Pages: 1 ... 39 40 [41] 42 43 44   Go Down
Print
Author Topic: Insomnia  (Read 260578 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #800 on: June 23, 2011, 03:51:54 PM »

die leeus het my wakker gebrul Cool

Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie....
 Wink
 Wink
Logged
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #801 on: June 23, 2011, 05:18:08 PM »

die leeus het my wakker gebrul Cool

Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie....
 Wink
 Wink

Gaan kamp saam met TR...so hoor ek! Evil
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #802 on: June 23, 2011, 05:26:59 PM »

die leeus het my wakker gebrul Cool

Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie....
 Wink
 Wink

Gaan kamp saam met TR...so hoor ek! Evil

Ek brul kwaai... Wink

Soms snork ek ook Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #803 on: June 24, 2011, 04:37:46 AM »

vrek koud hier in die kaap, die bed met donskombers is te warm en dan klim ek uit om af te koel en sit en bewe van die koue.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #804 on: June 24, 2011, 06:55:09 AM »

ha ha...ja nee dis nou vir jou n storie Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #805 on: June 25, 2011, 02:43:30 PM »

die leeus het my wakker gebrul Cool

Ek sou nie omgee as `n leeu my elke dag wakker brul nie....
 Wink
 Wink

Ek is bereid om al die ander geluide te hanteer as ek tog net asseblief naby leeus kan wees. Hoekom is ons plaas nie in die Bosveld nie?
 Scratch
 Angry

Gaan kamp saam met TR...so hoor ek! Evil

Ek brul kwaai... Wink

Soms snork ek ook Cheesy
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #806 on: July 20, 2011, 12:33:28 AM »

 Eyebrow Eyebrow
Logged

RTFM!!!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #807 on: July 27, 2011, 04:55:19 AM »

Die leeus hou my uit alweer uit die slaap uit  Eyebrow
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #808 on: July 27, 2011, 09:23:43 AM »

Die leeus hou my uit alweer uit die slaap uit  Eyebrow

Kan `n mens nou so gelukkig wees- ek sou my oogtande gee om `n leeu se brul te hoor in die nag....
 Capey
 Capey
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #809 on: July 29, 2011, 06:20:31 AM »

Die hyena het vanoggend vroeg geskree vir kos  Cool Eyebrow
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #810 on: July 29, 2011, 10:23:15 AM »

Wa's jy? Of kuier jy net by iemand met 'n klein babetjie? Evil
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #811 on: July 29, 2011, 10:32:05 AM »

Wa's jy? Of kuier jy net by iemand met 'n klein babetjie? Evil

He he...hier by blinkpanne. Farm-in langsaan het hyenas....elke oggend 5uur begin hulle te skree. Ek weet nie of dit van koue of honger is nie  Cool Eyebrow
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #812 on: July 29, 2011, 02:16:25 PM »

Wanneer trek jy dan? Of huur jy nou by die nuwe eienaar? Gistermiddag se huiskyker hier het laat blyk dat hy redelik geinteresseerd is. Nou wil NK by my weet wat gaan ons maak as die ou wil koop. Ek se toe ons gaan vir so 'n paar maande by al die forumpelle en hulle vriende wat ons gaan ontmoet kuier! Evil
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #813 on: July 29, 2011, 06:06:08 PM »

Umdani, gaan julle Bos toe trek?As ek mag vra?.....
 Smile
 Smile
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #814 on: August 31, 2011, 01:50:58 AM »

 Undecided  rant rant
Logged

RTFM!!!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #815 on: August 31, 2011, 02:48:58 AM »

Umdani, gaan julle Bos toe trek?As ek mag vra?.....
 Smile
 Smile

As alles maar net wil werk soos 'n mens dit wil he. Ons sal nooit permanent trek nie. Of liewer ...ek dink nie so nie. Daar is te veel dinge en mense hier waarsonder ons nie lank kan klaarkom nie. Dan het ek nog my ou feeble beleggingsbesigheidjie ook! Die idee is om die kasarm waarin ons woon wat waarvan die meeste inwoners reeds alternatiewe akkommodasie gekry het te verkoop en dan 'n klein 2slp kamer "lock up & go" te kry. Een waar die ding wat die naaste aan 'n lewendige dier lyk die springbokvelletjie op die voorstoep is en die enigste plante die plestic blomme in die vensterbank is. Daar bo het ons alreeds so 'n plek... www677hornbill.co.za . Ons wil die tyd so 50/50 verdeel. Ek gaan juis oor 2 weke daarheen en doen 'n beleggingsaanbieding in Nelspruit, Malelane en Marloth. As julle weet van iemand daar wat ek kan nooi om te kom luister wat ons doen moet julle my asseblief laat weet. Ek het gelukkig 'n hele paar vriende daar rond gemaak wat my regtig baie nice help.

Nou weet julle ook hoekom ek kwart voor drie in die nag hier rond sit!
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #816 on: October 11, 2011, 03:02:29 AM »

Uhm....insomnia tel eers na 00:00 

Ek tik klein ... wil nie die wat slaap wakker maak nie


 Evil

 innocent

 Ha Ha Ha Ha Long day today  Bang Head and counting sheep does not help  Bang Head Bang Head
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #817 on: October 11, 2011, 05:35:36 PM »

Umdani, hoop alles werk uit vir julle. Dit klink na `n goeie vooruitsig.
 Smile
 Smile
Logged
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #818 on: October 16, 2011, 04:05:10 AM »

Morning, come on world, wake up
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #819 on: October 16, 2011, 06:36:30 AM »

 Ha Ha  How was the race ?
Logged

All things are difficult before they are easy
Pages: 1 ... 39 40 [41] 42 43 44   Go Up
Print
Jump to: