Pages: 1 2 3 [4]   Go Down
Print
Author Topic: Made In China  (Read 19133 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #60 on: June 23, 2012, 07:36:52 PM »

Moenie Toys R Us met die Pienk Gebou verwar nie....... Smile Smile Smile


Die manne kan gaan rugby kyk en hulle kan "after game activy" ook doen...........maar soos
Gatsaam altyd sê............"Elke man is die argitek van sy k*k"  Smile Smile Smile Smile
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #61 on: June 24, 2012, 11:18:06 AM »

een ou hier vertel so paar pelle se vrouens seg toe eendag vir hulle dat die mans die vroue nou na Teasers  moet neem want hulle wil ook weet wat so lekker is daar.

hulle kry hulle sit, nie eers ringseats nie, en so begin een gril dans en sy klim af van die verhoog dans deur die mense wat sit en kies wraggies vir hom uit en gaan sit op sy skoot om lap dance te doen. net daar vlieg sy vrou op en seg kom ons ry ek het nou genoeg gesien.....en hy voeg by, die show het skaars begin en nou moet ons ry.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #62 on: June 26, 2012, 07:41:19 PM »

En ek wat so worrie oor die Chinese op elke straathoek- op al die spasies tussen-in staan daar nou netjiese Malawiers wat wil help met jou trollie of jou kar oppas.Hulle praat mooi Engels en is baie vriendeliker as ons eie bevolking- arme mense, ek wonder wat eet hulle saans en hoe oorleef hulle as daar netnie werk is nie.

As die land se paaie dan nou so stukkend is, hoekom span die Regering nie al die werkloses in padbouprojekte in nie- lyk so asof hulle net praat en praat en nie die politieke wil het om iets te doen nie.Die Chinese kan sommer die spanleiers wees want hulle`s nie lui nie...
 Uhm
 I don't want to see it!
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #63 on: June 27, 2012, 01:26:21 AM »


As die land se paaie dan nou so stukkend is, hoekom span die Regering nie al die werkloses in padbouprojekte in nie- lyk so asof hulle net praat en praat en nie die politieke wil het om iets te doen nie.Die Chinese kan sommer die spanleiers wees want hulle`s nie lui nie...
 Uhm
 I don't want to see it!

toe ons in duitsland was sien ons hoe baie paaie gebou word en baie mense en minder masjienerie. Toe hoor ek as dit sleg gaan in die ekonomie dan bou hulle paaie en brue en gebruik werkloses en dit help weer die ekonomie en doen iets positief aan die ekonomie. al verskil is hulle werk waneer hulle pad bou, staan nie op die grawe en leun soos hier in ons land nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 2 3 [4]   Go Up
Print
Jump to: