Pages: 1 2 [3] 4   Go Down
Print
Author Topic: Made In China  (Read 19132 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #40 on: June 17, 2012, 10:38:29 PM »

Smidty wens hy was daai "undercover" polies man gewees  innocent
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #41 on: June 18, 2012, 05:56:10 PM »

Smidty wens hy was daai "undercover" polies man gewees  innocent

H-ha ja, letterlik Under the covers....
 Wink
 Evil
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #42 on: June 21, 2012, 12:52:54 PM »


Die plek van onheil by Cathedralstraat 20

Chinese massering is toe nié die diens wat klante by Cathedralstraat 20 kry nie, maar na bewering eerder seks teen betaling.

Dié onwettige bedrywighede het verlede Saterdag aan die lig gekom nadat lede van die direktoraat vir prioriteitsmisdade in Kaapstad 'n lokval gestel het vir die Chinese dames wat glo 'n bordeel vanuit die gehuurde woning bedryf het.

Volgens kapt. Bernadine Steyn, die Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, is drie Chinese vroue in hegtenis geneem. Een van die polisiebeamptes het voorgegee dat hy 'n potensiële klant is waarna hy seks teen betaling aangebied is.

Die vroue, mee. Xuiping Jiang, Aihua Li en Yueyihg Zhou (almal in hul laat 30's) het Maandag in die George-hof verskyn op 'n aanklag van die bedryf van 'n bordeel. Elkeen is op R3 000 borgtog vrygelaat. Die saak is uitgestel tot 16 Julie vir verdere ondersoek.

Die George Herald het vandeesweek twee jong mans van George opgespoor wat die bordeel al voorheen besoek het nadat hulle deur kennisse daarheen verwys is. "Die meeste mense op die dorp weet tog wat die mense by Cathedralstraat 20 gaan soek en kry, die plek bestaan al lank. Die oulike dames het ons met ons besoek goed ontvang en hul pryse vir hul dienste is bekostigbaar," het die twee vertel, wat nie hul name genoem wil hê nie.

Inwoners vertel ook dat die "dametjies gedurende die dag gereeld opgemerk word waar hulle in die straat loop met kort rompies en sykouse met hoë hakke".
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #43 on: June 21, 2012, 12:54:02 PM »

'n Massage met 'n happy ending  Wink

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #44 on: June 21, 2012, 12:54:39 PM »

Lyk my dis net ek en Smidty wat nie van die plek geweet het nie. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #45 on: June 21, 2012, 12:57:03 PM »

Die vroue was in hul laat 30's. Chinese word mos nou nie juis mooi oud nie of hoe? Scratch

Ewenwel, my vrou is jonger as hulle. Big Grin En ek staan nie in 'n ry nie. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #46 on: June 21, 2012, 12:59:01 PM »

Lyk my dis net ek en Smidty wat nie van die plek geweet het nie. Smile

Is jy nou spyt daaroor?  Scratch

En ek staan nie in 'n ry nie. Cool

En hou ook nie van 'n getik op my skouer nie  Roll Eyes
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #47 on: June 21, 2012, 01:06:24 PM »


Lyk my dis net ek en Smidty wat nie van die plek geweet het nie. Smile


Is jy nou spyt daaroor?  Scratch


Nee hoegenaamd nie. Dit net snaaks. Smile "Almal" het blykbaar geweet van die plek.

Ek reken as mens soek na sulke tipe goed sal jy gou weet waar om dit te kry. So die feit dat ek nie geweet het nie verklap klaar dat sulke plekke my min skeel. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #48 on: June 21, 2012, 01:13:18 PM »

Ek sou bekommerd gewees het as jy geweet het van die plek  Nail Biting!  Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #49 on: June 21, 2012, 01:17:30 PM »

Wel, ek weet van Mavericks in die Kaap. Wink Asook daai ander een. Ek kan nou nie die naam onthou nie maar hy sit so langs die N1.

Maar dis net omdat ek gereeld daar moet verby ry.

My vrou het vir my Mavericks gewys. Ons het daar verby gery toe merk sy dit op. Ek het dit nie eers opgelet voor dit nie, maar nou weet ek ook. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #50 on: June 21, 2012, 01:44:02 PM »

Jy wil nou weer he ek moet die naam se, ne! Ek laat my nie so in 'n trap inly nie  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #51 on: June 21, 2012, 03:36:20 PM »

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha

En om te dink ek ry byna elke dag daar verby
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #52 on: June 21, 2012, 03:41:03 PM »

Jy was blykbaar nie al een nie... Smile Evil

As hulle nou 'n sign opgesit het, dan het ons ook geweet. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #53 on: June 21, 2012, 05:07:37 PM »

is dit nie toys r us waarvan jy praat nie?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #54 on: June 21, 2012, 05:08:42 PM »

 Evil
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #55 on: June 21, 2012, 05:17:19 PM »

is dit nie toys r us waarvan jy praat nie?

Jy raak warm......... Evil
Logged

Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #56 on: June 21, 2012, 05:28:26 PM »

Toys-for-Boys is dalk 'n nader/beter beskrywing  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #57 on: June 21, 2012, 06:26:18 PM »

Toys-for-Boys is dalk 'n nader/beter beskrywing  Evil



 Ha Ha Ha Ha Ha Ha Goeie een. Amazing dat helfte van die dorp weet van die plek en ander helfte nie  Scratch

TR miskien moet ons van nou af ma net in die dorp strate rond ry  Evil Evil
Logged

All things are difficult before they are easy
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #58 on: June 23, 2012, 10:17:16 AM »

is dit nie toys r us waarvan jy praat nie?

Ai AB, dis baie snaaks!

Julle praat mos seker van Adult World?

En ons kan maar grap soos ons wil- dis nou een bedryf wat nie ekonomies geknel word nie.
 tease
 Evil
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #59 on: June 23, 2012, 06:00:11 PM »

die TOYS R US storie kom in by:

In die verlede so 10 plus jaar gelede was hier so bende manne wat dikwles op nuweland gaan rugby kyk het. Hoe laat die games daai tye was weet ek nie maar op pad terug het hulle by TOY R US aangery om vir die kinders speelgoed te koop.....nodeloos om te seg daai tyd was die speelgoed winkel al toe, dan het hulle net so entjie verder gery, net om die draai van Adult World, daar is 'n Teasers wat hulle dan besoek het. dit klink my daai sports het hulle nou gelos, hoor nie meer dat daarvan gepraat word nie en hulle gaan ook nie meer in 'n bende saam rugby kyk nie. Aangesien ek nie in rugby belangstel nie ( soos ek nou hier tik speel die bokke en ( gits wie toer hier, die engelse?) teen mekaar iewers).

In elk geval so het ek toe nog nooit by teasers uitgekom nie omdat ek nie saam gaan rugby kyk het nie.

Ja sekerlik 'n bedryf wat nie deur die ekonomie geknel word nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 2 [3] 4   Go Up
Print
Jump to: