Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: WINE SALE  (Read 7790 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6676



« on: June 14, 2012, 09:59:07 AM »

Kennisgewing
Ons het wyn wat vir die uitvoermark bestem was, wat ons nou teen baie spesiale pryse uitverkoop.

Merlot, Cabernet sauvignon en Shiraz @ R20,00 per bottel (almal 2010 oesjaar……ons wynmakers het die wyn goedgekeur)
Chenin Blanc @ R15,00 per bottel (hierdie wyn het in 2011 ‘n Veritas goud gewen)

Kontak asseblief vir Lucille by die ontvangs om die transaksie te reel.
L.W. ons lewer gratis af as jy meer as 4 x 6 bottel kiste bestel.

Riebeek Cellars   
T +27 (0)22 448-1213
www.riebeekcellars.com
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26540


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: June 14, 2012, 10:06:39 AM »

Dis mos daar naby Umdani-hulle!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #2 on: June 14, 2012, 11:20:17 AM »

Kom manne wie in George wil almal bestel dat ons saam bestel.
Drank is altyd n bargain maar die is baie goedkoop.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26540


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: June 14, 2012, 11:53:19 AM »

Ek is besig om te skimp reël dat Umdani so bottel of wat koop. Dan sal ek in 'n amptelike hoedanigheid as verteenwoordiger van die George forum lede by hom gaan proe! Sou dit ons geval kan ek sommer die wyn aanry George toe. A1

Om die waarheid te sê teen daai prys hoef dit net soos wyn te lyk en dit bly 'n bargain. Big Grin

Brandvlei kelders (Gatsaam se wyn Cool) verkoop ook vir R20 'n bottel. Rooi en wit. Ek het nou al redelik in daai rooiwyn geval en dit gee nie eers kopseer die volgende dag nie. A1 Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #4 on: June 14, 2012, 05:40:17 PM »

Se my RustyB is daar n sekere hoeveelheid of kan ons maar net by die kantoor uitvind ?

Hoeveel bottels in n kas ?

 A1
Logged
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #5 on: June 14, 2012, 05:43:23 PM »

Ek is besig om te skimp reël dat Umdani so bottel of wat koop. Dan sal ek in 'n amptelike hoedanigheid as verteenwoordiger van die George forum lede by hom gaan proe! Sou dit ons geval kan ek sommer die wyn aanry George toe. A1

Om die waarheid te sê teen daai prys hoef dit net soos wyn te lyk en dit bly 'n bargain. Big Grin

Brandvlei kelders (Gatsaam se wyn Cool) verkoop ook vir R20 'n bottel. Rooi en wit. Ek het nou al redelik in daai rooiwyn geval en dit gee nie eers kopseer die volgende dag nie. A1 Big Grin

Ek staan op 138 bottels so ver hoeveel kan jy in n kar kry ?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26540


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: June 14, 2012, 05:48:25 PM »

Ry met Isuzu bakkie einde van die maand. Murano volgende week.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #7 on: June 14, 2012, 05:50:02 PM »

Ry met Isuzu bakkie einde van die maand. Murano volgende week.

Mooi dan kan dit werk. A1
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26540


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: June 14, 2012, 07:43:32 PM »

Daai groot hoeveelheid sal hulle waarskynlik aflewer ook!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6676



« Reply #9 on: June 16, 2012, 07:30:53 PM »

6 Bottles in a case.   I got it as an email from my sister. For further info call the cellar.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #10 on: June 17, 2012, 02:03:45 PM »

Thanks RustyB
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: