|
Umdani
|
|
« Reply #801 on: June 23, 2011, 05:18:08 PM » |
|
die leeus het my wakker gebrul Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie.... Gaan kamp saam met TR...so hoor ek!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #802 on: June 23, 2011, 05:26:59 PM » |
|
die leeus het my wakker gebrul Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie.... Gaan kamp saam met TR...so hoor ek! Ek brul kwaai... Soms snork ek ook
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
lox
|
|
« Reply #803 on: June 24, 2011, 04:37:46 AM » |
|
vrek koud hier in die kaap, die bed met donskombers is te warm en dan klim ek uit om af te koel en sit en bewe van die koue.
|
|
|
Logged
|
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #804 on: June 24, 2011, 06:55:09 AM » |
|
ha ha...ja nee dis nou vir jou n storie
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Biscuit
|
|
« Reply #805 on: June 25, 2011, 02:43:30 PM » |
|
die leeus het my wakker gebrul Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie.... Ek is bereid om al die ander geluide te hanteer as ek tog net asseblief naby leeus kan wees. Hoekom is ons plaas nie in die Bosveld nie? Gaan kamp saam met TR...so hoor ek! Ek brul kwaai... Soms snork ek ook
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Prins
|
|
« Reply #806 on: July 20, 2011, 12:33:28 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #807 on: July 27, 2011, 04:55:19 AM » |
|
Die leeus hou my uit alweer uit die slaap uit
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #809 on: July 29, 2011, 06:20:31 AM » |
|
Die hyena het vanoggend vroeg geskree vir kos
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #810 on: July 29, 2011, 10:23:15 AM » |
|
Wa's jy? Of kuier jy net by iemand met 'n klein babetjie?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #811 on: July 29, 2011, 10:32:05 AM » |
|
Wa's jy? Of kuier jy net by iemand met 'n klein babetjie? He he...hier by blinkpanne. Farm-in langsaan het hyenas....elke oggend 5uur begin hulle te skree. Ek weet nie of dit van koue of honger is nie
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #812 on: July 29, 2011, 02:16:25 PM » |
|
Wanneer trek jy dan? Of huur jy nou by die nuwe eienaar? Gistermiddag se huiskyker hier het laat blyk dat hy redelik geinteresseerd is. Nou wil NK by my weet wat gaan ons maak as die ou wil koop. Ek se toe ons gaan vir so 'n paar maande by al die forumpelle en hulle vriende wat ons gaan ontmoet kuier!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Prins
|
|
« Reply #814 on: August 31, 2011, 01:50:58 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #815 on: August 31, 2011, 02:48:58 AM » |
|
Umdani, gaan julle Bos toe trek?As ek mag vra?..... As alles maar net wil werk soos 'n mens dit wil he. Ons sal nooit permanent trek nie. Of liewer ...ek dink nie so nie. Daar is te veel dinge en mense hier waarsonder ons nie lank kan klaarkom nie. Dan het ek nog my ou feeble beleggingsbesigheidjie ook! Die idee is om die kasarm waarin ons woon wat waarvan die meeste inwoners reeds alternatiewe akkommodasie gekry het te verkoop en dan 'n klein 2slp kamer "lock up & go" te kry. Een waar die ding wat die naaste aan 'n lewendige dier lyk die springbokvelletjie op die voorstoep is en die enigste plante die plestic blomme in die vensterbank is. Daar bo het ons alreeds so 'n plek... www677hornbill.co.za . Ons wil die tyd so 50/50 verdeel. Ek gaan juis oor 2 weke daarheen en doen 'n beleggingsaanbieding in Nelspruit, Malelane en Marloth. As julle weet van iemand daar wat ek kan nooi om te kom luister wat ons doen moet julle my asseblief laat weet. Ek het gelukkig 'n hele paar vriende daar rond gemaak wat my regtig baie nice help. Nou weet julle ook hoekom ek kwart voor drie in die nag hier rond sit!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #816 on: October 11, 2011, 03:02:29 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
|
Dusty
|
|
« Reply #818 on: October 16, 2011, 04:05:10 AM » |
|
Morning, come on world, wake up
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Smidty
|
|
« Reply #819 on: October 16, 2011, 06:36:30 AM » |
|
How was the race ?
|
|
|
Logged
|
All things are difficult before they are easy
|
|
|
|