie. Gmf! Nou sit ek in die tronk. Ek hoop jy voel goed daaroor dis alles jou skuld! tease LMGA

 Ha Ha Ha Ha
Logged

Pages: 1 [2] 3   Go Up
Print
Jump to: