Pages: 1 [2] 3 4   Go Down
Print
Author Topic: Made In China  (Read 19131 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #20 on: June 13, 2012, 09:41:41 AM »

Afrikane is histories nie groot op kolonialisering nie. Hulle aanvaar dit so paar jaar tot 'n vryheidsvegter leier, met kortsigtige visie opstaan en hulle "vry" maak. Dan word daai land reguit in die afgrond in bestuur........vir voorbeelde gaan kyk regdeur Afrika.

Sjina sal dalk sy eie mense in Afrika kom beskerm....dalk nie.

Hulle is in elk geval so baie dat die miljoen of drie buite Sjina nie werklik saakmaak nie.

Wat my pla is......

Die Sjinese ouens hier wat winkels besit ens, waar gaan hulle geld heen? Word dit teruggeploeg in SA of word dit teruggestuur Sjina toe?

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #21 on: June 13, 2012, 09:47:32 AM »


Sjina sal dalk sy eie mense in Afrika kom beskerm....dalk nie.


Vir die mense voel hulle waarskynlik niks, maar hulle soek die grondstowwe en sal hul "footprint" hier definitief beskerm.



Die Sjinese ouens hier wat winkels besit ens, waar gaan hulle geld heen? Word dit teruggeploeg in SA of word dit teruggestuur Sjina toe?


Goeie vraag. 'n Deel hou die besigheid aan die gang. Die res gaan seker terug familie toe.

Wat word van hulle kinders hier? Gaan hulle skool? Die wat ek gesien het kan nie eers Engels of Afrikaans praat nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #22 on: June 13, 2012, 02:01:05 PM »

Ek het nognie eens gedink aan die arme honde se lot nie, Prins nie.Ek hoor wat jy se van rondloperhonde en die SPCA, TR, maar onthou die Sjinese ontvel ook honde lewendig- dan is die SPCA seker darem genadiger.Die velddiere waarmee hulle handeldryf is baie, baie erg- seker lekker sindikate al opgestel orals- so saam met die renosterhorings en alles.

In `n mate ploeg hulle seker die geld terug in ons land, want hulle moet eet, petrol koop, huur betaal, kos koop.

En dan is daar die delikate kwessie van seks. Orals gaan daar nou kindertjies opduik met `n Afrikaanse of Xhosa ma en `n Sjinese pa- nog `n nuwe `kleur' in die reenboognasie.

Dis ook nie onmoontlik dat hulle plase toe gaan begin uitwyk nie- is mos gewoond aan hard werk.Boonop drink hulle glo in Sjina toenemend rooiwyn so dit gaan net die handelsbande versterk.
 Eek!
 Eyebrow
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #23 on: June 13, 2012, 02:09:20 PM »

Die honde eet storie was net positief.  Voordat hulle die rondloper honde opge-eet het, het die honde in troppe gejag, en selfs kinders in die townships aangeval.  Nou is daai probleem op 'n einde.
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #24 on: June 13, 2012, 02:10:04 PM »


En dan is daar die delikate kwessie van seks. Orals gaan daar nou kindertjies opduik met `n Afrikaanse of Xhosa ma en `n Sjinese pa- nog `n nuwe `kleur' in die reenboognasie.


Hulle vermy dit nogal. In die lande waar hulle snelweë bou (met hulle eie arbeid) bring hulle groepe Sjinese prostitute in om die mans gelukkig te hou. Daar was al paar berigte oor dit.

Hulle het 'n heel ander waardestelsel as ons.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #25 on: June 13, 2012, 04:53:38 PM »

En daai ingevoerde prostitute- hulle gaan mos oor die draad loer na die inheemse ouens met die dik bo-arms en oop oe..
 Evil.
 Uhm
Logged
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #26 on: June 14, 2012, 06:33:17 AM »

Volgens n redelik betroubare bron word die skrefies ogies 50 000 USD gegee om China te verlaat. Hy kan daarmee doen wat hy wil maar hy mag NOOIT weer sy voetjies op SJinese grond sit nie. Daarom seker dat hulle die klien Karoo dorpie's opsoek. Lae lewens koste vir hulle en n klein besigheidjie. Ek het hulle al in Pearston, Murraysburg, en De Rust gekry.Dorpies met 50 of minder inwoners.
Logged
Gaitsi Gubeb
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 57



« Reply #27 on: June 14, 2012, 06:49:47 AM »

Ek hoor ook sulke stories, dat die geel mannetjies oral is is 'n feit.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #28 on: June 14, 2012, 06:58:09 AM »

En daai ingevoerde prostitute- hulle gaan mos oor die draad loer na die inheemse ouens met die dik bo-arms en oop oe..
 Evil.
 Uhm

Daar is nie 'n prostituut vir elke werker nie. Die verhouding is waarskynlik aan die verkeerde kant van 20 tot 1. Waar gaan hulle tyd kry? Smile

Dit sal seker hier en daar gebeur. Maar nie as 'n reël nie dink ek.

As Sjina ons oorvat, moet ons solank begin Mandaryn leer? Scratch
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #29 on: June 14, 2012, 07:47:53 AM »

As Sjina ons oorvat, moet ons solank begin Mandaryn leer? Scratch

..........en leer honde slag............ Evil
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #30 on: June 14, 2012, 07:50:58 AM »

As Sjina ons oorvat, moet ons solank begin Mandaryn leer? Scratch

..........en leer honde slag............ Evil

Ek sien dit al:

"Pietie! Eet klaar daai Yorkie en gaan leer vit jou toets!"

 Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #31 on: June 14, 2012, 08:05:17 AM »

.....of by die slaghuis - "ek wil asb 'n halwe boerboel hê, maar moenie die boud opsny nie".  Uhm
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #32 on: June 14, 2012, 08:52:44 AM »

Nee faark man.

Dan word ek eerder 'n vegetable eater.....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #33 on: June 14, 2012, 08:00:46 PM »

Een van die dae leef ons almal op wortels en butternut- te bang om vleis te koop want weet nie waar dit vandaan kom nie....

O jissie en die moontlikhede met honde-biltong is eindeloos....
 Nail Biting!
 rant
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #34 on: June 14, 2012, 08:03:52 PM »

Chihuahua-bites Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #35 on: June 14, 2012, 10:34:20 PM »

een van die dae hoef die renoster horings nie meer land uit gesmokkel word nie maar word sommer plaaslik opgebruik.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #36 on: June 15, 2012, 07:35:56 AM »

Chihuahua-bites Smile

Of die oorspronklike...

worshondrolle!!   Big Grin
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #37 on: June 17, 2012, 04:14:37 PM »

Drie vroue wat glo ʼn bordeel in George bedryf, is Saterdag in hegtenis geneem.

Kaptein Bernadine Steyn, woordvoerder van die polisie, sê die drie vroue is al drie van Sjina. “ʼn Lid van die Suid-Afrikaanse polisie het as ʼn potensiële klant opgetree waarna seks in ruil vir geld aangebied is,” het sy gesê. Die bordeel was uit ʼn privaatwoning bedryf, berig IOL. Hulle sal na verwagting Maandag in die landdroshof in George verskyn.

 Scratch Shocked Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #38 on: June 17, 2012, 09:28:59 PM »

 Bang Head Bang Head Bang Head Bang Head Bang Head
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #39 on: June 17, 2012, 09:30:55 PM »

En nou? Ha Ha Is dit omdat jy nie van hulle geweet het nie? Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 [2] 3 4   Go Up
Print
Jump to: