Ek plaas die info vir julle wat hou van vakansies in die Bos:
Ons het op die Wegforum gesels oor die pragtige Manyeletireservaat naby Orpenhek, aangrensend aan Kruger, wat so gruwelik agteruitgegaan het.
Blykbaar is die African Ivory Route(bekostigbare selfsorg tentkampe vir Suid-Afrikaners)nou onder nuwe (blanke?!)bestuur om die Grondeisers wat hul grond daar gekry het, te wys hoe dinge gedoen moet word.
Navrae by:info@africanivoryroute.co.za met hoofkantoor in Phalaborwa.
Ook `n lekker website oor die Oorgrensparke:
www.tfpd.co.zaOns was jare terug by `n Ivory Route kamp in Manyeleti- was vreeslik lekker- voor dinge uitmekaargeval het.Hoop vir die diere se part alles word nou vasgevat..
